Pistool vir my meisie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Pistool vir my meisie
My meisie soek 'n pistool om saam haar rond te ry, wat sal julle aanbeveel?
Goed, beter, 6millimeter!
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Pistool vir my meisie
Geno
Ek weet nie hoe sterk jou meisie se hande is nie maar ek glo dat vir selfverediging jy niks kleiner as 'n 9mm moet gaan nie. Die kleingoed maak skollies net kwaad as jy hom nie met die eerste skoot teen die grond sit nie.
Laat sy saam met jou na 'n wapen winkel gaan ek probeer om verskilende pistole te span, Kry sy dit nie reg nie het sy 2 keuses. 1)gaan gim toe of 2) kry 'n rewolwer wat minder krag gaan vat om oor te haal.
Leer haar eerstens wapen veiligheid en dan leer jy haar ordentlik skiet.
Sterkte
Robert

Oorwining deur opleiding
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Pistool vir my meisie
geno
i don't know your girlfriend's gun handling skills but the small framed 38spl 2 or 3 inch barrel is fool proof . they are only 5 or 6 shots but relieability and simplisity are unmatched . if she likes pistols a walther ppk is small nice gun in 9mm short .
cheers bobby

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Pistool vir my meisie
Geno
Trou eers dan kry jy vir haar n pistool
Tomma
Trou eers dan kry jy vir haar n pistool
Tomma
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Pistool vir my meisie
Seker die beste raad behalwe kry vir haar 'n 38 spl snubnose. Min, baie min mense gaan steeds moeilikheid soek na die eerste skoot, of dit raak is of nie.Tomcat wrote: Geno
Trou eers dan kry jy vir haar n pistool
Tomma
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pistool vir my meisie
Sy het verlede naweek met my pa se .38 snubbie geskiet, en hom heel gemaklik hanteer, maar sy hou meer van 'n pistool. Dalk een kry wat dubbel aksie is? Tomma: Ek gaan haar trou, moenie worry nie! 
Last edited by Geno on Mon May 03, 2010 8:38 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
'n Glock 19 of 'n HK P2000.
Sal haar hand perfek pas en dit is lig, kompak en GOEIE kwaliteit.
Hein M.

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Pistool vir my meisie
Baie belangrik is dat 'n rewolwer net gerig kan word en die sneller getrek kan word, anders as by 'n pistool wat oorgehaal moet word. 'n Pistool kan vol mock raak in 'n vrou se handsak en het meer bewegende dele as 'n rewolwer. Dit maak nie regtig saak of jy 6 of 15 patrone het nie. Wat jy nie met 6 kan die nie sal jy ook nie met 15 gedoen kry nie.
Ek self hou meer van pistole ( seker 'n ego ding ) maar 'n custom rollie vir vroulief is die ding vir haar. Ek het selfs so tyd terug 'n pienke gesien.
Christo
Ek self hou meer van pistole ( seker 'n ego ding ) maar 'n custom rollie vir vroulief is die ding vir haar. Ek het selfs so tyd terug 'n pienke gesien.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
Christo,
Stem saam buurman, maar as sy die ding in 'n handsak wil dra moet sy dit liewer los. 'n Pistool word ALTYD lock and loaded in die regte holster gedra. Dalk sal dit nie - die meeste - vroumense geval nie. So, ja dalk is 'n ligte 38 special dalk beter...
Dalk 'n tipe met 'n interne hammer sodat niks haak nie. Maar steeds nie vir dra in 'n handsak nie. 
Net my beskeie 2 sente
Hein M.
Stem saam buurman, maar as sy die ding in 'n handsak wil dra moet sy dit liewer los. 'n Pistool word ALTYD lock and loaded in die regte holster gedra. Dalk sal dit nie - die meeste - vroumense geval nie. So, ja dalk is 'n ligte 38 special dalk beter...
Net my beskeie 2 sente
Hein M.
Last edited by Hein M. on Tue May 04, 2010 10:42 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Pistool vir my meisie
Hi Geno
I must agree with Hein on the Glock but let her shoot with a pistol & a revolver and see what she is comfortable with.
Regarding the handbag issue, handbags often get snatched from women be it in a shopping center,the streets or from the cars seat.
There are a few company's that make different types of holsters for woman,but if it must be a handbag there are those that conceal the weapon and make for an easy draw.
Check www.usgalco.com
Theo
I must agree with Hein on the Glock but let her shoot with a pistol & a revolver and see what she is comfortable with.
Regarding the handbag issue, handbags often get snatched from women be it in a shopping center,the streets or from the cars seat.
There are a few company's that make different types of holsters for woman,but if it must be a handbag there are those that conceal the weapon and make for an easy draw.
Check www.usgalco.com
Theo
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
Nou praat jy 
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pistool vir my meisie
Nee wat, sy's gemaklik met my .308 dankie oom Taffie. 
Grap net, sal kyk om vir haar 'n jagroer ook te kry...
Grap net, sal kyk om vir haar 'n jagroer ook te kry...
Goed, beter, 6millimeter!
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Pistool vir my meisie
Geno
Pasop net vir die koedoes met saals en tooms
. Leer ha mooi!!!
Cois
Pasop net vir die koedoes met saals en tooms
Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Pistool vir my meisie
Terwyl julle nog besluit watter pistool sy gaan koop, koop solank vir haar 'n Sabre Red peper sproeitjie. My vriend het nou die dag 'n dronk lawaai maker in die ogies gepiets met daai goed toe slaan hy neer soos 'n os. Sabre Red werk! Die SWAT ouens in New York gebruik dit ook.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
Dit is dalk die heel beste raad om 'n pepersproei te koop. Om 'n vuurwapen by jou te dra / h? is 'n erge veeleisende en 'n verantwoordelike taak. Jy moet boonop opgelei wees om instinktief te reageer wanneer nodig - iets wat op sigself baie ure en toewyding verg.
Hein M.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
Geno,
My laaste post was seker 'n bietjie negatief
Lees 'n bietjie hierdie artikels. Dit is nogal insiggewend met 'n handwapen-besluit:
http://www.gunsite.co.za/content/articles/what-to-look-for-in-a-self-defence-pistol/
http://www.gunsite.co.za/content/articles/the-glock-19-the-perfect-handgun/
Hoop dit help.
Hein M.
My laaste post was seker 'n bietjie negatief
Lees 'n bietjie hierdie artikels. Dit is nogal insiggewend met 'n handwapen-besluit:
http://www.gunsite.co.za/content/articles/what-to-look-for-in-a-self-defence-pistol/
http://www.gunsite.co.za/content/articles/the-glock-19-the-perfect-handgun/
Hoop dit help.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Pistool vir my meisie
geno and hien
don't believe everything you read on gunsite , most of the mod's and gv gang carry on like they've killed more people than aids . they give advice like telling you ''the glock is the most relieable firearm on the market '' but just ask one of the gv mod's how many times his glock jamed on him in a shooting incident and you will be met by a wall of silence .
i don't think the glock 19 is the best firearm for a woman , do yourself a favour and google '' phase 3 malfunctions on glock '' .
remember glocks are more prone to stove pipe because of their light frames . i'm not anti glock in fact i carry a g 17 every day but i am aware of their floors .
cheers bobby
don't believe everything you read on gunsite , most of the mod's and gv gang carry on like they've killed more people than aids . they give advice like telling you ''the glock is the most relieable firearm on the market '' but just ask one of the gv mod's how many times his glock jamed on him in a shooting incident and you will be met by a wall of silence .
i don't think the glock 19 is the best firearm for a woman , do yourself a favour and google '' phase 3 malfunctions on glock '' .
remember glocks are more prone to stove pipe because of their light frames . i'm not anti glock in fact i carry a g 17 every day but i am aware of their floors .
cheers bobby
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
bobby,
Ek het 'n G19 vir 12 jaar (en 8000 skote later) en het nog nie een storing gekry nie
Ek skiet nie lood nie en maak die pistool elke keer reg skoon na gebruik.
As jy stovepipes kry met -enige pistool- dan is daar 'n probleem met jou grip - nie met die wapen nie.
Soos met enige meganiese toerusting moet daar net gereeld onderhoud gedoen word - en geen misbruik nie.
