Taxidermie is iets wat baie versigtig gekies moet word so ek gaan maar in Engels skryf so dat ek dit beter aan julle kan oorbring. Ek hoop wat ek se maak sin en dat julle trofee kamers eendag fantasies lyk.
Just because your local Taxidermist did a great job on your 16" Springbok, doesn't mean to say thet he'll do a great job on your 17" Bushbuck. In fact, most SA taxidermists that I've visited clearly stand out as being good with only 3 or 4 species. The rest of their species are avarage at best and because you pay a lot of hard earned money to hunt, you should never settle for avarage when it comes to your trophies.
Keep in mind that your trophies are a part of your hunting memories and that a beautifully mounted trophy will be a source of enjoyment for you and your hunting buddies for MANY years to come.
Unfortunately many SA hunters make two very big mistakes when choosing a taxidermist.
1. They want their trophy back yesterday.
2. It must cost as little as possible.
The best taxidermy takes time and it's not cheap!
The best taxidermy studios employ a large number of highly skilled staff and we also know that skills don't come cheap. Neither does the constant design and sculpting of new and updated forms, or the very expensive chemicals and tanning equipment needed.
The top 6 taxidermy studios in SA have done years of research, sculpting, making death masks, resculpting forms and perfecting their art to the point that most of the species they work on come out looking as natural as the real live animal and of museum quality. Because they're the best, they're also busy, so you need to wait for your trophies (which is not a bad thing) and they're also more pricey than the next guy.
I've visited taxidermists all over the world and when it comes to African trophies, the taxidermy studios below stand head and shoulders above the rest with regard to museum quality work and the true to life capturing of 95%+ of all species they work on. Drop your trophies off at any of the studios below and you'll never use another taxidermist again!
1. Highveld Taxidermists - www.highveldtaxidermists.com
2. Trans-African Taxidermists - www.transafrican.com
3. Nico van Rooyen - www.taxidermy.co.za
4. Life-Form Taxidermy - www.lifeformtaxidermy.com
5. Derek Robinson Taxidermy - www.drtaxidermy.co.za
6. Taxidermy Africa - www.taxidermyafrica.com
NB: No matter how good a taxidermist is, he can only work with what he gets and it's YOUR responsibility to make sure that your capes and skins have been properly and corrctly prepared during and after your hunt.
Taxidermies
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Taxidermies
VOlgens my is daar net een Taksidermie, dit is Hunters and Collectors in Port Elizabeth. Kwaliteit is uitstekend, diens is goed en wagtyd is onder 'n jaar. Ek is self 'n taksidermis en het al by verskeie taksidermies gewerk. Hunters and Collectors is die mees georganiseerde van almal en waarborg jou eie horings en vel. Niks word omgeruil nie, wat jy bring kry jy. Hulle is briljant en baie profesioneel. Probeer hulle gerus. Hier is 'n voorbeeld
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Taxidermies
Daars ook n verskil in "fly by night " genaamde Taksidermies wat nie eers die nodige kennis het hoe en wat om te doen, as dit by die opstop werk kom van n jag trofee nie.
En die Taksidermies wat jare se kennis het en die agtergrond om trofees te doen, wat duisende rande spandeer elke jaar op hulle geboue waar hulle gevistig is om so doende goed gekeur te word deur hulle oorgangsraad se staats veearts om te kan in & uit voer.
Ja n jagter wil sy eie, hoorings, cape en vel terug he wat hy/sy ingehandig het by sy taksidermis wat hy vertrou en ken.
Maar wat van die wag tydperk, al die Groot Taksidermiste in SA, wag van die mense nou al meer as n jaar voordat hy/sy trofee terug kry?
En die Taksidermies wat jare se kennis het en die agtergrond om trofees te doen, wat duisende rande spandeer elke jaar op hulle geboue waar hulle gevistig is om so doende goed gekeur te word deur hulle oorgangsraad se staats veearts om te kan in & uit voer.
Ja n jagter wil sy eie, hoorings, cape en vel terug he wat hy/sy ingehandig het by sy taksidermis wat hy vertrou en ken.
Maar wat van die wag tydperk, al die Groot Taksidermiste in SA, wag van die mense nou al meer as n jaar voordat hy/sy trofee terug kry?
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Taxidermies
+1 VlakkieVlakvark wrote: As jy goed is, sal jy ook eendag so besig wees dat mense vir jou moet wag .
Ek is een van hulle
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Taxidermies
Vlakvak baie dankie.
Vir ons beteken om goed te wees
Om goeie kliente diens lewer.
Om voltooings tydperk lewer.
En om goeie kwaliteit produkte te lewer.
Vir ons beteken om goed te wees
Om goeie kliente diens lewer.
Om voltooings tydperk lewer.
En om goeie kwaliteit produkte te lewer.
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Taxidermies
Klink vir my regLegends Africa Taxidermy wrote: Vlakvak baie dankie.
Vir ons beteken om goed te wees
Om goeie kliente diens lewer.
Om voltooings tydperk lewer.
En om goeie kwaliteit produkte te lewer.
Loer bietjie hier hoe om self foto's op te laai, dan gooi jy so paar dat ons kan loer na die produkte. Stel veral belang in 3D en half monterings
http://jaracal.com/index.php/topic,249.0.html
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


