.243 Noslers Ballistic Tips
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
.243 Noslers Ballistic Tips
Moore Manne
Ekt n rukkie terug toe S&O hulle Bulk Bullet Clearance gehad het n paar honderd van die 80gr .243 Noslers Ballistic Tips aangeskaf. Ek weet voorwaar dat hulle varminters is maar wil graag n Blesbok met hulle gaan rol. Is daar enigiemand op die forum wat al n lyfskoot gewaag het met hulle en hoe het hulle presteer. Vir die kopskootmanne is hulle nie n probleem nie want julle laai mos sommer poprivets as die koelle skaars raak (haha). Ek natuurlik bewe gans te veel, so dis nie eers n opsie nie!
Wag vir julle interessante terugvoering
Groete
Andre007

Last edited by andre007 on Thu Dec 27, 2012 11:21 am, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Andre,
Nee wat ek dink jy kan maar gooi! Sorg maar net jy skiet agter die blad. As jy op die blad gan vat gan jy vleis mors!
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Andre
Met die BT's gaan jy maar taamlik vleis mors... Met lyfskote is die meer premiumkoeels soos Barnes, GS, ens. meer wenslik. Ek het destyds 50 Speer koeels (105gr) gekoop juis vir sulke situasies.
Kyk maar of jy of jy hom agter die oor kan skiet
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Armand; dankie, gaan probeer.
Hein; dis maar uit nuuskurigheid dat ek wil probeer, hulle groepeer mooi in my roer en werk vir ongediertes, ek jag gewoonlik met GSC 69gr HV. Ek gaan maar soos Armand se' en agter die blad skiet, ek glo dat die Noslers sal mooi maak agter die blad met die 'vitals' weens hulle varminter funksie, darem nie te veel vleis om op die ribbes te verloor nie?
Wat se ander premium koeels stel jy voor, het n pel ook met n .243, GSC is bietjie duur vir hom en sy geweer hou ook eerder van 80 greiners?

Last edited by andre007 on Thu Dec 27, 2012 11:22 am, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Daar is 'n paar tipes koeels
Met die 243 gaan jy maar stukkend skiet met die ligter punte en moontlik kwes ook as die koeel opbreek weens spoed voordat dit penetreer.
Koos Barnard jag met 70gr. Blitzkings en dit werk vir hom...
Die swaarder koeels is dalk 'n beter opsie - en dit is een van die redes hoekom die 243 (met die tradisionele 10-groefdraai) so gewild was en is in die VSA. Jy kan die kaliber vir ongediertes (ligte koeels) en medium-grote wild (swaarder koeels) aanwend.
http://www.safariandoutdoor.co.za/categ ... s_or_koels
http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... or6mm_.243
Het net vinnig geloer. Barnes is volgens my uitstekend.
Hein M
Met die 243 gaan jy maar stukkend skiet met die ligter punte en moontlik kwes ook as die koeel opbreek weens spoed voordat dit penetreer.
Koos Barnard jag met 70gr. Blitzkings en dit werk vir hom...
Die swaarder koeels is dalk 'n beter opsie - en dit is een van die redes hoekom die 243 (met die tradisionele 10-groefdraai) so gewild was en is in die VSA. Jy kan die kaliber vir ongediertes (ligte koeels) en medium-grote wild (swaarder koeels) aanwend.
http://www.safariandoutdoor.co.za/categ ... s_or_koels
http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... or6mm_.243
Het net vinnig geloer. Barnes is volgens my uitstekend.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Ek gebruik die manne in my 243 vir vleis....
http://www.hornady.com/store/6mm-.243-80-gr-GMX/
Groete H

9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Hugo, watse lading skiet jy en wat is jou spoed op die 80gr GMX?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Andre, watse lading en spoed het jy op daai 69gr HV?andre007 wrote: ek jag gewoonlik met GSC 69gr HV
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Ek gebruik ook vir kleiner wild die een. My spoed is so 3100fps, en 'n blesbok het verlede seisoen huis toe gekom, en daar was baie min vleis skade. Ek is seker die spoed kan nog hoer maar my geweer het gehou van die lading. My wapen is 'n 22" remington 770Hugov wrote: Ek gebruik die manne in my 243 vir vleis....
http://www.hornady.com/store/6mm-.243-80-gr-GMX/
Groete H
Ek het gesien Hornady praat van 3400 met 24" loop.
Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Ek hou dop, daai 243 van my is oppad. Het ook GSHV ingedagte vir jag.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Arnold
47gr S365 teen 3634ft/s
47gr S365 teen 3634ft/s
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: .243 Noslers Ballistic Tips
Andre Hi sien nou die post ek gebruik die BT maar die 70gr in my 243 en skiet baie en ek bedoel by vvarke en moet eerlik wees ek baie vertroud en gelukig laas jaar is ek na n plaas waar ek n klomp Rooibokke gaan skiet het die boer laat nie kopskote toe nie, ek het nie vooraf geweet nie en gevolglik net die 243 by my gehad - ek het al my diere met die 243 gegooi net agter een aangeloop my fout -andre007 wrote: Moore Manne
Ekt n rukkie terug toe S&O hulle Bulk Bullet Clearance gehad het n paar honderd van die 80gr .243 Noslers Ballistic Tips aangeskaf. Ek weet voorwaar dat hulle varminters is maar wil graag n Blesbok met hulle gaan rol. Is daar enigiemand op die forum wat al n lyfskoot gewaag het met hulle en hoe het hulle presteer. Vir die kopskootmanne is hulle nie n probleem nie want julle laai mos sommer poprivets as die koelle skaars raak (haha). Ek natuurlik bewe gans te veel, so dis nie eers n opsie nie!
Wag vir julle interessante terugvoering
Groete
Andre007
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !