Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post Reply
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Dagsê Manne. Verskoon asb die dom vraag maar moet jy 'n windbuks se loop ook skoon maak met een van daai deur trekkers en skoonmaak middels ? Ek spuit maar altyd nie Q20 in die loop. Julle raad asb. Dankie.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by LUAN »

Nee wat dit maak nie so groot verskil tensy jy ernstig kompetisie skiet. Net n lappie met spirits op geheg aan n vislyn werk goed genoeg. Hulle lope moet eintlik daardie lood in he.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by FCLoretz »

sover ek weet kry jy so spons pellet koeel wat jy uitskiet om jou loop mee skoon te maak.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Dankie vir die antwoorde here. Ek is maar nog baie nuut met vuurwapens. Ek het 'n windbuks gekry wat nuut in '85 gekoop is. Hy skiet nie konstante groeperings nie. Van die manne sê dit kan die spring wees. Ek wou maar net seker maak of die loop my nie rond d@nner nie. Ek sal bietjie kyk of my plaaslike winkels die 'spons-koëels' verkoop.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by THOMAST »

Die "sponskoeëls" word gemaak deur VFG, S&O verkoop dit.
Eintlik is dit 'n soort felt proppie.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by G-force »

Daai felt goed werk nie wonderlik nie.Probeer net een van daai boresnake goed kry maar haal sy borsels uit.Ek maak myne met n solvent skoon miskien eenkeer per jaar.Dan trek ek nou en dan net daai boresnake deur om die ergste uit tehaal.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Dankie vir die replies manne ! Sal daai tou wat soos 'n skoenveter lyk saam met solvent ook werk ?
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
gatiepie
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Jan 20, 2013 2:55 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by gatiepie »

een van daai deur trekkers en skoonmaak middels
Van watter tipe deurtrekkers praat ons nou hier?  :angel:
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by JTM »

Ek trek myne se loop deur met daai klein sterilisasie lappies wat hulle jou arm of boud mee vee net voor hulle jou inspuit. So paar van hulle tot die ergste skoon is en dan trek ek 'n paar skoon droëe patches deur tot skoon. Gewoonlik neem dit net so tien of wat pellets weer om die lood weer op te bou en die groepe klein te kry. Party lope is nie fussy om skoon te wees en ander moet weer so elke 200 pellets skoon gemaak word.

As jy die alkhol lappies soos hier beskryf wil gebruik, haal maar dalk net enige o-ring seels in die omgeweing van die loop uit. Part rubbers hou nie van daai alkhol nie.

Ek gebruik ook van daai velt pellets op die baan tussen rondtes/sarsies net om die skoonmaak intervalle bietjie te rek tot na die kompetisie of dalk jag uitstappie.
Jannie Welman
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Baie dankie vir die advies Jannie.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by JTM »

Geen probleem. Jy kan daai lappietjie bietjie uitdroog ook net voor jy dit deurtrek. Daai dingetjie is sopnat van die alkhol. Moet dit nettie opgaar en drink na die tyd nie. ;D Gebruik lekker sterk vislyn of die dunner weedeater tou om jou patches deur te trek.

Party ouens gebruik ook een van die toue van daai ou spaghetti vloer moppe om deur te trek. Werk op selfde manie maar as 'n boresnaketeen 'n meer bilike prys. Trek dit ook met daai weedeater tou deur. Koop maar net 'n nuwe mop as skenker en los maar Ma se ou mop uit.  :laugh:
Jannie Welman
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Ha ha ! Nee ek daai webcoll lappies, werk elke dag daarmee. Die reuk maak my al siek maar ek sal dit met vislyn probeer môre. Dankie vir die advies Jannie.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by LUAN »

Daardie felt pellets is nie so goeie idee met n spring windbuks. Hulle is so lig dat daar nie veel "back compression" is nie wat gevolg het dat jou piston hard slaan teen die kamer. Dit kan jou piston seel beskadig. Ook moenie Q20 inspuit nie want die lug wat daar uitkom is warm en steek dit aan die brand. Sit so bietjie Q20 in die pellet se skirt dan klink hy soos n .22.(nie n goeie idee)
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Nogmaals dankie vir almal se insette. Ek sal bietjie die ou BSA 'n 'valet' gee vandag. Groete. Christo.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by PITSMIT »

killzone  strip daai geweertjie en kyk of die velletjie binne nie dalk hard geword het deur die jare nie  ek haal die velletjies uit en sit hulle in sprits tot hulle sag is en was hulle deeglik met sprits skoon dan oilie ek hulle weer goed moet 3 in 1 oilie tot hy mooi sag en ge-olie is dan sit ek weer aanmekaar  werk soos n droom want daai velletjie moet soos n bakkie maak as hy vorentoe gaan en dig seel om die kante  hoop die raad werk
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Dankie. Waar is die velletjie ? Ek het nog nooit 'n windbuks gestrip nie. Ek neem aan dit is een of ander Diaphragm.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by LUAN »

Hy praat van die seel om die piston kop. Die ou windbukse het leer seels gebruik maar vandag sin gebruik sinteties.
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Myne is 'n Gamo in 1985 gekoop. Eintlik is dit my swaer'sn wat hy nou vir my laaitie gegee het omdat hy nie seuns het nie. Maar terwyl hy nog in 'n doek modder en melk drink, skiet ek met hom. 
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by LUAN »

Nee hy behoort n sintetiese seel te he. Niks olie word op hom gesit. Smeer net n dun lagie ms grease om en rol hom in grafiet grease. Op die windbukse sal jy in elk geval nie sommer n verbetering in akuraatheid sien agv skoonmaak. Die ding wat die akuraatheid tot op sy beste sal bring is die regte soort pellet. Kyk na H&N field target trophy 8.6gr 4.52mm of Jsb/Air arms field 8.4gr. Jy kry hulle in 4.51 .52 .53mm so speel maar rond.
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.

Post by Killzone »

Dankie sal bietjie loer.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
Post Reply