'n Glock is seker die naaste pistool wat jy aan 'n rewolwer kan kry. Eenvoud op sy beste. Geen veiligheidsknippe of meganismes wat kan vashaak nie en dit voer ALLE / ENIGE hollowpoint fabrieksammo.
Ja. Gunsite is maar net nog 'n bron van inligting. Kyk wat van toepassing is en chuck die res
Ek stem saam met jou oor sommige Gunsite lede se cowboy-houdings... Maar nou ja
Hein M.
Ek het 'n G19 vir 12 jaar (en 8000 skote later) en het nog nie een storing gekry nie
As jy stovepipes kry met -enige pistool- dan is daar 'n probleem met jou grip - nie met die wapen nie.
Soos met enige meganiese toerusting moet daar net gereeld onderhoud gedoen word - en geen misbruik nie.
'n Glock is seker die naaste pistool wat jy aan 'n rewolwer kan kry. Eenvoud op sy beste. Geen veiligheidsknippe of meganismes wat kan vashaak nie en dit voer ALLE / ENIGE hollowpoint fabrieksammo.
Ja. Gunsite is maar net nog 'n bron van inligting. Kyk wat van toepassing is en chuck die res
Ek stem saam met jou oor sommige Gunsite lede se cowboy-houdings... Maar nou ja
Hein M.
Last edited by Hein M. on Mon May 17, 2010 5:28 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Pistool vir my meisie
if you want something with the simplisity of a rolly a kahr pistol is the one to get .
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Pistool vir my meisie
Geno
Ek dink persoonlik daar is geen beter wapen vir 'n gewone dame (wat nie gereeld oeffen nie) as 'n .38 spl. snubb nie. As jy nie gereeld oeffen nie, is eenvoud die beste. Jy het nie tyd on te dink hoe die vuurwapen werk nie. As die patroon weier, trek jy net weer die sneller, sonder om die wapen van die teiken af weg te neem. Maar dit is maar net my beskeie mening.
Belangriker as die wapen is haar "mental state of mind". Jy moet seker wees sy het dit eers onder die knie. As sy nie beryd is om iemand se lewe te neem op gronde van selfverdediging nie, moet sy nie eens 'n wapen he nie.
Kyk ook gerus na 'n "Tazer Gun". Hulle is nou baie bekostigbaar en is ongelooflik doeltreffend, selfs al is die aanvaller "gedrug".
Sterkte
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Pistool vir my meisie
Ek stem saam met jou oor die 38 snubbie vir 'n vrou. In die 90er jare kon jy 'n Rossi 38 special vir R610 by Kloppers in Bloemfontein koop. So het ek baie van my ou "girlfriends" bewapen tot ek getrou het in 1998 met iemand wat niks van vuurwapens hou nie. Sy moet maar tevrede wees met die Sabre Red!Caller wrote: Geno
Ek dink persoonlik daar is geen beter wapen vir 'n gewone dame (wat nie gereeld oeffen nie) as 'n .38 spl. snubb nie. As jy nie gereeld oeffen nie, is eenvoud die beste. Jy het nie tyd on te dink hoe die vuurwapen werk nie. As die patroon weier, trek jy net weer die sneller, sonder om die wapen van die teiken af weg te neem. Maar dit is maar net my beskeie mening.
Belangriker as die wapen is haar "mental state of mind". Jy moet seker wees sy het dit eers onder die knie. As sy nie beryd is om iemand se lewe te neem op gronde van selfverdediging nie, moet sy nie eens 'n wapen he nie.
Kyk ook gerus na 'n "Tazer Gun". Hulle is nou baie bekostigbaar en is ongelooflik doeltreffend, selfs al is die aanvaller "gedrug".
Sterkte
Caller
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Pistool vir my meisie
Old Dirty
Mooi loop
Francois
Hoekom werk dit altyd so, daai een vir wie jy nou op die mou end sin kry, hulle like nie die gunne nie, myne ook nie, bly ma n stryd................tot ek getrou het in 1998 met iemand wat niks van vuurwapens hou nie
Mooi loop
Francois
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
Gelukkig het myne nie 'n weersin in vuurwapens nie. Sal ongelukkig nie meedoen of entoeiasties wees nie, maar crack darem nie as daar - soos dikwels gebeur - patrone op die sitkamertafel rondstaan nie 