[img width=560 height=373]https://lh3.googleusercontent.com/-IMjJ ... Koedoe.JPG[/img]
Mooi Koedoe bul
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Mooi Koedoe bul
Ek het in die Desember vakansie van die jeep af gejag met my Canon 7D met 300mm lens
. Ek kry toe die bul en hy draf 'n klein entjie voor hy agter 'n bos vassteek en weg kruipertjie speel. Hy't so tussen deur en onder deur vir my geloer, niks verder as 50m. Sy moet het hom begewe en hy stap toe vinnig weg en vir 'n paar sekondes is hy oop. Die Skepper van al die mooi gee my toe die skoot, amper teveel geweer gehad, dink sy voete is afgesny 
[img width=560 height=373]https://lh3.googleusercontent.com/-IMjJ ... Koedoe.JPG[/img]
[img width=560 height=373]https://lh3.googleusercontent.com/-IMjJ ... Koedoe.JPG[/img]
Last edited by Carl on Wed Jan 02, 2013 8:50 pm, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Sjoe dis nou n mooi bok.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Mooi Koedoe bul
Regtig mooi foto van 'n mooi bok
Last edited by Jakkalsgat on Wed Jan 02, 2013 8:36 pm, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Jy weet Carl, dit het al 'n paar keer met my gebeur dat ek so 'n dier deur die teleskoop bekyk en die kruishare suig op die regte plek vas en dan begewe my moed my en kan ek nie die pragtige dier skiet nie.
Baie mooi foto van die koedoe! Dit kan verseker die voorblad van 'n jagtydskrif haal!

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mooi Koedoe bul
Magtig Carl!
Dis darem 'n mooi foto daai!
Dis darem 'n mooi foto daai!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Briljante foto!!!
En n baie mooi kudu bul daarby...
En n baie mooi kudu bul daarby...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Mooi Koedoe bul
Carl
Nou waar is jou toets foto nou van daai eland? Ek het dit reg gekry om skoot plasing op hom te verf.
Groete
Jaco
Nou waar is jou toets foto nou van daai eland? Ek het dit reg gekry om skoot plasing op hom te verf.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Dankie manne.
Jaco
jammer man, jy was te vinnig op die sneller. Ek het getoets of Picasa ook 'n foto kan plaas soos "Foto-emmer". Ek het gevind die self oplaai maak die leêr grote te klein en veroorsaak gereeld probleme. Picasa kan ek darem nou beter fotos oplaai.
Jaco
Last edited by Carl on Thu Jan 03, 2013 8:08 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Mooi Koedoe bul
Carl
Nou verduidelik vir ons ook bietjie hoe werk die picasa ding. Ek moet se ek het gisteraand 1ste keer met Photobucket in Google chrome gewerk en is dit nou vir jou 'n plesier want jy kan lekker drag en drop en laai die fotos baie vinniger so.
Groete
Jaco
Nou verduidelik vir ons ook bietjie hoe werk die picasa ding. Ek moet se ek het gisteraand 1ste keer met Photobucket in Google chrome gewerk en is dit nou vir jou 'n plesier want jy kan lekker drag en drop en laai die fotos baie vinniger so.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Dit werk dieselfde, jy kan ook sleep en "drop"
en dan wanneer jy hier opsit volg mens die Photobucket aanwysings.
Gaan na die foto. Regs is 'n opsie "Link to this Photo". Klik daarop, tik die blokkie wat sê "Image only no link". Kies die grote. Kopie die "Embed Image Code". In 'n boodskap blok hier op die forum klik op die insert image blokkie, plak dan die kode tussen hakkies.
[img width=560 height=411]https://lh5.googleusercontent.com/-zoo2 ... ikat03.JPG[/img]
[img width=560 height=364]https://lh6.googleusercontent.com/-PDNf ... ooikat.jpg[/img]
Gaan na die foto. Regs is 'n opsie "Link to this Photo". Klik daarop, tik die blokkie wat sê "Image only no link". Kies die grote. Kopie die "Embed Image Code". In 'n boodskap blok hier op die forum klik op die insert image blokkie, plak dan die kode tussen hakkies.
[img width=560 height=411]https://lh5.googleusercontent.com/-zoo2 ... ikat03.JPG[/img]
[img width=560 height=364]https://lh6.googleusercontent.com/-PDNf ... ooikat.jpg[/img]
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Mooi Koedoe bul
Carl
Dankie, gaan probeer. Hierdie is net sulke mooi fotos, baie geduld nodig om sulke fotos te neem.
Groete
Jaco
Dankie, gaan probeer. Hierdie is net sulke mooi fotos, baie geduld nodig om sulke fotos te neem.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Mooi Koedoe bul
Werklik n prag dier!! Party keer lekker om met die kamera te skiet ook, het ook oor kersfees lekker op n vriend se wildsplaas gaan kuier en self nie eers n wapen saam gevat as ons gaan ry nie, en staan alles toe vir ons en glimlag, so mooi!!!
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Frederik, ek dink daai outjie is n raps oor 55" dalk al by die 58's rondFrederik wrote: Prag foto met prag koedoe 54-55"
Carl
Baie mooi foto's, ek dink ek gaan dalk ook mooi foto's op daai plaas van julle neem. As ek natuurlik mag!
