Pistool vir my meisie

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Pistool vir my meisie

Post by Geno »

My meisie soek 'n pistool om saam haar rond te ry, wat sal julle aanbeveel?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Robert »

Geno
Ek weet nie hoe sterk jou meisie se hande is nie maar ek glo dat vir selfverediging jy niks kleiner as 'n 9mm moet gaan nie. Die kleingoed maak skollies net kwaad as jy hom nie met die eerste skoot teen die grond sit nie.

Laat sy saam met jou na 'n wapen winkel gaan ek probeer om verskilende pistole te span, Kry sy dit nie reg nie het sy 2 keuses. 1)gaan gim toe of 2) kry 'n rewolwer wat minder krag gaan vat om oor te haal.

Leer haar eerstens wapen veiligheid en dan leer jy haar ordentlik skiet.

Sterkte

Robert
Oorwining deur opleiding
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by bobby »

geno

i don't know your girlfriend's gun handling skills but the small framed  38spl 2 or 3 inch barrel is fool proof . they are only 5 or 6 shots but relieability and simplisity are unmatched . if she likes pistols a walther ppk is small nice gun in 9mm short .

cheers bobby 
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: Pistool vir my meisie

Post by Tomcat »

Geno

Trou eers dan kry jy vir haar n pistool ;D

Tomma
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Christo »

Tomcat wrote: Geno

Trou eers dan kry jy vir haar n pistool ;D

Tomma
Seker die beste raad behalwe kry vir haar 'n 38 spl snubnose. Min, baie min mense gaan steeds moeilikheid soek na die eerste skoot, of dit raak is of nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Geno »

Sy het verlede naweek met my pa se .38 snubbie geskiet, en hom heel gemaklik hanteer, maar sy hou meer van 'n pistool. Dalk een kry wat dubbel aksie is? Tomma: Ek gaan haar trou, moenie worry nie! :P
Last edited by Geno on Mon May 03, 2010 8:38 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Hein M. »

'n Glock 19 of 'n HK P2000.

Sal haar hand perfek pas en dit is lig, kompak en GOEIE kwaliteit.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Christo »

Baie belangrik is dat 'n rewolwer net gerig kan word en die sneller getrek kan word, anders as by 'n pistool wat oorgehaal moet word. 'n Pistool kan vol mock raak in 'n vrou se handsak en het meer bewegende dele as 'n rewolwer. Dit maak nie regtig saak of jy 6 of 15 patrone het nie. Wat jy nie met 6 kan die nie sal jy ook nie met 15 gedoen kry nie.

Ek self hou meer van pistole ( seker 'n ego ding ) maar 'n custom rollie vir vroulief is die ding vir haar. Ek het selfs so tyd terug 'n pienke gesien.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Hein M. »

Christo,

Stem saam buurman, maar as sy die ding in 'n handsak wil dra moet sy dit liewer los.  'n Pistool word ALTYD lock and loaded in die regte holster gedra.  Dalk sal dit nie - die meeste - vroumense geval nie.  So, ja dalk is 'n ligte 38 special dalk beter... ::)  Dalk 'n tipe met 'n interne hammer sodat niks haak nie.  Maar steeds nie vir dra in 'n handsak nie. ;D

Net my beskeie 2 sente

Hein M.
Last edited by Hein M. on Tue May 04, 2010 10:42 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Theo E »

Hi Geno
I must agree with Hein on the Glock but let her shoot with a pistol & a revolver  and see what she is comfortable with.
Regarding the handbag issue, handbags often get snatched from women be it in a shopping center,the streets or from the cars seat.
There are a few company's that make different types of holsters for woman,but if it must be a handbag there are those that conceal the weapon and make for an easy draw.
Check www.usgalco.com

Theo 
tafjak

Re: Pistool vir my meisie

Post by tafjak »

Geno

As jy haar gaan trou, koop sommer 'n 243.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Hein M. »

Nou praat jy ;D
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Geno »

Nee wat, sy's gemaklik met my .308 dankie oom Taffie. :P
Grap net, sal kyk om vir haar 'n jagroer ook te kry...
Goed, beter, 6millimeter!
Cois
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am

Re: Pistool vir my meisie

Post by Cois »

Geno

Pasop net vir die koedoes met saals en tooms ::) ::) ::) ;D. Leer ha mooi!!!

Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Louis Kriel »

Terwyl julle nog besluit watter pistool sy gaan koop, koop solank vir haar 'n Sabre Red peper sproeitjie. My vriend het nou die dag 'n dronk lawaai maker in die ogies gepiets met daai goed toe slaan hy neer soos 'n os. Sabre Red werk! Die SWAT ouens in New York gebruik dit ook.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Hein M. »

Dit is dalk die heel beste raad om 'n pepersproei te koop.  Om 'n vuurwapen by jou te dra / h? is 'n erge veeleisende en 'n verantwoordelike taak.  Jy moet boonop opgelei wees om instinktief te reageer wanneer nodig - iets wat op sigself baie ure en toewyding verg.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Hein M. »

Geno,

My laaste post was seker 'n bietjie negatief :(

Lees 'n bietjie hierdie artikels.  Dit is nogal insiggewend met 'n handwapen-besluit:

http://www.gunsite.co.za/content/articles/what-to-look-for-in-a-self-defence-pistol/
http://www.gunsite.co.za/content/articles/the-glock-19-the-perfect-handgun/


Hoop dit help.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by bobby »

geno and hien

don't believe everything you read on gunsite , most of the mod's and gv gang carry on like they've killed more people than aids . they give advice like telling you ''the glock is the most relieable firearm on the market '' but just ask one of the gv mod's how many times his glock jamed on him in a shooting incident and you will be met by a wall of silence .   

i don't think the glock 19 is the best firearm for a woman , do yourself a favour and google '' phase 3 malfunctions on glock '' .

remember glocks are more prone to stove pipe because of their light frames . i'm not anti glock in fact i carry a g 17 every day but i am aware of their floors .

cheers bobby 
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Hein M. »

bobby,

Ek het 'n G19 vir 12 jaar (en 8000 skote later) en het nog nie een storing gekry nie ;D  Ek skiet nie lood nie en maak die pistool elke keer reg skoon na gebruik. 

As jy stovepipes kry met -enige pistool- dan is daar 'n probleem met jou grip - nie met die wapen nie.

Soos met enige meganiese toerusting moet daar net gereeld onderhoud gedoen word - en geen misbruik nie. 

'n Glock is seker die naaste pistool wat jy aan 'n rewolwer kan kry.  Eenvoud op sy beste.  Geen veiligheidsknippe of meganismes wat kan vashaak nie en dit voer ALLE / ENIGE hollowpoint fabrieksammo.

Ja. Gunsite is maar net nog 'n bron van inligting.  Kyk wat van toepassing is en chuck die res ;D
Ek stem saam met jou oor sommige Gunsite lede se cowboy-houdings... Maar nou ja ::)

Hein M.
Last edited by Hein M. on Mon May 17, 2010 5:28 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by bobby »

if you want something with the simplisity of a rolly a kahr pistol is the one to get .
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Hein M. »

Dalk ja.  Kahr is heel goed. 

http://www.a-human-right.com/p9vsg26.html

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Caller »

Geno

Ek dink persoonlik daar is geen beter wapen vir 'n gewone dame (wat nie gereeld oeffen nie) as 'n .38 spl. snubb nie. As jy nie gereeld oeffen nie, is eenvoud die beste. Jy het nie tyd on te dink hoe die vuurwapen werk nie. As die patroon weier, trek jy net weer die sneller, sonder om die wapen van die teiken af weg te neem. Maar dit is maar net my beskeie mening.

Belangriker as die wapen is haar "mental state of mind". Jy moet seker wees sy het dit eers onder die knie. As sy nie beryd is om iemand se lewe te neem op gronde van selfverdediging nie, moet sy nie eens 'n wapen he nie.

Kyk ook gerus na 'n "Tazer Gun". Hulle is nou baie bekostigbaar en is ongelooflik doeltreffend, selfs al is die aanvaller "gedrug".

Sterkte

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Louis Kriel »

Caller wrote: Geno

Ek dink persoonlik daar is geen beter wapen vir 'n gewone dame (wat nie gereeld oeffen nie) as 'n .38 spl. snubb nie. As jy nie gereeld oeffen nie, is eenvoud die beste. Jy het nie tyd on te dink hoe die vuurwapen werk nie. As die patroon weier, trek jy net weer die sneller, sonder om die wapen van die teiken af weg te neem. Maar dit is maar net my beskeie mening.

Belangriker as die wapen is haar "mental state of mind". Jy moet seker wees sy het dit eers onder die knie. As sy nie beryd is om iemand se lewe te neem op gronde van selfverdediging nie, moet sy nie eens 'n wapen he nie.

Kyk ook gerus na 'n "Tazer Gun". Hulle is nou baie bekostigbaar en is ongelooflik doeltreffend, selfs al is die aanvaller "gedrug".

Sterkte

Caller
Ek stem saam met jou oor die 38 snubbie vir 'n vrou.  In die 90er jare kon jy 'n Rossi 38 special vir R610 by Kloppers in Bloemfontein koop.  So het ek baie van my ou "girlfriends" bewapen tot ek getrou het in 1998 met iemand wat niks van vuurwapens hou nie.  Sy moet maar tevrede wees met die Sabre Red!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Francois Marais »

Old Dirty
...............tot ek getrou het in 1998 met iemand wat niks van vuurwapens hou nie
Hoekom werk dit altyd so, daai een vir wie jy nou op die mou end sin kry, hulle like nie die gunne nie, myne ook nie, bly ma n stryd.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pistool vir my meisie

Post by Hein M. »

Gelukkig het myne nie 'n weersin in vuurwapens nie.  Sal ongelukkig nie meedoen of entoeiasties wees nie, maar crack darem nie as daar - soos dikwels gebeur - patrone op die sitkamertafel rondstaan nie ;D

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply