Help my n 375 H&H kies asb
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Help my n 375 H&H kies asb
CZ vat 5 in die Magasyn en een in die kamer 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Help my n 375 H&H kies asb
Oom Pine,
Ek sal seker nog eendag in groot moeilikheid kom. Maar daai 416 Rigby moet ek kry
ek moet ook darem soos 'n man voel 
Met die hedendaagse quick release mounts kan jy 'n geweer so lekker aanpas!
Ek skiet amper meer met die oopvisier met die 9.3 as met die teleskoop!
Hy het nou die dag mooi 'n stormende bees neer laat slaan met slegs een skoot!
Ek sal seker nog eendag in groot moeilikheid kom. Maar daai 416 Rigby moet ek kry
Met die hedendaagse quick release mounts kan jy 'n geweer so lekker aanpas!
Ek skiet amper meer met die oopvisier met die 9.3 as met die teleskoop!
Hy het nou die dag mooi 'n stormende bees neer laat slaan met slegs een skoot!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
welver
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Mar 17, 2012 10:47 am
Re: Help my n 375 H&H kies asb
Stem saam ,kry die CZ en customize hom.Die belangrikse is die aksie van die CZ "Controled Feed" wat vir my noodsaaklik is vir n groot kaliber waarmee gevaarlike wild gejag word.Magesyn kapasiteit van die CZ is uitstekend.
Groete
Groete
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Help my n 375 H&H kies asb
Wat van 'n 375 H&H Winchester Safari Express met die pre-64 aksie? Dit het baie vinnig my gunsteling geweer geword. Ek het 'n Nightforce 2.5-10x32 NXS teleskoop met 'n NP-1 kruishaar op die geweer.
Value has a value only if its value is valued
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Help my n 375 H&H kies asb
Stefan, ek praat onder korreksie maar kom die Majuba nie met 'n sintetiese kolf nie? Mos so ligte bruin en swart een as ek dit nie mis het nie. Ek het dit self al ge-query want hy wys dieselfde hout kolf op julle website as hierbo?Stefan764 wrote: +1
Daai Mausers is flippppen nice....
Ek kan verkeerd wees maar ek is maar 'n hout kolf man en dis wat my teen die Majuba laat besluit het.
Groete
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Help my n 375 H&H kies asb
JacoJakes73 wrote: Stefan, ek praat onder korreksie maar kom die Majuba nie met 'n sintetiese kolf nie? Mos so ligte bruin en swart een as ek dit nie mis het nie. Ek het dit self al ge-query want hy wys dieselfde hout kolf op julle website as hierbo?
Ek kan verkeerd wees maar ek is maar 'n hout kolf man en dis wat my teen die Majuba laat besluit het.
Groete
Jaco
Jy is doodreg. Die Mauser MO3 Majuba kom met daardie ligte bruin sintetiese kolf. Dit is gemik op die PH mark.
Van Mauser gepraat, maklik die mooiste 375 H&H is die Mauser MO3 140 Jaar Limited Edition. Dit is wel bietjie noord van die R60,000' maar mens leef mos net een keer.....
Value has a value only if its value is valued
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Help my n 375 H&H kies asb
Ek het persoonlik niks teen ordentlike sintetiese kolwe nie - het self twee op my 270 en 30kwes - werk beter vir my wat langs die kus (nat / vogtig) bly en oeffen-skiet en dan binneland (droog) jag.
Maar moet se - dit voel net vir my verkeerd om n groot kaliber geweer met n sintetiese kolf te sien. Ek besef dis prakties in baie gevalle en dra sy eie meriette - maar n hout kolf het mos 'lewe' en ek gaan beslis my 375 met n houtkolf aanskaf.
Sal maar elke Sondagmiddag uithaal en olie - maar houtkolf sal dt wees.
Maar moet se - dit voel net vir my verkeerd om n groot kaliber geweer met n sintetiese kolf te sien. Ek besef dis prakties in baie gevalle en dra sy eie meriette - maar n hout kolf het mos 'lewe' en ek gaan beslis my 375 met n houtkolf aanskaf.
Last edited by FHM on Wed Jan 09, 2013 9:16 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Help my n 375 H&H kies asb
Sonder om diep in detail te gaan sal ek net een stelling maak: AS DAAI KLUIS OOPGEMAAK WORD EN DIE REUK VAN DIE OKKERNEUT EN OLIE VLOEI OOR JOU NEUS DAN MAAK DIT N MAN SE HART DARM KLOP.....................FHM wrote: Ek het persoonlik niks teen ordentlike sintetiese kolwe nie - het self twee op my 270 en 30kwes - werk beter vir my wat langs die kus (nat / vogtig) bly en oeffen-skiet en dan binneland (droog) jag.
Maar moet se - dit voel net vir my verkeerd om n groot kaliber geweer met n sintetiese kolf te sien. Ek besef dis prakties in baie gevalle en dra sy eie meriette - maar n hout kolf het mos 'lewe' en ek gaan beslis my 375 met n houtkolf aanskaf.Sal maar elke Sondagmiddag uithaal en olie - maar houtkolf sal dt wees.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Help my n 375 H&H kies asb
Ek stem saam DWB - praat met Kopskoot. Daai projek van hom gee my nounog slapelose nagte!DWB wrote: So ander snob hier op die forum wat dink hy is altyd reg het dit darem hier reg gekry....![]()
![]()
Magtig manne, kyk net weer hier.... Kwyl my bek nou
http://jaracal.com/index.php/topic,9515 ... #msg128444
Sterkte en geniet die projek!
Groetnis
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Help my n 375 H&H kies asb
Daar is net een probleem met die statement: Ek dink nie eks reg nie, ek weet ek is. he heDWB wrote: So ander snob hier op die forum wat dink hy is altyd reg het dit darem hier reg gekry....![]()
![]()
Magtig manne, kyk net weer hier.... Kwyl my bek nou
http://jaracal.com/index.php/topic,9515 ... #msg128444
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!