Manne en Dames op meer ernstige noot.
Ek weet nie wie van julle is deel van SAGA nie maar daar is op die oomblik baie politiek besig en informasie wat deurkom lees die volgende.
http://www.gunsite.co.za/forums/showthread.php?28285-Resignation-as-a-SAGA-Trustee
Dit is 'n lang post maar SAGA het al baie vir ons verrig as wapen eienaars maar ek dink daar is 'n goeie idee om SAGA te probeer verander na 'n organisasie en nie 'n TRUST nie. Ons het 'n organisasie nodig wat vir almal praat ons almal wat wapens besit val onder een saambreel.
Miskien moet ons almal as lede ons stemme dik maak om SAGA te verander op die toekoms of ons sit dalk eendag ook in dieselfde boot van een of ander organsisasie en ek wys nie vingers nie gewillig sal wees om Handwapens te ruil vir jag wapens ?
Nog 'n belangrike punt en help my reg as jy daarvan weet maar SAGA het ook assuransie vir lede vir skietongelukke en dit is 'n redelike groot bedrag per insident wat gaan ons doen as SAGA nie meer daar is nie?
SAGA - Verandering wat moet gebeur
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
SAGA - Verandering wat moet gebeur
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: SAGA - Verandering wat moet gebeur
Tipies Suid- Afrikaners. Benodig 'n handvol organisasies wat elkeen sy eie belange wil bevorder.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: SAGA - Verandering wat moet gebeur
Ek wonder baie keer of die "leiers" so belangrik word, dat hulle nie meer ter wille van die saak/doelwit wil terugstaan nie en eerder hulle eie organisasie wil stig waar hulle die septer kan swaai...Chevvy SS wrote: Tipies Suid- Afrikaners. Benodig 'n handvol organisasies wat elkeen sy eie belange wil bevorder.
Wonder waar is al die regte leiers heen?
Aim small, miss small
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: SAGA - Verandering wat moet gebeur
Mag ek 'n moderator vra dat die post geskuif kan word na die forum algemeen sodat almal dit kan raaksien.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott