Wat eet ons vanaand ???

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Wat eet ons vanaand ???

Post by Marc »

Naands?

Wat is op julle "menu's" vanaand  ???  Myne lyk belowend so v?r  ;D ;D ;D ;D

Image
Last edited by Marc on Sun Feb 10, 2013 6:59 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Geno »

Stopit!
Ek slaan alweer bachelor's special: Mincemate  :'(
Last edited by Geno on Tue Oct 02, 2012 6:01 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Beretta »

Geno
Of n clutch plaat (pizza)  ;D ;D ;D
Beretta
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by BRNO (Pierre) »

Marc, jy is nogals n af mens partykeer. Al eet ek n T Bone vanaand, met lekker chips (Geno), lyk dit baie belowend.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Marc »

;D ;D ;D ;D ;D
Geno wrote: Stopit!
Ek slaan alweer bachelor's special: Mincemate  :'(
Beretta wrote: Geno
Of n clutch plaat (pizza)  ;D ;D ;D
Beretta
Pierre van der Merwe wrote: Marc, jy is nogals n af mens partykeer. Al eet ek n T Bone vanaand, met lekker chips (Geno), lyk dit baie belowend.
Sorry ouens, nou en dan moet ek ook 'n hou inkry  :)

Moet s? die gegeurde rys met tamatie, sampioene, groenpeper en uietjie in ruik vooruit  :angel:
Last edited by Marc on Tue Oct 02, 2012 6:22 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Ian »

Marc

En ek is hoeka lis vir shussi. Nou water my mond.

Groete
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Marc »

Ian wrote: Marc

En ek is hoeka lis vir shussi. Nou water my mond.

Groete
Met 'n bietjie Maggi Magic  ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Ian »

Met 'n bietjie Maggi Magic  ;D ;D ;D ;D ;D
[/quote]

Nou praat jy. Is dit Tuna daai op die foto?
Ek is bly dat jul familie kwaliteit tyd kon saam spandeer en veilig terug is.

Sterkte vir jou en familie.

Groete Ian
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Marc »

Dankie

Dit was omtrent lekker, net baie te kort  ;D ;D ;D Die weer het ons darem kans gegee om lekker op die strand te kon tekere gaan  ;D

Dis 'n Tuna'tjie ja, hy kom nou al van die winter af en sy tyd het vanaand op geraak  8) Hy wil mos nie te lank l? en verkluim nie  ;)  Daar is darem niks lekkerder as wanneer hy sopas op die deck geland het en sommer reguit maag toe gaan nie  8) Cuta is natuurlik vir my nr1 so op die blou waters

Moet s? toe dit Saterdag so mooi spring getui was ek ek gewens ek kon bietjie gaan kreef uithaal, het niks hengel goed saamgevat want ek het geweet die versoeking sal te groot wees  ;D ;D ;D

Januarie maak ons weer die vissies vir 'n week lank bymekaar  8)

Lekker aand

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Marc »

Fanie wrote: Marc !  Jy moet daai mes van jou skerp maak ouboet, kyk hoe happe het jy vleis gesaag !!! ;D
;D Dis maar wat ek het om mee te werk, terloops as jy in jou lewe 'n vrek skerp steak mes soek koop van daai swart menere by fan?l . My Vroutjie het raakgekoop daar  ;)

Laat weet maar as daai loins jou Baas raak, ek kom help graag  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Martin Marais »

hallo Marc

Ongelukkig eet ek vanaand  dieselfde as gisteraand,...........WEER NIKS. ;D ;D


Groete

Martin Marais
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Jakkalsgat »

Nee Marc, kry vir jou regte mes of laat weet wanneer jy verjaar.

Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Marc »

So, wat vang julle manne vanaand aan om die potte ???

Ek gaan gou so paar van die see kakkerlakke sonbrand gee, hulle is vars af Transkei se wilde kus. Dis van die mooier Ooskus outjies wat ek in 'n lang tyd kon beetkry. Hoop nie ek trap nou te erg tone nie, moes iets doen om gisteraand se Dorado op die kole mee af te sluk :)

Image
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Jakkalsgat »

Ek hoop nie dis my Dorado wat gisteraand gebraai is nie >:( , hierdie goggas kry ons ook altyd by Koffiebaai en omgewing, hulle het mooi krap ook. Ek en Rooies het hoeka anderdag gepraat want nader as St Nowhere trip, Transkei se kant toe later in die jaar.

Marc, geniet dit
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Marc »

Gaan Vrydag weer daar by jou verby, sal bietjie hoender saambring as jy so 9 uur se kant al pomp ???

Transkei klink reg, die sekondere paaie is net erg voos en vergaan, maak maar seker jy vat 'n properse 4x4, die Ranger het al plek plek gesukkel om deur en uit te kruip ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wat eet ons vanaand ???

Post by Jakkalsgat »

Ek pomp al van 6 uur af, ek sit solank die ketel aan. Ons het maar ons paaie wat ons ry en klink my tussen die twee van ons is daar paar huise waar ons kan bly ook maar dis ook lekker om daar te kamp. My bakkie is 4x4 (Enjin nou net gedoen :'( ) sowel as Rooies en Stanman sin maar ek het al met 2x4 Nissan ook daar gery maar 4 maak dit makliker. Daar is ook baie Ooskaap manne wat ek glo ook sal wil saam maar ons sal kyk.

Groete
Jaco
Post Reply