Jonges en oues

Post Reply
Rambo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 68
Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm

Jonges en oues

Post by Rambo »

Ek kry min tyd om op die forum te post...

Die afgelope 2 naweke was uiters suksesvol...

Die vier op die foto was besig om hulle geluk te probeer rondom die beeste met nuwe kalwers... twee van die jakkalse was besonders groot... van die grootste wat ek al geskiet het. (ek het ongelukkig nie 'n skaal by my gehad nie! Hulle het egter glad nie op die roep gereageer nie... was glad nie sku nie... na ek hulle lank van die stoel af dopgehou het, kon ek afklim... nader ry... terugklim op die stoel en hier is die resultaat! --- amper wat ek sou verwag van die jong jakkalsies nie van die oues nie?

Met volmaan het ek dieselfde ervaar met 'n paar van die nuwe jakkies... ek kon 3 in die maanlig sien le in die veld... gestop op die stoel geklim en een geskiet sonder dat die ander eers opspring... eers toe die tweede skoot loop het die laaste een probeer wegkom? 8)

Bly vir my die interessantste tyd van die jaar om vlekkie te jag! - Ek weet dit is nie die moeilike tyd nie... maar jy moet 'n game plan he ... en weet wie in die omgewng is om suksesvol te wees!

[img width=560 height=420]http://i575.photobucket.com/albums/ss19 ... 71cb4d.jpg[/img]
Last edited by Rambo on Mon Dec 31, 2012 12:16 pm, edited 1 time in total.
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Jonges en oues

Post by FCLoretz »

Hi Rambo,

daar is nie enige fotos op jou post nie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3647
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Jonges en oues

Post by JPS »

Baie geluk.

Die een jakkals lyk veral besonders groot.

Mooiloop
JP
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Jonges en oues

Post by theedge »

baie leker as dit so leker gaan wel gedaan
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
stan man

Re: Jonges en oues

Post by stan man »

baie geluk.
dit is lekker om te sien .
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jonges en oues

Post by James Wilson »

Rambo, jy doen jou naam gestand ;D. Geluk jammer dat ky nie daardie jak kon weeg nie hy lyk uitsonderlik.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply