375 Holland & Holland Knipmes
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
375 Holland & Holland Knipmes
Goeie naand
2012 is die 100ste herdenking van die 375 H & H patroon wat deur die Holland & Holland maatskappy ontwerp en in 1912 bekend gestel is .Om hierdie gebeurtenis te herdenk het ek n knipmes ontwerp met n nommertal van n 100.
Die bestel lys is oop en ek kan jou 375 geweer nr ook op die mes graveer
Elke 375 H & H knipmes kom in 'n Kiaat houtboksie met die agterkant van die patroon op die kiaatboks gegraveer
Hierna volg fotos
Prys: R2 500

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
Wraggies n mooi mes daai...
As ek net die $$ gehaad het ... Ai...
As ek net die $$ gehaad het ... Ai...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
Daai is nou 'n baie blink en mooi idee!!!!
Baie mooi mes!
Baie mooi mes!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
baie mooi maar pmp pas nie daar moet n kynoch dop in wees
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
+1remington wrote: baie mooi maar pmp pas nie daar moet n kynoch dop in wees
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
Baie mooi! Maar wil eerder nie so mes koop nie want dan moet ek ongelukkig die kaliber ook kry!
(En waar los dit my 9.3 planne???)
Regtig 'n mooi mes en goeie idee. Dalk kan mens op bestelling jou eie kalibers opsit?
Regtig 'n mooi mes en goeie idee. Dalk kan mens op bestelling jou eie kalibers opsit?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
Ek sit hoeka daardie selfde ding en dink toe ek die foto sien. Mooi mes nietemin!Gerhard wrote:+1remington wrote: baie mooi maar pmp pas nie daar moet n kynoch dop in wees
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
Baie mooi mes, soos Gerhard s? die ponde man

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
Goeie naand Grootkaliber liefhebbers & forum vriende
Ek sal vir julle spesifiek vir die kaliber wat jul graag wil h?, 'n knipmes maak. Jul kan besluit of jul een kant of beide kante 'n patroon dop h? met elke spesifike patroon se grafering op die kiaatboksie. Ek kan vir jul elkeen 'n Jaracal logo inwerk, met toestemming van die forum.
So jul kan solank jul orders vir my stuur.
Ek sal vir julle spesifiek vir die kaliber wat jul graag wil h?, 'n knipmes maak. Jul kan besluit of jul een kant of beide kante 'n patroon dop h? met elke spesifike patroon se grafering op die kiaatboksie. Ek kan vir jul elkeen 'n Jaracal logo inwerk, met toestemming van die forum.
So jul kan solank jul orders vir my stuur.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 Holland & Holland Knipmes
Vanoggend na Stephen se messe gestaan en kyk.
Die man toor met n stuk staal en n stukkie been of hout...
Wragtag pragtag vakmanskap
Die man toor met n stuk staal en n stukkie been of hout...
Wragtag pragtag vakmanskap
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment