Dame van die nag

Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Dame van die nag

Post by Smirre »

More
Hier is die oudste tannie nog wat ek geskiet het
Ek skat 10jaar?

Smirre
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
stan man

Re: Dame van die nag

Post by stan man »

daai sussie het al haar kant gebring. sy is al op die afdraend gewees.
baie geluk n mens sukkel maar om hulle te piets.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Dame van die nag

Post by Louis102 »

Smirre wrote: .... Ek skat 10jaar?
Ek dink dit kan maklik wees ... netjies!
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dame van die nag

Post by BLOK »

Dit is nou wat mens n trofee jakkals noem. Mooi gedoen.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
stan man

Re: Dame van die nag

Post by stan man »

hello louis
smaak my jy steek die roepe vir bejaardes weg. wat noem jy dit? ou boomrot!
;D ;D ;D ;D
groete
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Dame van die nag

Post by Louis102 »

stan man wrote: hello louis
smaak my jy steek die roepe vir bejaardes weg. wat noem jy dit? ou boomrot!
;D ;D ;D ;D
groete
Nee, dit is Smirre se sukses, nie myne nie! (as dit is wat jy hierbo bedoel)  Kom ons hoor by Smirre sy resep, soms roep 'n man 'n ou ding in met 'n jongerige roepie, is dit nie?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Dame van die nag

Post by Martin Marais »

Geluk met die antiekstuk.

Wonder net waar Toyota nou weer 'n brak sonder tande gaan kry.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Dame van die nag

Post by Smirre »

Stan
Na Rooi Alleen is my gunsteling kos klankie Haas pikant
Dit was met Haas Pikant !!!!!

Ek het regtig baie sukses met die klank..........dankie Louis

Smirre
stan man

Re: Dame van die nag

Post by stan man »

ek het gister op n plaas gaan scout,om volgende week daar te gaan roep. ek het so half sewe n groot rooikat gesien en kan nie my lag hou om daar te begin nie. in daai omgewing het daai pikante haasklankie vir my ook al gewerk ,maar boomrot was die beter een,daar. ek moet se ek het goeie sukses met louis se klanke.
Post Reply