Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by henried »

Ek sien 'n paar nuwe tegnieke, hulle is nuut vir my, watter een gebruik julle?

Ek gebruik die Czech Nymphing, met 3 vlieë. Sien die manne doen hom met 2,3 selfs 4 vlieë. http://flyfishingreporter.com/video-how-to-rig-a-2-fly-czech-nymphing-setup

Die volgende tegnieke ken ek nie, maar werk glo baie goed:
- French / Spanish Nymphing - http://flyfishingreporter.com/how-to-build-a-french-spanish-nymphing-leader
- Down steam fishing.
Last edited by henried on Tue Jan 22, 2013 11:51 am, edited 1 time in total.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Geno »

8ft stok, baitrunner, klein krappie. Vas! :D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by henried »

Geno wrote: 8ft stok, baitrunner, klein krappie. Vas! :D
Dis nie eties nie.... :o
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Eugene »

Geno wrote: 8ft stok, baitrunner, klein krappie. Vas! :D
Selfde resep, behalwe ek gebruik 'n pikswart kriek! Works every time, behalwe as een van daai plat vaalriviermeerminne eerste daar is, dan buig daai 8ft stokkie!
Aim small, miss small
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Geno »

henried wrote: Dis nie eties nie.... :o
Volgens jou, nie. Maar volgens my is dit. Geelvis is mos nie beperk tot slegs vlieghengelaars nie?
Goed, beter, 6millimeter!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by FCLoretz »

Hi Henri,

Ek gebruik 'n 2 vlieg setup wat amper soos 'n NZ rig lyk.

Ander vriend van my gebruik French nymphing, het verlede naweek oor die 70 geles gevang by arendsnes met sy french nymphing
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by henried »

Geno wrote: Volgens jou, nie. Maar volgens my is dit. Geelvis is mos nie beperk tot slegs vlieghengelaars nie?
Tong in die kies... ;D
Die vlieghengel-manne kan net so stry oor wat is eties en wat nie. Droë vlieg, nat vlieg....
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Gregvzyl
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Gregvzyl »

henried wrote: Dis nie eties nie.... :o
Hoekom Henrie?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Eugene »

henried wrote: Tong in die kies... ;D
Die vlieghengel-manne kan net so stry oor wat is eties en wat nie. Droë vlieg, nat vlieg....
Ek dink "eties" is die woord wat jy gebruik as jy lus is om 11.1.11 te stir.... ??? Dalk moet die gebruik daarvan verbied word  :-\
Aim small, miss small
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by henried »

FCLoretz wrote: Hi Henri,

Ek gebruik 'n 2 vlieg setup wat amper soos 'n NZ rig lyk.

Ander vriend van my gebruik French nymphing, het verlede naweek oor die 70 geles gevang by arendsnes met sy french nymphing
Ek hoor dieselfde van die French teg. Daai lang leeder is net snaaks, maak sin...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Geno »

henried wrote: Tong in die kies... ;D
Die vlieghengel-manne kan net so stry oor wat is eties en wat nie. Droë vlieg, nat vlieg....
Toemaar, ek weet.

Ek het eendag saam met PVDW gehengel. Hy het ook so 2-vlieg setup gebruik. Een van die vlieë was 'n G-Spot of een of ander "Spot", met so oranje poeliesman op die lyn. Hy het 'n mooi vis gevang daai dag, en ek het maar gesukkel. Hopeloos te lanklaas 'n vliegstok gegooi!
Goed, beter, 6millimeter!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by FCLoretz »

Ek is nie so goed met die nymphing nie. Ek oefen maar nog
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by henried »

Gregvzyl wrote: Hoekom Henrie?
Ek krap net, geen probleem hoe jy vis nie, my topic was net nie duidelik nie, was op FF gerig.

Geno, dis dalk 'n Hot Spot.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by henried »

Eugene wrote: Ek dink "eties" is die woord wat jy gebruik as jy lus is om 11.1.11 te stir.... ??? Dalk moet die gebruik daarvan verbied word  :-\
Reg so, maar die van julle wat op die FF forums is sal verstaan, lekker lag, want dit is ook altyd een van die dinge wat op kom.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Eugene »

Henried, ek bedoel dit glad nie teen jou nie en het die verkeerde gesiggie gebruik!  ??? moes eintlik  ;) gewees het! Maar dit is tog of ouens vinnig warm raak oor wat eties is en wat nie... Dalk omdat etiek 'n persoonlike ding is en nie vir 2 ouens dieselfde ding beteken nie!

Lees nou die dag op 'n visvang forum hoe die manne stry oor die "etiek" van gewone papgooi teenoor spesiehengel  ??? My magtig, een gebruik monofilament lyn en die ander braided lyn, een sit aas aan die hoek en die ander onder die hoek... Albei moet doen tog alles dieselfde behalwe die aas? Waarom tog die gestryery oor wie die etieste is?  :-X

As FC my bietjie leer vlieg hierdie jaar, gaan ek die swart krieke ook bietjie uitlos.... ;) Hoop dan laat hulle my bietjie slaap in die nag!
Aim small, miss small
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by henried »

Eugene wrote: Henried, ek bedoel dit glad nie teen jou nie en het die verkeerde gesiggie gebruik!  ??? moes eintlik  ;) gewees het! Maar dit is tog of ouens vinnig warm raak oor wat eties is en wat nie... Dalk omdat etiek 'n persoonlike ding is en nie vir 2 ouens dieselfde ding beteken nie!

Lees nou die dag op 'n visvang forum hoe die manne stry oor die "etiek" van gewone papgooi teenoor spesiehengel  ??? My magtig, een gebruik monofilament lyn en die ander braided lyn, een sit aas aan die hoek en die ander onder die hoek... Albei moet doen tog alles dieselfde behalwe die aas? Waarom tog die gestryery oor wie die etieste is?  :-X

As FC my bietjie leer vlieg hierdie jaar, gaan ek die swart krieke ook bietjie uitlos.... ;) Hoop dan laat hulle my bietjie slaap in die nag!
Als reg, het dit so gevat.

Mens kry 'n swart-kriek-vlieg
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by FCLoretz »

Eugene wrote:
As FC my bietjie leer vlieg hierdie jaar, gaan ek die swart krieke ook bietjie uitlos.... ;) Hoop dan laat hulle my bietjie slaap in die nag!
Ons gaan defnitief so bietjie visvang. sal in die week met jou gesels.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by bex »

EK gebruik Ek gebruik die Czech Nymphing, met 2 vlie. AS die vis kwaai byt gebruik ek net 1 vlieg, ander vat daar 2 gelyk en dan verloor jy hulle.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Dawie Malan »

Czech Nymping met 'n strike indicator. Daarna het jy 'n swaarder dropper fly. Caddis wat jy met looddraad swaarder maak werk en daarna het jy 'n point fly soos 'n #16 bruin nymph of atomic worm of klein caddis. Jou leader verleng na gelang van die diepte.

Jy hengel dan in die pockets van die rivier. Dit is die stadiger water onder die klippe. Jy gaan lekker speel.

Jy MOET die regte vliëe hê. Moet ook nie prepackaged goed koop nie.

Dawie
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Eugene »

Aim small, miss small
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Johnnie De Wet »

1. Dropper / Point
2. New Zealand
3. Dry
Johnnie
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by BRNO (Pierre) »

Geno wrote: Ek het eendag saam met PVDW gehengel. Hy het ook so 2-vlieg setup gebruik. Een van die vlieë was 'n G-Spot of een of ander "Spot"
Die ou ramkat!! Bly hy kan darrem nog by een of ander spot uitkom :D
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Fish 2 Hunt
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Mon Jan 14, 2013 1:29 pm

Re: Watter Vlieghengel tegniek gebruik jy? "Geelvis"

Post by Fish 2 Hunt »

Czechnymphing is wel meer effektief vir geelvis maar voel nie altyd vir my soos flyfishing nie, ek gebruik dit as die wind baie sterkwaai of as die water baie sterk en diep is, New Zealand nymphing bly maar my gunsteling. Daar is niks wat klink soos n vlieglyn deur die lug nie.
Post Reply