SAGA - Verandering wat moet gebeur

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

SAGA - Verandering wat moet gebeur

Post by Frederik »

Manne en Dames op meer ernstige noot.
Ek weet nie wie van julle is deel van SAGA nie maar daar is op die oomblik baie politiek besig en informasie wat deurkom lees die volgende.

http://www.gunsite.co.za/forums/showthread.php?28285-Resignation-as-a-SAGA-Trustee

Dit is 'n lang post maar SAGA het al baie vir ons verrig as wapen eienaars maar ek dink daar is 'n goeie idee om SAGA te probeer verander na 'n organisasie en nie 'n TRUST nie. Ons het 'n organisasie nodig wat vir almal praat ons almal wat wapens besit val onder een saambreel.

Miskien moet ons almal as lede ons stemme dik maak om SAGA te verander op die toekoms of ons sit dalk eendag ook in dieselfde boot van een of ander organsisasie en ek wys nie vingers nie gewillig sal wees om Handwapens te ruil vir jag wapens ?
Nog 'n belangrike punt en help my reg as jy daarvan weet maar SAGA het ook assuransie vir lede vir skietongelukke en dit is 'n redelike groot bedrag per insident wat gaan ons doen as SAGA nie meer daar is nie?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: SAGA - Verandering wat moet gebeur

Post by Chevvy SS »

Tipies Suid- Afrikaners. Benodig 'n handvol organisasies wat elkeen sy eie belange wil bevorder.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: SAGA - Verandering wat moet gebeur

Post by Eugene »

Chevvy SS wrote: Tipies Suid- Afrikaners. Benodig 'n handvol organisasies wat elkeen sy eie belange wil bevorder.
Ek wonder baie keer of die "leiers" so belangrik word, dat hulle nie meer ter wille van die saak/doelwit wil terugstaan nie en eerder hulle eie organisasie wil stig waar hulle die septer kan swaai...

Wonder waar is al die regte leiers heen?
Aim small, miss small
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: SAGA - Verandering wat moet gebeur

Post by Frederik »

Mag ek 'n moderator vra dat die post geskuif kan word na die forum algemeen sodat almal dit kan raaksien.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Post Reply