http://afrikaans.news24.com/Sci-tech/Nu ... k-20121113
Verfbal gewere vir bobejane?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Verfbal gewere vir bobejane?
Een van die dae gaan hulle hierdie seker met jakkalse ook wil probeer... 
http://afrikaans.news24.com/Sci-tech/Nu ... k-20121113
http://afrikaans.news24.com/Sci-tech/Nu ... k-20121113
Aim small, miss small
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
Eugene
Hulle kan net sowel die bobbejane laat detensie sit in 'n Fruit en Veg.

Groete
Dawie
Hulle kan net sowel die bobbejane laat detensie sit in 'n Fruit en Veg.
Groete
Dawie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
Ek was al by waar ape die "Paintballgun opperator", met groen dennebole hoog uit die bome gooi, jy kan hulle nie skiet nie...hulle sit daar bo en gooi jou 'n lang "Geno saluut"
Ek dink dis meer wreed want jy kan dalk een in die oog skiet, dis traumaties vir die primate oor die algemeen en overall net 'n 11.1.11 idee,
Cheers
Ek dink dis meer wreed want jy kan dalk een in die oog skiet, dis traumaties vir die primate oor die algemeen en overall net 'n 11.1.11 idee,
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
Moet nou nie die "groenes" se planne afskiet nie. Ten minste is dit "non-lethal" en al verloor die arme apie nou 'n ogie, kan hy darem met een ogie mos leef....Cobb(Cobus) wrote: Ek was al by waar ape die "Paintballgun opperator", met groen dennebole hoog uit die bome gooi, jy kan hulle nie skiet nie...hulle sit daar bo en gooi jou 'n lang "Geno saluut"
Ek dink dis meer wreed want jy kan dalk een in die oog skiet, dis traumaties vir die primate oor die algemeen en overall net 'n 11.1.11 idee,
Cheers
Vreemd hoe hierdie mense redeneer
Aim small, miss small
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
Wel ek moet se, hulle is op die regte pad. Nou net n geweer gee met live ammo dan skuit hy in sy eie broek!!!! 
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
Ek dink hulle moet daai verf balle vervang met peper spray balle. Dink die parlements lede sal dan sommer vir lank voel hy het verkeerd gedoen. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
Blok
Weer skerp die parlement sal onbegaan baar wees

Beretta
Weer skerp die parlement sal onbegaan baar wees
Beretta
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
Ek sien jy stirr al weer op FB...BLOK wrote: Ek dink hulle moet daai verf balle vervang met peper spray balle. Dink die parlements lede sal dan sommer vir lank voel hy het verkeerd gedoen. hahaha
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
Jy weet mos ek stir altyd. heheheGerhard wrote: Ek sien jy stirr al weer op FB...![]()
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Verfbal gewere vir bobejane?
My 223 sal ook werk as verf geweer, net jammer hy maak net rooi

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work