Naandse uit Potchefstroom

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

Naandse uit Potchefstroom

Post by Johann Marais »

Goeie naand, my naam is Johann Marais en ek bly in Potcefstroom. Ek het al baie van julle manne se posts gelees, en dit vreeslik baie geniet. Dit is lekker om in jou eie taal te kan gesels met manne met dieselfde belangstellings.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by Dawid »

Baie welkom Hier Johann,

Altyd goed om nog Wes Transvalers hier te sien.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by VdWalt »

Welkom hier, hoop jy kuier lekker saam!
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by PJS »

Welkom Johann
Ek is bly om te sien hiers nog n Potchefstromer op die forum.
Hoop jy geniet dit hier.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by Eugene »

Dawid wrote: Baie welkom Hier Johann,

Altyd goed om nog Wes Transvalers hier te sien.

Groetnis
+1! Baie welkom en geniet dit hier.
Aim small, miss small
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by BLOK »

Aitsa!!

Nou is ons vier van Potch, baie welkom.
Last edited by BLOK on Thu Jan 17, 2013 9:41 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by PWV »

Welkom, Johann.  Ons sal dit nie teen jou hou omdat jy van Potchefstroom af kom nie. :o :o
Geniet dit hier.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by Eugene »

Pieter Willem Vorster wrote: Welkom, Johann.  Ons sal dit nie teen jou hou omdat jy van Potchefstroom af kom nie. :o :o
Geniet dit hier.
Stadig "Ou Ballie", ek kom darem ook van daar af!  :police: En soos Blok al gewys het, ons is nie bang vir appels swaai nie!  ;)
Aim small, miss small
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by BLOK »

Eugene, verskoon maar die ou oom sy geheu het hom seker vir n wyle verlaat. Ek dink hy het seker vergeet wie en wat ly die weermag hier in potch op.

Ons rol nie bolle nie, ons gooi loot.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by PWV »

Eugene wrote: Stadig "Ou Ballie", ek kom darem ook van daar af!  :police: En soos Blok al gewys het, ons is nie bang vir appels swaai nie!  ;)
Weereens "brute force and ignorance".  Passop as die Grysbaard-legioen julle in die hande kry! 8)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by PWV »

BLOK wrote: Eugene, verskoon maar die ou oom sy geheu het hom seker vir n wyle verlaat. Ek dink hy het seker vergeet wie en wat ly die weermag hier in potch op.

Ons rol nie bolle nie, ons gooi loot.
Block, as ek reg onthou kom jy van Vryburg af.  Het baie manne se gatte daar warm gemaak op skool!
Geen kwade gevoelens! 8)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by BLOK »

Aitsa!! Hahaha

Was die oom daar op skool of skool gehou daar.??
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by Eugene »

Pieter Willem Vorster wrote: Weereens "brute force and ignorance".  Passop as die Grysbaard-legioen julle in die hande kry! 8)
Ag oom Pieter, alles in 'n goeie gees!  ;) Die klomp Clutchdroppers waartussen ek nou bly, beweer mos dat die potch-mense snobs is, maar nie almal van ons was in Gimmies of Ferdies nie.... :angel:
Aim small, miss small
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by Johann Marais »

Baie dankie vir julle mooi wense. Jong ek wil ook my sê, sê oor ons Westransvalers... julle moet nie vir ons vlak vat nie.

Julle gaan nog baie interissante dinge van ons Potchefstromers sien...

Mooi aand vir julle!!
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Naandse uit Potchefstroom

Post by johann »

Welkom Johann, geniet dit hier en moet nie skaam wees om jou kennis te deel nie.

Groete Johann
25-06 Remington
Post Reply