Nuut

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Johannes Schoeman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm

Nuut

Post by Johannes Schoeman »

Naand manne , bly om hier saam op julle forum te wees . Hou ook maar van kruit brand ,soos almal hier. Gaan lekker wees om saam te gesels. Groete Johannes Schoeman.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Nuut

Post by JACQUES BOTHA »

Welkom Johannes
Manne ek dink die nuwe man is n man wat ook julle n paar geheimpies vans kiet kan leer --
Ek vermoed hy het al n paar kompetisies gewen ens..
Gee hom net een stok en daa gaan hy lag lag
Groetnis
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Nuut

Post by Andre CZ »

Welkom Johannes vertel bietjie meer ;D
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuut

Post by theedge »

Bly om kennis te maak baie welkom en geniet hom maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuut

Post by Pitbull »

Welkom Johannes

Geniet dit hier, glo jy gaan 'n groot bydrae maak.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Nuut

Post by Koos Barnard »

Dags?
Welkom Johannes, hoop jy geniet dit hier. Sien jy is 'n bietjie stil. Mense Johannes is een van ons top Jaggeweerskuts. Hy was lid van die Proteaspan in 2011. Die bogger kan skiet!!! En nie net op die skietbaan nie, hy is dodelik in die veld ook.
Mooi loop
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Nuut

Post by Reggie Gerber »

Welkom Showman

Jy gaan die forum geniet.

Moet net nie raad gee wat n mallet betref. My arme bruno

Groete

Reggie (berger)
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuut

Post by Johan Reyneke »

Johannes Baie Welkom hier. Ek glo jy gaan dit geniet
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Johannes Schoeman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm

Re: Nuut

Post by Johannes Schoeman »

Dankie , skiet is maar in die familie. My pa en oupa het my geleer skiet voordat ek kon praat. Dalk n goeie plan as ek na my dogtertjie se stories luister. n Oom wat eendag hier op ons plaas kom jag het ,het my ma gevra van wanneer af jag Johannes al ; sy het so rukkie gedink... voor sy geandwoord het 'hy kon darem al loop."Dink mense maak skiet onnodig moeilik vir hulle self . Het een dag vir n oom wat duisende bokke in sy lewe geskiet het gevrae , wat is sy geheim. hy het gese " sit die kruis op die bok se kop en trek die sneler"  dit het my al baie laat wonder.
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Nuut

Post by PJS »

Welkom Johannes

Ek glo jy sal dit geniet hier by ons.
Ek neem aan jy het jou .243 AI toe verkoop!
Koos Barnard wrote: Dags?
Welkom Johannes, hoop jy geniet dit hier. Sien jy is 'n bietjie stil. Mense Johannes is een van ons top Jaggeweerskuts. Hy was lid van die Proteaspan in 2011. Die bogger kan skiet!!! En nie net op die skietbaan nie, hy is dodelik in die veld ook.
Mooi loop
Ek het ook so gesien op die ranglys.  :o

Ons sal graag van jou wil leer.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuut

Post by Marc »

Baie Welkom Oom

Glo Oom gaan dit geniet hier saam met ons om die kampvuur  8)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Nuut

Post by Biltong »

Welkom Johannes. Eks bly jy kom bietjie jou kennis deel.

Groete

Wicus.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuut

Post by Jakkalsgat »

Johannes

Baie welkom hier en ek hoop jy geniet dit net soveel soos ons.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
stan man

Re: Nuut

Post by stan man »

more mater
jy het jou kop nou in n bye nes gesteek. welkom en geniet.

groete
frans
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Nuut

Post by morne smith »

Welkom Johannes Ons gaan nog lekker praat en saam leer. Goed om te sien daar is nog nederige skuts onder ons.

Groet
Morne
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: Nuut

Post by Marius Botha 10 »

Baie welkom, jy gaan dit geniet hier. ;) ;) ;)
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuut

Post by Wouter Roets »

Hallo Johannes

Baie welkom hier en ek hoop regtig van harte dat jy dit gate uit gaan geniet. Ons sien uit daarna om van jou kennis te tap.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply