Wat is op julle "menu's" vanaand







Sorry ouens, nou en dan moet ek ook 'n hou inkryGeno wrote: Stopit!
Ek slaan alweer bachelor's special: Mincemate
Beretta wrote: Geno
Of n clutch plaat (pizza)![]()
![]()
BerettaPierre van der Merwe wrote: Marc, jy is nogals n af mens partykeer. Al eet ek n T Bone vanaand, met lekker chips (Geno), lyk dit baie belowend.


Met 'n bietjie Maggi MagicIan wrote: Marc
En ek is hoeka lis vir shussi. Nou water my mond.
Groete



Fanie wrote: Marc ! Jy moet daai mes van jou skerp maak ouboet, kyk hoe happe het jy vleis gesaag !!!![]()






