Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Dagsê Manne. Verskoon asb die dom vraag maar moet jy 'n windbuks se loop ook skoon maak met een van daai deur trekkers en skoonmaak middels ? Ek spuit maar altyd nie Q20 in die loop. Julle raad asb. Dankie.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Nee wat dit maak nie so groot verskil tensy jy ernstig kompetisie skiet. Net n lappie met spirits op geheg aan n vislyn werk goed genoeg. Hulle lope moet eintlik daardie lood in he.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
sover ek weet kry jy so spons pellet koeel wat jy uitskiet om jou loop mee skoon te maak.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Dankie vir die antwoorde here. Ek is maar nog baie nuut met vuurwapens. Ek het 'n windbuks gekry wat nuut in '85 gekoop is. Hy skiet nie konstante groeperings nie. Van die manne sê dit kan die spring wees. Ek wou maar net seker maak of die loop my nie rond d@nner nie. Ek sal bietjie kyk of my plaaslike winkels die 'spons-koëels' verkoop.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Die "sponskoeëls" word gemaak deur VFG, S&O verkoop dit.
Eintlik is dit 'n soort felt proppie.
Eintlik is dit 'n soort felt proppie.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Daai felt goed werk nie wonderlik nie.Probeer net een van daai boresnake goed kry maar haal sy borsels uit.Ek maak myne met n solvent skoon miskien eenkeer per jaar.Dan trek ek nou en dan net daai boresnake deur om die ergste uit tehaal.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Dankie vir die replies manne ! Sal daai tou wat soos 'n skoenveter lyk saam met solvent ook werk ?
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
-
gatiepie
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Sun Jan 20, 2013 2:55 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Van watter tipe deurtrekkers praat ons nou hier?een van daai deur trekkers en skoonmaak middels
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Ek trek myne se loop deur met daai klein sterilisasie lappies wat hulle jou arm of boud mee vee net voor hulle jou inspuit. So paar van hulle tot die ergste skoon is en dan trek ek 'n paar skoon droëe patches deur tot skoon. Gewoonlik neem dit net so tien of wat pellets weer om die lood weer op te bou en die groepe klein te kry. Party lope is nie fussy om skoon te wees en ander moet weer so elke 200 pellets skoon gemaak word.
As jy die alkhol lappies soos hier beskryf wil gebruik, haal maar dalk net enige o-ring seels in die omgeweing van die loop uit. Part rubbers hou nie van daai alkhol nie.
Ek gebruik ook van daai velt pellets op die baan tussen rondtes/sarsies net om die skoonmaak intervalle bietjie te rek tot na die kompetisie of dalk jag uitstappie.
As jy die alkhol lappies soos hier beskryf wil gebruik, haal maar dalk net enige o-ring seels in die omgeweing van die loop uit. Part rubbers hou nie van daai alkhol nie.
Ek gebruik ook van daai velt pellets op die baan tussen rondtes/sarsies net om die skoonmaak intervalle bietjie te rek tot na die kompetisie of dalk jag uitstappie.
Jannie Welman
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Baie dankie vir die advies Jannie.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Geen probleem. Jy kan daai lappietjie bietjie uitdroog ook net voor jy dit deurtrek. Daai dingetjie is sopnat van die alkhol. Moet dit nettie opgaar en drink na die tyd nie.
Gebruik lekker sterk vislyn of die dunner weedeater tou om jou patches deur te trek.
Party ouens gebruik ook een van die toue van daai ou spaghetti vloer moppe om deur te trek. Werk op selfde manie maar as 'n boresnaketeen 'n meer bilike prys. Trek dit ook met daai weedeater tou deur. Koop maar net 'n nuwe mop as skenker en los maar Ma se ou mop uit.
Party ouens gebruik ook een van die toue van daai ou spaghetti vloer moppe om deur te trek. Werk op selfde manie maar as 'n boresnaketeen 'n meer bilike prys. Trek dit ook met daai weedeater tou deur. Koop maar net 'n nuwe mop as skenker en los maar Ma se ou mop uit.
Jannie Welman
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Ha ha ! Nee ek daai webcoll lappies, werk elke dag daarmee. Die reuk maak my al siek maar ek sal dit met vislyn probeer môre. Dankie vir die advies Jannie.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Daardie felt pellets is nie so goeie idee met n spring windbuks. Hulle is so lig dat daar nie veel "back compression" is nie wat gevolg het dat jou piston hard slaan teen die kamer. Dit kan jou piston seel beskadig. Ook moenie Q20 inspuit nie want die lug wat daar uitkom is warm en steek dit aan die brand. Sit so bietjie Q20 in die pellet se skirt dan klink hy soos n .22.(nie n goeie idee)
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Nogmaals dankie vir almal se insette. Ek sal bietjie die ou BSA 'n 'valet' gee vandag. Groete. Christo.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
killzone strip daai geweertjie en kyk of die velletjie binne nie dalk hard geword het deur die jare nie ek haal die velletjies uit en sit hulle in sprits tot hulle sag is en was hulle deeglik met sprits skoon dan oilie ek hulle weer goed moet 3 in 1 oilie tot hy mooi sag en ge-olie is dan sit ek weer aanmekaar werk soos n droom want daai velletjie moet soos n bakkie maak as hy vorentoe gaan en dig seel om die kante hoop die raad werk
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Dankie. Waar is die velletjie ? Ek het nog nooit 'n windbuks gestrip nie. Ek neem aan dit is een of ander Diaphragm.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Hy praat van die seel om die piston kop. Die ou windbukse het leer seels gebruik maar vandag sin gebruik sinteties.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Myne is 'n Gamo in 1985 gekoop. Eintlik is dit my swaer'sn wat hy nou vir my laaitie gegee het omdat hy nie seuns het nie. Maar terwyl hy nog in 'n doek modder en melk drink, skiet ek met hom.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Nee hy behoort n sintetiese seel te he. Niks olie word op hom gesit. Smeer net n dun lagie ms grease om en rol hom in grafiet grease. Op die windbukse sal jy in elk geval nie sommer n verbetering in akuraatheid sien agv skoonmaak. Die ding wat die akuraatheid tot op sy beste sal bring is die regte soort pellet. Kyk na H&N field target trophy 8.6gr 4.52mm of Jsb/Air arms field 8.4gr. Jy kry hulle in 4.51 .52 .53mm so speel maar rond.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Dom vraag I.v.m 'n Windbuks.
Dankie sal bietjie loer.
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S