Probleem met neck size en full size

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Probleem met neck size en full size

Post by grumpy »

Ek het doppe wat ek net neck sizing gedoen het en ander wat full sizing gedoen het.

Probleem is toe ek die koe?l in die dop sit om te seat toe val die koe?l sommer in die dop!! :o

Die ander het weer reg gepas en mooi geseat.

Nou, ek het die binnekant van die neck sizer uit gehaal en die doppe weer gesize. Toe ek die koe?l in druk toe pas dit stywer. Nou wat nou? Moet ek dit uit los of wat moet ek doen????????

Neck sizer is n LEE en vol size is RCBS. Wat moet ek doen asb?

Dankie
>:(
Last edited by grumpy on Mon Nov 19, 2012 2:28 pm, edited 1 time in total.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Probleem met neck size en full size

Post by LUAN »

Jip dis n Lee necksizer daardie.
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Probleem met neck size en full size

Post by shooter »

Stem saam. Kry ander neck sizer
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Probleem met neck size en full size

Post by Jakkalsgat »

Koop eerder ammo, jy ga jouself en dalk nog vir my seer maak :o
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Probleem met neck size en full size

Post by LUAN »

Ek het dieselfde ondervind met n Lee necksizer wat ek geleen het necktension was toe stywer as gewoonlik. Ek hou nie van hoe die necksizer operate nie met daardie skroef ding bo op. Ek het toe weer terug gegaan na om die Fl sizer te gebruik en net partial fl sizing te doen.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Probleem met neck size en full size

Post by grumpy »

Ek het iewers gelees dat Piet Breedt gepraat het van n gedeelte wat jy uit haal. Ek dink dis die gedeelte wat die decap pin hou wat soos n rugby bal lyk wat in die nek gaan.

Ek dink ek met maar alles trek en weer oor vol size!!!!!!!

Gaan die veiligste wees.
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Probleem met neck size en full size

Post by shooter »

Ek dink ook dat jy hulle weer moet resize. Soos dit lyk gaan jakkalsgat bly wees want ek sien hy vrees vir sy lewe. Hy praat lekke van die bakkie af
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Probleem met neck size en full size

Post by grumpy »

Shooter, daai Jakkalsgat is maar banggat!!! ;D ;D ;D

HY gaan langs die bakkie loop terwyl ek sy bakkie ry want daar is nie plek vir 2 van ons daar voor nie!!

Ek het alles uit mekaar gehaal en weer vol oor gesize. 98 patrone gedoen toe is die kruit klaar. Die lee doppies is nou net so vir die wis en die onwis!!

Groete
>:(
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Probleem met neck size en full size

Post by shooter »

Bly jy kon hom regkry Grumpy. Hopenlik loop hy darem nie te ver nie en is hy fiks ;D ;D
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
Post Reply