Nuwe Caliber

Post Reply
User avatar
buttonjp
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jan 31, 2011 6:53 am

Nuwe Caliber

Post by buttonjp »

More aan almal

Het bietjie raad / advies nodig.

Ek skiet/jag al vir die avgelope 12 jaar met my .223  met 55gr nosler met 24.8gr  ( herlaai self )agter hom op die selfde plaas in die Oos kaap. James Town omgewing. Ek het nou al van Duiker tot Kudu met hom geskiet met geen probleem nie. Die spring bokke is nogals n uitdaging agv die distansie so nou en dan. Nou wil ek hoor by fie geleerde manne. Met watter caliber sal die jag plasse nie n probleem he nie. As ek jag plek soek en hulle hoor ek skiet 223 sit sommige van die manne sommer die foon in my oor neer. Baie plekke se vir my niks onder n 30 cal nie.

Sal enige raad/advies baie wardeer.
.223
.22
Vector 9mm
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe Caliber

Post by DWB »

243 is oor die algemeen minimum kaliber.

As ek vandag na iets nuut moes kyk... 300WSM

Wat van 7x64?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
buttonjp
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jan 31, 2011 6:53 am

Re: Nuwe Caliber

Post by buttonjp »

Wat sal julle se van n 308 ?
.223
.22
Vector 9mm
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nuwe Caliber

Post by LUAN »

Jy weet mos .308 is reg :angel: Jy kan ligte koeels laai en platter trajek skiet vir kleiner bokke of swaarder gaan en sommer n Eland skiet :laugh:
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe Caliber

Post by James Wilson »

300wsm
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Nuwe Caliber

Post by Flip Fouche »

Kyk verseker na die 300wsm!

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
buttonjp
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jan 31, 2011 6:53 am

Re: Nuwe Caliber

Post by buttonjp »

Dankie manne, lyk my dit sal dan 'n 300wsm wees. Is daar nie dalk IEMAND wat  n 300wsm wil skenk nie. Nou bietjie rond gekyk na Nuwe pryse. My genade. Sal maar moet mooi smeek by Mama vir 'n "to dad from dad" te kan kry.
.223
.22
Vector 9mm
User avatar
buttonjp
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jan 31, 2011 6:53 am

Re: Nuwe Caliber

Post by buttonjp »

Sorry, voor ek vergeet, As jy self Laai, wat beloop die koste per lading min of meer teenoor fabrieks ammo.
.223
.22
Vector 9mm
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nuwe Caliber

Post by LUAN »

Koop sommer n .338 Lapua man as geld nie n probleem is ;D
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe Caliber

Post by Jacquesb »

Button
Hier was al 'n gesprek oor die koste van herlaai.
Die doppe is die duurste, maar elke keer wat jy hom herlaai, spaar jy meer.
Die koeels is die 2 de duurste en kan geweldig varieer, afhangend wat jy laai.
Ek laai vir 30-06, waar 'n rondte my ongeveer R 7-00 kos met Sierra Pro hunters, teenoor ongeveer R 17-00 per rondte sagtepunte soos Winchester of Federal as ek koop.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Caliber

Post by Geno »

Gooi my stem ook in by die 300WSM. Yster kaliber!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe Caliber

Post by Gawie(13mm) »

As jy kan doppe kry defenetief 300WSM.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply