Elektronise Oormowwe
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Elektronise Oormowwe
Weet enige iemand of Walker en Caldwell se elektronise oormowwe by Zimbi Books & Guns goeie kwaliteit is? Weet Peltor is die benchmark maar die prys! Moet kies tussen eersgenoemde twee so hoop iemand het ondervinding van die twee. Dankie!
Tikka T3 Hunter 270 & 300 WM
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Elektronise Oormowwe
Ek het al met n vriend van my se Caldwell geskiet, en was baie verbaas oor hoe effektief dit werk. Ek het net nie baie gehou van hoe die ander gesels ens klink wanneer daar nie geskiet word nie.
Veiligheid eerste manne!
-
stan man
Re: Elektronise Oormowwe
is caldwell en walker elektronies oor mowwe ??

een van my vriende het van daai mowwe en ek het dit nou die dag gebruik. ek was nogal aangenaam verras met die werking daarvan as jy skiet. as ek moes koop sou ek maar die goedkoper caldwells gekoop het.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Wat kos Peltor Sportac Hunting elektroniese oormowwe deesdae?
EDIT:
Ek sien dit kos ongeveer R1800+.
Sou julle reken dat dit 'n regverdige prys is? Indien nie, watse prys sou julle dink is 'n bargain?
EDIT:
Ek sien dit kos ongeveer R1800+.
Sou julle reken dat dit 'n regverdige prys is? Indien nie, watse prys sou julle dink is 'n bargain?
Last edited by Geno on Thu Nov 08, 2012 9:38 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Weet nie watter model presies by Zimbi beskikbaar is nie, maar ek het die Caldwell elektroniese dofies by S&O gekoop laasjaar vir R360. Hulle werk lekker, ek kom dit nie glo nie. Dis snaaks om met die pistool te skiet, die skoot is sag maar jy kan mooi hoor hoe die doppie val. Ek vind hulle te groot (lomp) vir geweerskiet, gebruik my Peltor Shotgunner daarvoor. Verder is ek nie mal oor hoe hulle op my kop pas nie, die kopband se boog is baie plat, so ek moet die goed tot op hul maks lengte verstel en dan lyk ek so bietjie soos 'n voorheen benadeelde dame met 'n plat klip op haar kop 
Vir die prys is dit goeie waarde, en ek gebruik dit baie. Veral by die pistoolklub waar daar baie gepraat word tussen die skietery, wil ek nie nog heelpad sukkel met dofies opsit en afhaal nie.
Vir die prys is dit goeie waarde, en ek gebruik dit baie. Veral by die pistoolklub waar daar baie gepraat word tussen die skietery, wil ek nie nog heelpad sukkel met dofies opsit en afhaal nie.
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Elektronise Oormowwe
Wat sou jy dink is n bargain Geno? Ek dink nogals nie r360 is te sleg nie.
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Pierre,
Ek sien een plek adverteer vir R2194.00
[img width=560 height=349]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... /Muffs.JPG[/img]
Onthou, Peltor is die beste op die mark.
Ek kan hulle verskaf vir rondom R1650.00
Ek sien een plek adverteer vir R2194.00
[img width=560 height=349]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... /Muffs.JPG[/img]
Onthou, Peltor is die beste op die mark.
Ek kan hulle verskaf vir rondom R1650.00
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Geno
Dit is die beste en jou prys glo ek sal nie sommer gebeat word nie koop hulle.
Beretta
Dit is die beste en jou prys glo ek sal nie sommer gebeat word nie koop hulle.
Beretta
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Elektronise Oormowwe
Hi Geno, reel vir my een asb?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Elektronise Oormowwe
Dit is n goeie prys. Die Peltor lyk ook in die foto asof hy minder bulky as die Caldwell kan wees.
Veiligheid eerste manne!
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Elektronise Oormowwe
Geno wrote: Pierre,
Ek sien een plek adverteer vir R2194.00
[img width=560 height=349]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... /Muffs.JPG[/img]
Onthou, Peltor is die beste op die mark.
Ek kan hulle verskaf vir rondom R1650.00![]()
Ek het ook n stel van die Peltor. Ek stem Geno, dit is die bestes wat daar is. Teen die prys koop ek sommer nog n paar vir my seun ook!
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Elektronise Oormowwe
More manne.
Ek sal uitvind wat die minimum hoeveelheid is wat ek moet bestel, en dan kan ons kyk of daar genoeg belangstelling is.
Groete,
Eugene
Ek sal uitvind wat die minimum hoeveelheid is wat ek moet bestel, en dan kan ons kyk of daar genoeg belangstelling is.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Elektronise Oormowwe
Ek het my peltors van cabelas af ingebring teen R700 en iets 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Tax, versekering en posgeld ingesluit?DWB wrote: Ek het my peltors van cabelas af ingebring teen R700 en iets![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Elektronise Oormowwe
yebo, gooi miskien nog so R100 ekstra by, maar dis nou al meer as 'n jaar terug
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Peltor mowwe by Cabelas begin by $29.00 die wat selfde is as wat Geno verkoop is ver oor $100.00 so ek twyfel of hulle vir R700.00 plaaslik sal land.
http://www.cabelas.com/catalog/search.c ... l+Products
http://www.cabelas.com/catalog/search.c ... l+Products
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Elektronise Oormowwe
Sorry, ek het hierdie gekoop:
http://www.cabelas.com/product/Peltor-T ... l+Products
http://www.cabelas.com/product/Peltor-T ... l+Products
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Jip.
Cabelas lys hulle vir $122.99
Vat dit, en maal met 13 om die prys te kry waarvoor mens dit kan inbring.
US$122.99x 13 = R1598.87
Right, ek kan dit slegs kry indien ek bokse van 10 vat.
Dis die SportTac Hunting. Dit kom met Groen- en oranje doppe.
Wie stel belang? Prys is R1650.00 elk, posgeld uitgesluit.
[img width=560 height=379]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... Muffs1.JPG[/img]

Last edited by Geno on Fri Nov 09, 2012 9:13 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Hi Geno,
Ek wil net hoor of daardie se band ook agterom jou kop kan kom? Ek soek 'n stel vir my dogter en sy verkies die wat nie bo-oor jou kop sit nie.
Groetnis
J
Ek wil net hoor of daardie se band ook agterom jou kop kan kom? Ek soek 'n stel vir my dogter en sy verkies die wat nie bo-oor jou kop sit nie.
Groetnis
J
Where He leads me I shall follow!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Hallo Oom Johan,
Ongelukkig nie. Dis die Tactical6 wat agter jou kop kom.
Groete,
Eugene
Ongelukkig nie. Dis die Tactical6 wat agter jou kop kom.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Ek soek self van daai ...Prohunt wrote: Hi Geno,
Ek wil net hoor of daardie se band ook agterom jou kop kan kom? Ek soek 'n stel vir my dogter en sy verkies die wat nie bo-oor jou kop sit nie.
Groetnis
J
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Daai peltors werk soos n droom. Hulle raak net warm in die somer as jy heeldag dra.
As budget nie n probleem is nie laat n gehoor sentrum vir jou ore mould met die hunter aparaat in.
Hulle werk so R8k uit, maar jou ore het nie n prys nie.
Het my oe toe geknyp en maar gekry na so n verasing skoot agter my van n klient, en my ore was 2 weke seer en gefluit. Sou skotvry met die ore afgekom het.
Hulle werk uitstend en die wind geraas is ook nie te erg nie. Kan ook volume stel en jou eie kleur kies.
Groete manne,
Peet

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Elektronise Oormowwe
Geno sit my neer vir n paar.
Dankbaar
H
Dankbaar
H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Ek gebruik Walker Alpha mowwe. Wat vir my lekker is van hulle is dat jou een oor sagte lae frekwensies boost en die ander oor kan jy ho?r frekwensies boost. Help nogal as 'n man iets soos 'n Bosvark se lae frekwensie sagte org org kan amplifeer sonder dat die res van die w?reld se klanke jou ore wil laat bars nie 
Het hulle by Magnum Archery gekoop
Hulle si nie die heel betse produk op die mark nie, maar werk vir my 100%. Hulle tem selfs die Lapua met gemak, terwyl dit klink of die Ho?veld klappertjie wat honder meter agter my sing, reg bo-op my kop sit 
http://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j& ... 6ODLw2J0-A
Het hulle by Magnum Archery gekoop
http://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j& ... 6ODLw2J0-A
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Elektronise Oormowwe
Manne
Op die staduim wil ek niks weet van elektroniese oormowwe nie, enigeiets wat my vrou se nstem laat deurkom is nie goed genoeg nie, ek soek iets wat haar heeltemal stil maak( grap net) ek sal enige iets se solank my vrou nie daarvan weet nie.

groetnis
Johnny

30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.