Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
HEINBMW
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sat Feb 02, 2013 9:25 pm

Nuwe lid

Post by HEINBMW »

Naand almal, die naam is Hein Breytenbach, van Virginia in die Vrystaat.Nou eers aangesluit, alhoewel ek al vir maande lank alles op die forum volg.Is erg betrokke met PCP's. (weier volstrek om hulle windbukse te noem)
Jag nou al geruime tyd jakkalse saam met twee van my vriende. Het nog baie om te leer, maar dit word beter en beter. Vrydag aand weer twee n lift gegee. ;D
Het vir my n Savage mod 12 in .204 ruger gekoop.Is belowe hy sal einde Maart maand in die land wees.Kan nie wag nie. Kan nie slaap nie.
Baie dankie vir die voorreg om te mag aansluit, het alreeds baie geleer, en weet ek gaan nog meer leer.

Hein
Last edited by HEINBMW on Sun Feb 10, 2013 8:52 pm, edited 1 time in total.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe lid

Post by jaracal »

Hallo Hein
Welkom van 'n ander Hein en baie geluk met jou Ruger .204. Een besondere kaliber geweertjie en ek weet jy sal hom baie geniet. Geniet die forum
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe lid

Post by Marc »

Baie Welkom

Geno kom in, hier is vir jou 'n Peet kind :) :) Of is die nou ou Goose se cousin ???

Jy gaan dit geniet hier saam ons Hein, hier is hope en hope kennis om te ontgun. As jy nie jou antwoord kry nie, vra maar net, iemand gaan jou uithelp :)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe lid

Post by Silent Hunting »

Hein,

Baie welkom hier op die forum. Geniet dit.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Post Reply