Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het doppe wat ek net neck sizing gedoen het en ander wat full sizing gedoen het.
Probleem is toe ek die koe?l in die dop sit om te seat toe val die koe?l sommer in die dop!!
Die ander het weer reg gepas en mooi geseat.
Nou, ek het die binnekant van die neck sizer uit gehaal en die doppe weer gesize. Toe ek die koe?l in druk toe pas dit stywer. Nou wat nou? Moet ek dit uit los of wat moet ek doen????????
Neck sizer is n LEE en vol size is RCBS. Wat moet ek doen asb?
Dankie
Last edited by grumpy on Mon Nov 19, 2012 2:28 pm, edited 1 time in total.
Ek het dieselfde ondervind met n Lee necksizer wat ek geleen het necktension was toe stywer as gewoonlik. Ek hou nie van hoe die necksizer operate nie met daardie skroef ding bo op. Ek het toe weer terug gegaan na om die Fl sizer te gebruik en net partial fl sizing te doen.
Ek het iewers gelees dat Piet Breedt gepraat het van n gedeelte wat jy uit haal. Ek dink dis die gedeelte wat die decap pin hou wat soos n rugby bal lyk wat in die nek gaan.
Ek dink ek met maar alles trek en weer oor vol size!!!!!!!
HY gaan langs die bakkie loop terwyl ek sy bakkie ry want daar is nie plek vir 2 van ons daar voor nie!!
Ek het alles uit mekaar gehaal en weer vol oor gesize. 98 patrone gedoen toe is die kruit klaar. Die lee doppies is nou net so vir die wis en die onwis!!