Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Ek sien 'n paar nuwe tegnieke, hulle is nuut vir my, watter een gebruik julle?
Ek gebruik die Czech Nymphing, met 3 vlieë. Sien die manne doen hom met 2,3 selfs 4 vlieë. http://flyfishingreporter.com/video-how-to-rig-a-2-fly-czech-nymphing-setup
Die volgende tegnieke ken ek nie, maar werk glo baie goed:
- French / Spanish Nymphing - http://flyfishingreporter.com/how-to-build-a-french-spanish-nymphing-leader
- Down steam fishing.

Last edited by henried on Tue Jan 22, 2013 11:51 am, edited 1 time in total.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
8ft stok, baitrunner, klein krappie. Vas! 
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Dis nie eties nie....Geno wrote: 8ft stok, baitrunner, klein krappie. Vas!![]()
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Selfde resep, behalwe ek gebruik 'n pikswart kriek! Works every time, behalwe as een van daai plat vaalriviermeerminne eerste daar is, dan buig daai 8ft stokkie!Geno wrote: 8ft stok, baitrunner, klein krappie. Vas!![]()
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Volgens jou, nie. Maar volgens my is dit. Geelvis is mos nie beperk tot slegs vlieghengelaars nie?henried wrote: Dis nie eties nie....![]()
Goed, beter, 6millimeter!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Hi Henri,
Ek gebruik 'n 2 vlieg setup wat amper soos 'n NZ rig lyk.
Ander vriend van my gebruik French nymphing, het verlede naweek oor die 70 geles gevang by arendsnes met sy french nymphing
Ek gebruik 'n 2 vlieg setup wat amper soos 'n NZ rig lyk.
Ander vriend van my gebruik French nymphing, het verlede naweek oor die 70 geles gevang by arendsnes met sy french nymphing
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Tong in die kies...Geno wrote: Volgens jou, nie. Maar volgens my is dit. Geelvis is mos nie beperk tot slegs vlieghengelaars nie?
Die vlieghengel-manne kan net so stry oor wat is eties en wat nie. Droë vlieg, nat vlieg....
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Hoekom Henrie?henried wrote: Dis nie eties nie....![]()
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Ek dink "eties" is die woord wat jy gebruik as jy lus is om 11.1.11 te stir....henried wrote: Tong in die kies...
Die vlieghengel-manne kan net so stry oor wat is eties en wat nie. Droë vlieg, nat vlieg....
Aim small, miss small
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Ek hoor dieselfde van die French teg. Daai lang leeder is net snaaks, maak sin...FCLoretz wrote: Hi Henri,
Ek gebruik 'n 2 vlieg setup wat amper soos 'n NZ rig lyk.
Ander vriend van my gebruik French nymphing, het verlede naweek oor die 70 geles gevang by arendsnes met sy french nymphing
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Toemaar, ek weet.henried wrote: Tong in die kies...
Die vlieghengel-manne kan net so stry oor wat is eties en wat nie. Droë vlieg, nat vlieg....
Ek het eendag saam met PVDW gehengel. Hy het ook so 2-vlieg setup gebruik. Een van die vlieë was 'n G-Spot of een of ander "Spot", met so oranje poeliesman op die lyn. Hy het 'n mooi vis gevang daai dag, en ek het maar gesukkel. Hopeloos te lanklaas 'n vliegstok gegooi!
Goed, beter, 6millimeter!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Ek is nie so goed met die nymphing nie. Ek oefen maar nog
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Ek krap net, geen probleem hoe jy vis nie, my topic was net nie duidelik nie, was op FF gerig.Gregvzyl wrote: Hoekom Henrie?
Geno, dis dalk 'n Hot Spot.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Reg so, maar die van julle wat op die FF forums is sal verstaan, lekker lag, want dit is ook altyd een van die dinge wat op kom.Eugene wrote: Ek dink "eties" is die woord wat jy gebruik as jy lus is om 11.1.11 te stir....Dalk moet die gebruik daarvan verbied word
![]()
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Henried, ek bedoel dit glad nie teen jou nie en het die verkeerde gesiggie gebruik!
moes eintlik
gewees het! Maar dit is tog of ouens vinnig warm raak oor wat eties is en wat nie... Dalk omdat etiek 'n persoonlike ding is en nie vir 2 ouens dieselfde ding beteken nie!
Lees nou die dag op 'n visvang forum hoe die manne stry oor die "etiek" van gewone papgooi teenoor spesiehengel
My magtig, een gebruik monofilament lyn en die ander braided lyn, een sit aas aan die hoek en die ander onder die hoek... Albei moet doen tog alles dieselfde behalwe die aas? Waarom tog die gestryery oor wie die etieste is? 
As FC my bietjie leer vlieg hierdie jaar, gaan ek die swart krieke ook bietjie uitlos....
Hoop dan laat hulle my bietjie slaap in die nag!
Lees nou die dag op 'n visvang forum hoe die manne stry oor die "etiek" van gewone papgooi teenoor spesiehengel
As FC my bietjie leer vlieg hierdie jaar, gaan ek die swart krieke ook bietjie uitlos....
Aim small, miss small
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Als reg, het dit so gevat.Eugene wrote: Henried, ek bedoel dit glad nie teen jou nie en het die verkeerde gesiggie gebruik!moes eintlik
gewees het! Maar dit is tog of ouens vinnig warm raak oor wat eties is en wat nie... Dalk omdat etiek 'n persoonlike ding is en nie vir 2 ouens dieselfde ding beteken nie!
Lees nou die dag op 'n visvang forum hoe die manne stry oor die "etiek" van gewone papgooi teenoor spesiehengelMy magtig, een gebruik monofilament lyn en die ander braided lyn, een sit aas aan die hoek en die ander onder die hoek... Albei moet doen tog alles dieselfde behalwe die aas? Waarom tog die gestryery oor wie die etieste is?
As FC my bietjie leer vlieg hierdie jaar, gaan ek die swart krieke ook bietjie uitlos....Hoop dan laat hulle my bietjie slaap in die nag!
Mens kry 'n swart-kriek-vlieg
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Ons gaan defnitief so bietjie visvang. sal in die week met jou gesels.Eugene wrote:
As FC my bietjie leer vlieg hierdie jaar, gaan ek die swart krieke ook bietjie uitlos....Hoop dan laat hulle my bietjie slaap in die nag!
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
EK gebruik Ek gebruik die Czech Nymphing, met 2 vlie. AS die vis kwaai byt gebruik ek net 1 vlieg, ander vat daar 2 gelyk en dan verloor jy hulle.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Czech Nymping met 'n strike indicator. Daarna het jy 'n swaarder dropper fly. Caddis wat jy met looddraad swaarder maak werk en daarna het jy 'n point fly soos 'n #16 bruin nymph of atomic worm of klein caddis. Jou leader verleng na gelang van die diepte.
Jy hengel dan in die pockets van die rivier. Dit is die stadiger water onder die klippe. Jy gaan lekker speel.
Jy MOET die regte vliëe hê. Moet ook nie prepackaged goed koop nie.
Dawie
Jy hengel dan in die pockets van die rivier. Dit is die stadiger water onder die klippe. Jy gaan lekker speel.
Jy MOET die regte vliëe hê. Moet ook nie prepackaged goed koop nie.
Dawie
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Ouens, gaan kyk ook hier: http://jaracal.com/index.php/topic,17920.0.html
Aim small, miss small
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
1. Dropper / Point
2. New Zealand
3. Dry
2. New Zealand
3. Dry
Johnnie
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Die ou ramkat!! Bly hy kan darrem nog by een of ander spot uitkomGeno wrote: Ek het eendag saam met PVDW gehengel. Hy het ook so 2-vlieg setup gebruik. Een van die vlieë was 'n G-Spot of een of ander "Spot"
Veiligheid eerste manne!
- Fish 2 Hunt
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jan 14, 2013 1:29 pm
Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"
Czechnymphing is wel meer effektief vir geelvis maar voel nie altyd vir my soos flyfishing nie, ek gebruik dit as die wind baie sterkwaai of as die water baie sterk en diep is, New Zealand nymphing bly maar my gunsteling. Daar is niks wat klink soos n vlieglyn deur die lug nie.