knaldemper vraag
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
knaldemper vraag
Is daar iets wat mens om die knaldemper kan sit om die mirage op die teleskoop te voorkom/verminder wanneer die knaldemper warm word?
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: knaldemper vraag
Kontak vir Jakkalsgat op die forum hy verkoop n "baadjie" vir jou KD
Groetnis
Groetnis
-
Zack Benade
Re: knaldemper vraag
As jy op die baan is kan jy 'n blind op die loop vas sit met valcro. Jy kry dit in versillende breedtes. Hulle gebruik dit by badkamer gordyne. Jy kan jou hele loop en KD toemaak.
In die bos gebruik ek 'n gewone sykous. Ek het ongelukkig 'n stainless loop en KD. In die nag werk dit ook baie goed as jy met 'n lig skiet.
Ek weet dit help.
groete
Zack
In die bos gebruik ek 'n gewone sykous. Ek het ongelukkig 'n stainless loop en KD. In die nag werk dit ook baie goed as jy met 'n lig skiet.
Ek weet dit help.
groete
Zack
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: knaldemper vraag
Zack,
Beduie asb mooi stadig vir die dom ou wat jy doen. Klink soos n gawe plan maar wil net seker maak ek verstaan reg.
Beduie asb mooi stadig vir die dom ou wat jy doen. Klink soos n gawe plan maar wil net seker maak ek verstaan reg.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: knaldemper vraag
Moet tog nie vir Zack se ek het geklik nie, maar hy trek die sykouse saam met high polfy skoentjies aan as hy gaan jag! Dit help glo vir die blurr!
Sorry Zack, ek moes net!
Sorry Zack, ek moes net!
-
Danie Lombard .243
Re: knaldemper vraag
Hi Ben
Hier op die plaas maak ons sommer enige plan om 'n ding te laat werk. Ek het altyd gewone kruip verband om die silencer gedraai, so 'n paar lae, lekker dik. Dan het ek duckt tape of insolation tape om gedraai en dit het soos 'n kaboom gewerk. Silencer was binne warm en buite koud. Al wat sleg is, dit maak die silencer effe vet en dik en so 'n knertsie swaarder.
Danie

Chrisjan
Re: knaldemper vraag
My stainless loop en silver silencer blink ook baie met die scope mounted lightforce. Wat doen julle om dit te verbeter?TOKELOS wrote:Moet tog nie vir Zack se ek het geklik nie, maar hy trek die sykouse saam met high polfy skoentjies aan as hy gaan jag! Dit help glo vir die blurr!
Sorry Zack, ek moes net!
Askies, wil nie die post hijack nie.
Groete
Chrisjan
-
Zack Benade
Re: knaldemper vraag
BenG
Badkamer blinds of badkamer metaal gordyne. Hulle het horisontale ronderige strips. Jy vat een wat dik genoeg is om oor die loop en kneldemper te gaan. Skakel of pm my as ek nog moet verduidelik of 'n foto stuur. Jy is meer as welkom.
Chrisjan
Die skietlig sal jou verseker nie verblind nie.

Ek sit met dieselfde probleem. Ek gebruik 'n normale vroue sykous om die kneldemper en loop toe te maak. Ek gebruik isolation type om die kous op die punt van die kneldemper van te maak. Dan rol ek die kous om die loop totdat die kous dik genoeg is om die klink van die loop toe te maak. As die kous klaar is dan draai ek die laaste lunt ook vas met isolation type.My stainless loop en silver silencer blink ook baie met die scope mounted lightforce. Wat doen julle om dit te verbeter?
Die skietlig sal jou verseker nie verblind nie.
Last edited by Zack Benade on Tue Feb 05, 2013 8:17 am, edited 1 time in total.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: knaldemper vraag
Zack,
2 Vrae.
1. Het jy al ooit probleme met te warm loop en die sintetiese kouse wat dalk kan smelt ervaar? Of is dit net vir jag, lae skoot telling?
2. Het jy al ooit moeilikhied by die huis ervaar met die vroue onderklere tussen jou skietgoed?

Dis 'n moeilike een hierdie.
Ek sukkel gewoonlik om my vrou en buurvrou se kouse te onderskei van mekaar. Moet net nie uitpraat nie asb.

Dis 'n moeilike een hierdie.
Ek sukkel gewoonlik om my vrou en buurvrou se kouse te onderskei van mekaar. Moet net nie uitpraat nie asb.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: knaldemper vraag
My een geweer is ook st het hom en die demper met camo tape geplak en dit werk baie mooi nou is die geweer sommer gecamo.
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Re: knaldemper vraag
Ai julle ouens is darm baie stout, ek geniet hierdie blad geweldig net om te lees en dan lag ek so hard dat my vrou vra of ek mal is, hehehe
maar ek maak baie notas uit die forum hoor, want n nuwe ou soos ek leer baie. Dankie vir n groep jagters wat lekker kan praat
maar ek maak baie notas uit die forum hoor, want n nuwe ou soos ek leer baie. Dankie vir n groep jagters wat lekker kan praat
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: knaldemper vraag
Ek het toe maar 'n rol camo tape gekoop en dit om die loop en knaldemper gedraai. Was bang die sykous smelt.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: knaldemper vraag
Kom daai camotape se gom nie los van die hitte nie? Ek wou dit ook doen, maar was bang dit kom los en dan sit ek met daai taai spul as jy 'n bottel se ettiket wil afwas....BenG wrote:Ek het toe maar 'n rol camo tape gekoop en dit om die loop en knaldemper gedraai. Was bang die sykous smelt.
Aim small, miss small
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: knaldemper vraag
Eugene,
Dit is van daai wat sonder gom werk. Die goed "plak" nie aan die loop en/of knaldemper nie, net aan homself. Wat dit lekker maak is dat die goed herbruikbaar is en maklik gewas kan word.
Dit is van daai wat sonder gom werk. Die goed "plak" nie aan die loop en/of knaldemper nie, net aan homself. Wat dit lekker maak is dat die goed herbruikbaar is en maklik gewas kan word.
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: knaldemper vraag
Hallo BenG
Kan jy my asb se wie die vervaardiger is van daai tape en wat hul genoem word? Sal dit ook graag wil kry.
Baie dankie
Cobus
Kan jy my asb se wie die vervaardiger is van daai tape en wat hul genoem word? Sal dit ook graag wil kry.
Baie dankie
Cobus
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: knaldemper vraag
+1! Ek wil ook weet!Wildjagter wrote:Hallo BenG
Kan jy my asb se wie die vervaardiger is van daai tape en wat hul genoem word? Sal dit ook graag wil kry.
Baie dankie
Cobus
Aim small, miss small
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: knaldemper vraag
Baie dankie. 
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: knaldemper vraag
Probeer 'n dinwiel fiets tube vir die weerkaatsing. Werk lekker op 'n stainless demper.
Mooiloop
Basie
Mooiloop
Basie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: knaldemper vraag
Lyk my julle is nou vanaf sykouse na kondome vir gewere. Wat gaan ons nog belewe!basie wrote:Probeer 'n dinwiel fiets tube vir die weerkaatsing. Werk lekker op 'n stainless demper.
Mooiloop
Basie
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: knaldemper vraag
tripodmvr wrote:Lyk my julle is nou vanaf sykouse na kondome vir gewere. Wat gaan ons nog belewe!basie wrote:Probeer 'n dinwiel fiets tube vir die weerkaatsing. Werk lekker op 'n stainless demper.
Mooiloop
Basie
Veiligheid eerste!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: knaldemper vraag
Lyk my julle is nou vanaf sykouse na kondome vir gewere. Wat gaan ons nog belewe![/quote]
Ek het mos daarvoor gevra met my raad die kondome, maar ek gebruik ook sommer 'n stuk "tube" en dit werk
Ek het mos daarvoor gevra met my raad die kondome, maar ek gebruik ook sommer 'n stuk "tube" en dit werk
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: knaldemper vraag
Los al die veiligheids goete, en vat net n stort tussen elke skootBenG wrote:tripodmvr wrote:Lyk my julle is nou vanaf sykouse na kondome vir gewere. Wat gaan ons nog belewe!basie wrote:Probeer 'n dinwiel fiets tube vir die weerkaatsing. Werk lekker op 'n stainless demper.
Mooiloop
Basie
Veiligheid eerste!
Veiligheid eerste manne!