Nuwe Caliber
- buttonjp
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jan 31, 2011 6:53 am
Nuwe Caliber
More aan almal
Het bietjie raad / advies nodig.
Ek skiet/jag al vir die avgelope 12 jaar met my .223 met 55gr nosler met 24.8gr ( herlaai self )agter hom op die selfde plaas in die Oos kaap. James Town omgewing. Ek het nou al van Duiker tot Kudu met hom geskiet met geen probleem nie. Die spring bokke is nogals n uitdaging agv die distansie so nou en dan. Nou wil ek hoor by fie geleerde manne. Met watter caliber sal die jag plasse nie n probleem he nie. As ek jag plek soek en hulle hoor ek skiet 223 sit sommige van die manne sommer die foon in my oor neer. Baie plekke se vir my niks onder n 30 cal nie.
Sal enige raad/advies baie wardeer.

.223
.22
Vector 9mm
.22
Vector 9mm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Caliber
243 is oor die algemeen minimum kaliber.
As ek vandag na iets nuut moes kyk... 300WSM
Wat van 7x64?
As ek vandag na iets nuut moes kyk... 300WSM
Wat van 7x64?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- buttonjp
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jan 31, 2011 6:53 am
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nuwe Caliber
Jy weet mos .308 is reg
Jy kan ligte koeels laai en platter trajek skiet vir kleiner bokke of swaarder gaan en sommer n Eland skiet 
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Nuwe Caliber
Kyk verseker na die 300wsm!
Flip
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- buttonjp
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jan 31, 2011 6:53 am
Re: Nuwe Caliber
Dankie manne, lyk my dit sal dan 'n 300wsm wees. Is daar nie dalk IEMAND wat n 300wsm wil skenk nie. Nou bietjie rond gekyk na Nuwe pryse. My genade. Sal maar moet mooi smeek by Mama vir 'n "to dad from dad" te kan kry.
.223
.22
Vector 9mm
.22
Vector 9mm
- buttonjp
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jan 31, 2011 6:53 am
Re: Nuwe Caliber
Sorry, voor ek vergeet, As jy self Laai, wat beloop die koste per lading min of meer teenoor fabrieks ammo.
.223
.22
Vector 9mm
.22
Vector 9mm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nuwe Caliber
Koop sommer n .338 Lapua man as geld nie n probleem is 
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuwe Caliber
Button
Hier was al 'n gesprek oor die koste van herlaai.
Die doppe is die duurste, maar elke keer wat jy hom herlaai, spaar jy meer.
Die koeels is die 2 de duurste en kan geweldig varieer, afhangend wat jy laai.
Ek laai vir 30-06, waar 'n rondte my ongeveer R 7-00 kos met Sierra Pro hunters, teenoor ongeveer R 17-00 per rondte sagtepunte soos Winchester of Federal as ek koop.

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe Caliber
As jy kan doppe kry defenetief 300WSM.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!