Ek kom net gewoonlik nader aan die bokkies vir my foto's
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Ronnie
Los maar die skatwerk vir die beroepsjagters!
Kan nou sien hoekom jy so konstand begelei moet word in die jagveld! 
Groetnis
Wout
Ps. Carl pragtige foto's en werklik n mooi koedoe bul. Dit is ook nie elke dag dat n mens n vangs van n rooikat kan vasle nie.
Los maar die skatwerk vir die beroepsjagters!
Groetnis
Wout
Ps. Carl pragtige foto's en werklik n mooi koedoe bul. Dit is ook nie elke dag dat n mens n vangs van n rooikat kan vasle nie.
Last edited by Wouter Roets on Thu Jan 03, 2013 9:33 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Mooi Koedoe bul
WoutWouter Roets wrote: Ronnie
Los maar die skatwerk vir die beroepsjagters!Kan nou sien hoekom jy so konstand begelei moet word in die jagveld!
Ek probeer ook maar net so slim soos jy klink!
Ek sal vir jou die tape afneem as hy lê
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Mooi Koedoe bul
Lyk my hy is toe nie weer reg nie, daai is 54" 
Groete
Jaco
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Jaco, die is 54
[im[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto4-2.jpg[/img]g][/img]
Daai een se punte maak oop bo en wys buitentoe
Ek dink 58 is dalk te veel, maar verseker 57"
Dis my storie, en ek staan daarby
[im[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto4-2.jpg[/img]g][/img]
Daai een se punte maak oop bo en wys buitentoe
Ek dink 58 is dalk te veel, maar verseker 57"
Dis my storie, en ek staan daarby
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Ronnie
Kyk na die diepte van die eerste bul teeoor hierdie een wat jy geplaas het. Onthou toe jy nog probeer uitvind het waar n bra los maak toe doen ek al die werk!
Is jy nog op die strand besig met skatwerk of is jy al in die land van beskaafdes? Voorspoed my maat en mag dit n mooi een wees die jaar. Dalk kry ons darem n kans om bietjie n broodjie die jaar in die jagveld te breek.
Groetnis
Wout
Kyk na die diepte van die eerste bul teeoor hierdie een wat jy geplaas het. Onthou toe jy nog probeer uitvind het waar n bra los maak toe doen ek al die werk!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Mooi Koedoe bul
LMGAWouter Roets wrote: Ronnie
Onthou toe jy nog probeer uitvind het waar n bra los maak toe doen ek al die werk!![]()
![]()
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Mooi Koedoe bul
Carl,
Dit is baie netjiese fotos daai.Het jy die rooikat ook op die plaas afgeneem?
Groete
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Kobus, dankie. Nee die rooikat was in Pilanesberg.
Die bul is nog nie op die spyskaart, amper soos daai meisies op die strand - "kyk maar jy vat nie!" Ek reken daar is net 1 op die plaas wat sy klas is, die ander is kleiner en 1 met nouer diep draaie wat dalk RW is. Ek sal gemaklik wees as daar 3-4 sulkes op 800ha is voor ek laat afhaal (dis nie my roep nie).
Hierdie bul is 'n trek bok wat ons toegespan het. Dit is bokke wat baie bakkies, gewere en skote beleef het. Hy is nou 5 jaar toegespan, sy nageslag kom goed aan, hier is werklik baie jong bulle waarvan baie sy gene het. Fantasties om te sien hoe hulle weer mak word vir voertuie...
Die bul is nog nie op die spyskaart, amper soos daai meisies op die strand - "kyk maar jy vat nie!" Ek reken daar is net 1 op die plaas wat sy klas is, die ander is kleiner en 1 met nouer diep draaie wat dalk RW is. Ek sal gemaklik wees as daar 3-4 sulkes op 800ha is voor ek laat afhaal (dis nie my roep nie).
Hierdie bul is 'n trek bok wat ons toegespan het. Dit is bokke wat baie bakkies, gewere en skote beleef het. Hy is nou 5 jaar toegespan, sy nageslag kom goed aan, hier is werklik baie jong bulle waarvan baie sy gene het. Fantasties om te sien hoe hulle weer mak word vir voertuie...
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Mooi Koedoe bul
Carl,
Ek kou maar moeilik aan horings jong en deesdae is koedoe maar n duur hobby.So geprt van jag weet jy dalk van eland koeie te jag?
Groetnis
Ek kou maar moeilik aan horings jong en deesdae is koedoe maar n duur hobby.So geprt van jag weet jy dalk van eland koeie te jag?
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Advantage M
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Jan 21, 2013 12:34 pm
Re: Mooi Koedoe bul
Baie goeie foto's daar Carl !
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Mooi Koedoe bul
Kopskoot, het jy nie daai maatband al uitgerek nie?kopskoot wrote: Jaco, die is 54
[im[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto4-2.jpg[/img]g][/img]
Daai een se punte maak oop bo en wys buitentoe
Ek dink 58 is dalk te veel, maar verseker 57"
Dis my storie, en ek staan daarby![]()