Help my n 375 H&H kies asb

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by DWB »

CZ vat 5 in die Magasyn en een in die kamer  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by DWB »

Oom Pine,

Ek sal seker nog eendag in groot moeilikheid kom. Maar daai 416 Rigby moet ek kry ;D ek moet ook darem soos 'n man voel ;D

Met die hedendaagse quick release mounts kan jy 'n geweer so lekker aanpas!

Ek skiet amper meer met die oopvisier met die 9.3 as met die teleskoop!

Hy het nou die dag mooi 'n stormende bees neer laat slaan met slegs een skoot!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
welver
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Mar 17, 2012 10:47 am

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by welver »

Stem saam ,kry die CZ en customize hom.Die belangrikse is die aksie van die CZ "Controled Feed" wat vir my noodsaaklik  is vir n groot kaliber waarmee gevaarlike wild gejag word.Magesyn kapasiteit van die CZ is uitstekend.
Groete
User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by Sam Kelbrick »

Wat van 'n 375 H&H Winchester Safari Express met die pre-64 aksie? Dit het baie vinnig my gunsteling geweer geword. Ek het 'n Nightforce 2.5-10x32 NXS teleskoop met 'n NP-1 kruishaar op die geweer.
Value has a value only if its value is valued
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by Jakes73 »

Stefan764 wrote: +1

Daai Mausers is flippppen nice....
Stefan, ek praat onder korreksie maar kom die Majuba nie met 'n sintetiese kolf nie? Mos so ligte bruin en swart een as ek dit nie mis het nie. Ek het dit self al ge-query want hy wys dieselfde hout kolf op julle website as hierbo?

Ek kan verkeerd wees maar ek is maar 'n hout kolf man en dis wat my teen die Majuba laat besluit het.

Groete
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by Sam Kelbrick »

Jakes73 wrote: Stefan, ek praat onder korreksie maar kom die Majuba nie met 'n sintetiese kolf nie? Mos so ligte bruin en swart een as ek dit nie mis het nie. Ek het dit self al ge-query want hy wys dieselfde hout kolf op julle website as hierbo?

Ek kan verkeerd wees maar ek is maar 'n hout kolf man en dis wat my teen die Majuba laat besluit het.

Groete
Jaco
Jaco

Jy is doodreg. Die Mauser MO3 Majuba kom met daardie ligte bruin sintetiese kolf. Dit is gemik op die PH mark.

Van Mauser gepraat, maklik die mooiste 375 H&H is die Mauser MO3 140 Jaar Limited Edition. Dit is wel bietjie noord van die R60,000' maar mens leef mos net een keer..... ;D
Value has a value only if its value is valued
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by FHM »

Ek het persoonlik niks teen ordentlike sintetiese kolwe nie - het self twee op my 270 en 30kwes - werk beter vir my wat langs die kus (nat / vogtig) bly en oeffen-skiet en dan binneland (droog) jag.

Maar moet se - dit voel net vir my verkeerd om n groot kaliber geweer met n sintetiese kolf te sien. Ek besef dis prakties in baie gevalle en dra sy eie meriette - maar n hout kolf het mos 'lewe' en ek gaan beslis my 375 met n houtkolf aanskaf. ;) Sal maar elke Sondagmiddag uithaal en olie - maar houtkolf sal dt wees.
Last edited by FHM on Wed Jan 09, 2013 9:16 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by JAGTERSREG-JRM »

FHM wrote: Ek het persoonlik niks teen ordentlike sintetiese kolwe nie - het self twee op my 270 en 30kwes - werk beter vir my wat langs die kus (nat / vogtig) bly en oeffen-skiet en dan binneland (droog) jag.

Maar moet se - dit voel net vir my verkeerd om n groot kaliber geweer met n sintetiese kolf te sien. Ek besef dis prakties in baie gevalle en dra sy eie meriette - maar n hout kolf het mos 'lewe' en ek gaan beslis my 375 met n houtkolf aanskaf. ;) Sal maar elke Sondagmiddag uithaal en olie - maar houtkolf sal dt wees.
Sonder om diep in detail te gaan sal ek net een stelling maak: AS DAAI KLUIS OOPGEMAAK WORD EN DIE REUK VAN DIE OKKERNEUT EN OLIE VLOEI OOR JOU NEUS DAN MAAK DIT N MAN SE HART DARM KLOP.....................
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by matewis »

DWB wrote: So ander snob hier op die forum wat dink hy is altyd reg het dit darem hier reg gekry.... ;D ;D ;D

Magtig manne, kyk net weer hier.... Kwyl my bek nou

http://jaracal.com/index.php/topic,9515 ... #msg128444
Ek stem saam DWB - praat met Kopskoot. Daai projek van hom gee my nounog slapelose nagte!

Sterkte en geniet die projek!

Groetnis
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Help my n 375 H&H kies asb

Post by kopskoot »

DWB wrote: So ander snob hier op die forum wat dink hy is altyd reg het dit darem hier reg gekry.... ;D ;D ;D

Magtig manne, kyk net weer hier.... Kwyl my bek nou

http://jaracal.com/index.php/topic,9515 ... #msg128444
Daar is net een probleem met die statement: Ek dink nie eks reg nie, ek weet ek is. he he ;D
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Post Reply