Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die vier op die foto was besig om hulle geluk te probeer rondom die beeste met nuwe kalwers... twee van die jakkalse was besonders groot... van die grootste wat ek al geskiet het. (ek het ongelukkig nie 'n skaal by my gehad nie! Hulle het egter glad nie op die roep gereageer nie... was glad nie sku nie... na ek hulle lank van die stoel af dopgehou het, kon ek afklim... nader ry... terugklim op die stoel en hier is die resultaat! --- amper wat ek sou verwag van die jong jakkalsies nie van die oues nie?
Met volmaan het ek dieselfde ervaar met 'n paar van die nuwe jakkies... ek kon 3 in die maanlig sien le in die veld... gestop op die stoel geklim en een geskiet sonder dat die ander eers opspring... eers toe die tweede skoot loop het die laaste een probeer wegkom?
Bly vir my die interessantste tyd van die jaar om vlekkie te jag! - Ek weet dit is nie die moeilike tyd nie... maar jy moet 'n game plan he ... en weet wie in die omgewng is om suksesvol te wees!
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !