Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Jis manne,
Die storie lyk bitter interessant.
Die man roep coyotes in, en sit dan 2 honde uit om die coyote nader te lok.
Lyk of dit werk veral in kleintjie tyd waar die beskermingsinstink sterk is. (Kyk op 3:10 waar hy pup distress opsit) http://youtu.be/6qJeB9m5MMo
Tony van Predatoruniversaty is baie lief om sy honde te gebruik..
Ek dink net die Yotes se gedrag is bietjie anders as ons jakkalse omdat hulle oor die algemeen groter is as ons jakkalse en dus kaans sien om n hond te wil aan vat.
(50lbs cayotes is nie vreemd in sommige state nie)
Waar is die manne met die windhonne..?
Hoeveel keer draai n jakkals om te baklei en hoeveel keer maak hy gat skoon?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)