375 Holland & Holland Knipmes

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

375 Holland & Holland Knipmes

Post by stephensonsknives »

Goeie naand

2012 is die 100ste herdenking van die 375 H & H patroon wat deur die Holland & Holland maatskappy  ontwerp en in 1912 bekend gestel is .Om hierdie gebeurtenis te herdenk het ek n knipmes ontwerp met n nommertal van n 100.

Die bestel lys is oop en ek kan jou 375 geweer nr ook op die mes graveer

Elke 375 H & H knipmes kom in 'n Kiaat houtboksie met die agterkant van die patroon op die kiaatboks gegraveer
Hierna volg fotos

Prys: R2 500
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by Gerhard »

Wraggies n mooi mes daai...

As ek net die $$ gehaad het ... Ai... :(
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by DWB »

Daai is nou 'n baie blink en mooi idee!!!!

Baie mooi mes!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by blaser »

baie mooi maar pmp pas nie daar moet n kynoch dop in wees
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by Gerhard »

remington wrote: baie mooi maar pmp pas nie daar moet n kynoch dop in wees
+1
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by SV MAD (Henk) »

Dis bitter mooi messe daai hoor! Welgedaan!
ek soek nog wapens...
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by matewis »

Baie mooi! Maar wil eerder nie so mes koop nie want dan moet ek ongelukkig die kaliber ook kry!  ;D (En waar los dit my 9.3 planne???)

Regtig 'n mooi mes en goeie idee. Dalk kan mens op bestelling jou eie kalibers opsit?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by Geno »

Gerhard wrote:
remington wrote: baie mooi maar pmp pas nie daar moet n kynoch dop in wees
+1
Ek sit hoeka daardie selfde ding en dink toe ek die foto sien. Mooi mes nietemin!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by Marc »

Baie mooi mes, soos Gerhard s? die ponde man  :'( :'( :'( :'( :'(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by stephensonsknives »

Goeie naand Grootkaliber liefhebbers & forum vriende

Ek sal vir julle spesifiek vir die kaliber wat jul graag wil h?, 'n knipmes maak.    Jul kan besluit of jul een kant of beide kante 'n patroon dop h? met elke spesifike patroon se grafering op die kiaatboksie. Ek kan vir jul elkeen 'n Jaracal logo inwerk, met toestemming van die forum.

So jul kan solank jul orders vir my stuur.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 375 Holland & Holland Knipmes

Post by Gerhard »

Vanoggend na Stephen se messe gestaan en kyk.

Die man toor met n stuk staal en n stukkie been of hout... ;D

Wragtag pragtag vakmanskap
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply