Ultimate probleemdier beheerder

User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Ultimate probleemdier beheerder

Post by Yalair »

Na intensiewe navorsing en trail en error het Wiellie Waps die in die veld gestuur, wag nog vir sy terugvoer want nadat hy die laaste keer wou gaan skaap bymekaar maak het hy nog nie teruggekom nie  :o

Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Francois Marais »

Ben

Sal nou net daai skaap moet leer wie vriend en wie vyand is.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Robert »

Yalair

Ek hou van die idee. GO BIG OR GO HOME!!!!!!!!!!!

Vat hom wollie

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Christo »

;D

Lyk vir my soos 'n skaap in wolf klere

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by JopieFourie »

Kyk hoe kyk hy vi my...
tafjak

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by tafjak »

Yalair

Ek wil nie jou topic hier kaap nie, maar gedog dit pas hier rond.

Hier is 'n paar manne in die land wat nou al 'n tyd besig is om veral katte en jakkalse te lok vir die maklike doodmaak(beheer ) daarvan. Ek het die plan op 'n e-mail gekry en wil regtig s? dat dit baie sin maak en waaragtig eens en vir altyd hierdie probleem kan oplos.

Wil nou ook nie die gun jump nie, maar sal eersdaags die plan(wanneer dit met nog ander manne uitgeklaar is) op hierdie topic plaas.

Ek is baie opgewonde! Sal die lewe baie makliker en goedkoper vir die boer maak. Weet sommer dat ou Kruger spoedig weer kan boer teen Addo. Die manne met probleme met katte(rooikat en luiperd) sal die meeste hiervan hou.

Mooiloop manne, lig in die tonnel word al groter.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Louis102 »

Taffie

Dis nie wat jy s? nie, dis wat jy nie s? nie wat vir my onregverdig is.  Nou wil ons almal mos weet!?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Raven »

TAffie,
Hou vas eers, dan vertel jy eers al die manne wat Myl108 toe gaan eerste!!!  ;)
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Francois Marais »

Louis/Norton

Dis mos Taffie se ou manier daai, begin n ding en kom dan nooit by die einde uit nie.........

Sal dit maar uit hom moet wurg da teen die blou dam.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Dawie »

Taffie

Is die ou wat die goed ontwikkel se voornaam dalk Louw?

Kojak
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Raven »

As Taffie vis wil huistoe vat, dan beter hy ons alles vertel  ;) anders los ons vir Taffie by Kaapkruis se jakkalse.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
tafjak

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by tafjak »

Raves
Hou vas eers, dan vertel jy eers al die manne wat Myl108 toe gaan eerste!!!  
..sou wou, maar het ooreenkoms met die vervaardigers van die plan. Julle moet nou nie my arm probeer draai nie(het reeds so rubber arm), asb manne.

Ek wil nie verder hieroor gesels anders as die voor- en nadele van die plan nie. Die plan lyk heel waterdig(steam tight) en kon op my rug val toe ek dit sien. Hoekom dink iemand anders mos altyd 'n aan maklike en ooglopende plan vinniger as jyself.

Francois

Hierdie is regtig skrikwekkend as dit afkom. So ons kyk maar, baie goedkeuring van BV's en Ko?perasies nodig vir hierdie plan. Gelukkig is baie van die groenes uit hierdie deal.

Groete

Tafjak
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Louis102 »

Taffie

Dankie vir die PM ..... Ek dink egter dat hierdie ding bot toe gehou moet word, want my vermoede is dat die groen aktiviste weer hul bes gaan doen om 'n stokkie in hierdie baaisiekel se wiele te steek!!

Voorwaar goeie nuus!

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
tafjak

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by tafjak »

Kojak

Ek het nou-net ges? dat julle nie my arm moet draai nie. Ag nee-a man!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Louis102 »

Tafjak

Ek wonder of daar al bepaal is wat die impak van hierdie nuwe verwikkeling op Bool Smuts en die Landmark Foundation se planne in die Oos Kaap gaan wees?  Dit mag dalk wees dat iemand binnekort oorbodig en/of sonder werk is?  Dink ook dat dit verrykende gevolge in die gebruik van Anatoliese Herdershonde teweeg kan bring, of hoe?

Sterkte
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
tafjak

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by tafjak »

Louis

Hulle kan maar rondhardloop, sal nie help nie. Dinge is te v?r.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Francois Marais »

Louis/Taffie

Jonges, die manne gaan nie lekker naweek hou as julle twee nou langer gaan aanhou hiermee nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by MEERKAT »

Taffie

Praat jy van die goete uit die Vrystaat uit of altans wat daar ontwikkel is?

Knou goggas af
MEERKAT
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Freddie101 »

Taffie
Nee man. As jy niks het om te se nie. Moenie maak of jy iets het om te se nie.
Groete Freddie
yol bolsun
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Francois Marais »

Freddie

Sie jy nou ko staan en die ding bederf........... ;) ;)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ambessa

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...Is die ou wat die goed ontwikkel se voornaam dalk ...
...raai, raai...

Ambessa
tafjak

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by tafjak »

Ambessa
Ambessa wrote:
Dawie wrote:...Is die ou wat die goed ontwikkel se voornaam dalk ...
...raai, raai...
Ja, ek sal jou nie lank aan die raai hou nie. Dink tog dat jy al snuf in die neus gekry het, maar kom ons praat as die ding op die lappe en wettig(reeds wettig, sticker is oppad) is. Nou moeg dat die CN en alliansie die wette deurkry tydens "silly season". Hulle dink mos silly season is die 3weke voor Krismis, laat ek jou vertel van "Silly season" tydens die laaste 2weke van Februarie.
Ambessa

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Ambessa »

Hallo Tafjak / almal
tafjak wrote:...raai, raai... ...kom ons praat as die ding op die lappe en wettig(reeds wettig, sticker is oppad) is.
Net so. Hoop nie onse vriende (julle weet wie?) lees ook hier (kyk bietjie wie almal loer online) en kry voortydig snuf in die neus van groot dinge wat kom nie. Dit sal jammer wees.

Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Mar 13, 2010 11:03 am, edited 1 time in total.
Ambessa

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Ambessa »

Hallo Tafjak
tafjak wrote:...die plan op 'n e-mail gekry en wil regtig s? dat dit baie sin maak en waaragtig eens en vir altyd hierdie probleem kan oplos.
Nog altyd geweet die elektroniese medium is so dig soos 'n sif. Ander p?re het seker teen die tyd dalk ook reeds iets raakgesien? Hoop nie dit gaan verdere ontwikkeling beduiwel nie. Die proses is glo baie na aan afgehandel.

Ambessa
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Ultimate probleemdier beheerder

Post by Louis102 »

Taffie / Ambessa

Weet julle of Jaracal betrokke was by die ontwikkeling van die nuwe konsep?  Die man was vir my te stil die afgelope tyd.  En as besige manne stil raak is iets gewoonlik aan die uitbroei.  Weet nie, vra maar net?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Post Reply