Honde as "Decoys"

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Honde as "Decoys"

Post by Geno »

Jis manne,
Die storie lyk bitter interessant.
Die man roep coyotes in, en sit dan 2 honde uit om die coyote nader te lok.
Lyk of dit werk veral in kleintjie tyd waar die beskermingsinstink sterk is. (Kyk op 3:10 waar hy pup distress opsit)
http://youtu.be/6qJeB9m5MMo

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Honde as "Decoys"

Post by Gerhard »

Die Yanks doen dit al n hele ruk.

Tony van Predatoruniversaty is baie lief om sy honde te gebruik..

Ek dink net die Yotes se gedrag is bietjie anders as ons jakkalse omdat hulle oor die algemeen groter is as ons jakkalse en dus kaans sien om n hond te wil aan vat.

(50lbs cayotes is nie vreemd in sommige state nie)

Waar is die manne met die windhonne..?

Hoeveel keer draai n jakkals om te baklei en hoeveel keer maak hy gat skoon?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Honde as "Decoys"

Post by Cobus(Cobb) »

Moet hy hom nou mis geskiet het?? :o

Stuur vir hom Piet Breedt se nommer

|Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply