Verfbal gewere vir bobejane?

Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Verfbal gewere vir bobejane?

Post by Eugene »

Een van die dae gaan hulle hierdie seker met jakkalse ook wil probeer... :-\

http://afrikaans.news24.com/Sci-tech/Nu ... k-20121113
Aim small, miss small
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by Dawie Malan »

Eugene

Hulle kan net sowel die bobbejane laat detensie sit in 'n Fruit en Veg.

;D

Groete

Dawie
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by Cobus(Cobb) »

Ek was al by waar ape die "Paintballgun opperator", met groen dennebole hoog uit die bome gooi, jy kan hulle nie skiet nie...hulle sit daar bo en gooi jou 'n lang "Geno saluut"

Ek dink dis meer wreed want jy kan dalk een in die oog skiet, dis traumaties vir die primate oor die algemeen en overall net 'n  11.1.11 idee,

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by Eugene »

Cobb(Cobus) wrote: Ek was al by waar ape die "Paintballgun opperator", met groen dennebole hoog uit die bome gooi, jy kan hulle nie skiet nie...hulle sit daar bo en gooi jou 'n lang "Geno saluut"

Ek dink dis meer wreed want jy kan dalk een in die oog skiet, dis traumaties vir die primate oor die algemeen en overall net 'n  11.1.11 idee,

Cheers
Moet nou nie die "groenes" se planne afskiet nie. Ten minste is dit "non-lethal" en al verloor die arme apie nou 'n ogie, kan hy darem met een ogie mos leef....  :angel:

Vreemd hoe hierdie mense redeneer  ??? :P :o
Aim small, miss small
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by grumpy »

Wel ek moet se, hulle is op die regte pad. Nou net n geweer gee met live ammo dan skuit hy in sy eie broek!!!! ;D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by BLOK »

Ek dink hulle moet daai verf balle vervang met peper spray balle. Dink die parlements lede sal dan sommer vir lank voel hy het verkeerd gedoen. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by Beretta »

Blok
Weer skerp die parlement sal onbegaan baar wees  ;D ;D ;D ;D
Beretta
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by Gerhard »

BLOK wrote: Ek dink hulle moet daai verf balle vervang met peper spray balle. Dink die parlements lede sal dan sommer vir lank voel hy het verkeerd gedoen. hahaha
Ek sien jy stirr al weer op FB...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by BLOK »

Gerhard wrote: Ek sien jy stirr al weer op FB...  ;D
Jy weet mos ek stir altyd. hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Verfbal gewere vir bobejane?

Post by Pvdw »

My 223 sal ook werk as verf geweer, net jammer hy maak net rooi :o :o

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply