More
Hier is die oudste tannie nog wat ek geskiet het
Ek skat 10jaar?
Smirre
Dame van die nag
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Dame van die nag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
stan man
Re: Dame van die nag
daai sussie het al haar kant gebring. sy is al op die afdraend gewees.
baie geluk n mens sukkel maar om hulle te piets.
baie geluk n mens sukkel maar om hulle te piets.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Dame van die nag
Ek dink dit kan maklik wees ... netjies!Smirre wrote: .... Ek skat 10jaar?
Goeie dade oortref goeie woorde.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Dame van die nag
Dit is nou wat mens n trofee jakkals noem. Mooi gedoen.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
stan man
Re: Dame van die nag
hello louis
smaak my jy steek die roepe vir bejaardes weg. wat noem jy dit? ou boomrot!

groete
smaak my jy steek die roepe vir bejaardes weg. wat noem jy dit? ou boomrot!
groete
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Dame van die nag
Nee, dit is Smirre se sukses, nie myne nie! (as dit is wat jy hierbo bedoel) Kom ons hoor by Smirre sy resep, soms roep 'n man 'n ou ding in met 'n jongerige roepie, is dit nie?stan man wrote: hello louis
smaak my jy steek die roepe vir bejaardes weg. wat noem jy dit? ou boomrot!
![]()
![]()
![]()
groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Dame van die nag
Geluk met die antiekstuk.
Wonder net waar Toyota nou weer 'n brak sonder tande gaan kry.
Wonder net waar Toyota nou weer 'n brak sonder tande gaan kry.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Dame van die nag
Stan
Na Rooi Alleen is my gunsteling kos klankie Haas pikant
Dit was met Haas Pikant !!!!!
Ek het regtig baie sukses met die klank..........dankie Louis
Smirre
Na Rooi Alleen is my gunsteling kos klankie Haas pikant
Dit was met Haas Pikant !!!!!
Ek het regtig baie sukses met die klank..........dankie Louis
Smirre
-
stan man
Re: Dame van die nag
ek het gister op n plaas gaan scout,om volgende week daar te gaan roep. ek het so half sewe n groot rooikat gesien en kan nie my lag hou om daar te begin nie. in daai omgewing het daai pikante haasklankie vir my ook al gewerk ,maar boomrot was die beter een,daar. ek moet se ek het goeie sukses met louis se klanke.