Naandse uit Potchefstroom
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Naandse uit Potchefstroom
Goeie naand, my naam is Johann Marais en ek bly in Potcefstroom. Ek het al baie van julle manne se posts gelees, en dit vreeslik baie geniet. Dit is lekker om in jou eie taal te kan gesels met manne met dieselfde belangstellings.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Baie welkom Hier Johann,
Altyd goed om nog Wes Transvalers hier te sien.
Groetnis
Altyd goed om nog Wes Transvalers hier te sien.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Welkom hier, hoop jy kuier lekker saam!
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Naandse uit Potchefstroom
Welkom Johann
Ek is bly om te sien hiers nog n Potchefstromer op die forum.
Hoop jy geniet dit hier.
Mooiloop
PJ
Ek is bly om te sien hiers nog n Potchefstromer op die forum.
Hoop jy geniet dit hier.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Naandse uit Potchefstroom
+1! Baie welkom en geniet dit hier.Dawid wrote: Baie welkom Hier Johann,
Altyd goed om nog Wes Transvalers hier te sien.
Groetnis
Aim small, miss small
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Aitsa!!
Nou is ons vier van Potch, baie welkom.
Nou is ons vier van Potch, baie welkom.
Last edited by BLOK on Thu Jan 17, 2013 9:41 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Welkom, Johann. Ons sal dit nie teen jou hou omdat jy van Potchefstroom af kom nie.

Geniet dit hier.
Geniet dit hier.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Naandse uit Potchefstroom
Stadig "Ou Ballie", ek kom darem ook van daar af!Pieter Willem Vorster wrote: Welkom, Johann. Ons sal dit nie teen jou hou omdat jy van Potchefstroom af kom nie.![]()
Geniet dit hier.
Aim small, miss small
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Eugene, verskoon maar die ou oom sy geheu het hom seker vir n wyle verlaat. Ek dink hy het seker vergeet wie en wat ly die weermag hier in potch op.
Ons rol nie bolle nie, ons gooi loot.
Ons rol nie bolle nie, ons gooi loot.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Weereens "brute force and ignorance". Passop as die Grysbaard-legioen julle in die hande kry!Eugene wrote: Stadig "Ou Ballie", ek kom darem ook van daar af!En soos Blok al gewys het, ons is nie bang vir appels swaai nie!
![]()
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Block, as ek reg onthou kom jy van Vryburg af. Het baie manne se gatte daar warm gemaak op skool!BLOK wrote: Eugene, verskoon maar die ou oom sy geheu het hom seker vir n wyle verlaat. Ek dink hy het seker vergeet wie en wat ly die weermag hier in potch op.
Ons rol nie bolle nie, ons gooi loot.
Geen kwade gevoelens!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Aitsa!! Hahaha
Was die oom daar op skool of skool gehou daar.??
Was die oom daar op skool of skool gehou daar.??
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Naandse uit Potchefstroom
Ag oom Pieter, alles in 'n goeie gees!Pieter Willem Vorster wrote: Weereens "brute force and ignorance". Passop as die Grysbaard-legioen julle in die hande kry!![]()
Aim small, miss small
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Baie dankie vir julle mooi wense. Jong ek wil ook my sê, sê oor ons Westransvalers... julle moet nie vir ons vlak vat nie.
Julle gaan nog baie interissante dinge van ons Potchefstromers sien...
Mooi aand vir julle!!
Julle gaan nog baie interissante dinge van ons Potchefstromers sien...
Mooi aand vir julle!!
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Naandse uit Potchefstroom
Welkom Johann, geniet dit hier en moet nie skaam wees om jou kennis te deel nie.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington