Nuut
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Nuut
Naand manne , bly om hier saam op julle forum te wees . Hou ook maar van kruit brand ,soos almal hier. Gaan lekker wees om saam te gesels. Groete Johannes Schoeman.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nuut
Welkom Johannes
Manne ek dink die nuwe man is n man wat ook julle n paar geheimpies vans kiet kan leer --
Ek vermoed hy het al n paar kompetisies gewen ens..
Gee hom net een stok en daa gaan hy lag lag
Groetnis
Jacques Botha

Shoot straight and tell the truth!
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Nuut
Welkom Johannes vertel bietjie meer 
Groete
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuut
Bly om kennis te maak baie welkom en geniet hom maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Nuut
Dags?
Welkom Johannes, hoop jy geniet dit hier. Sien jy is 'n bietjie stil. Mense Johannes is een van ons top Jaggeweerskuts. Hy was lid van die Proteaspan in 2011. Die bogger kan skiet!!! En nie net op die skietbaan nie, hy is dodelik in die veld ook.
Mooi loop

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Nuut
Welkom Showman
Jy gaan die forum geniet.
Moet net nie raad gee wat n mallet betref. My arme bruno
Groete
Reggie (berger)
Jy gaan die forum geniet.
Moet net nie raad gee wat n mallet betref. My arme bruno
Groete
Reggie (berger)
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuut
Johannes Baie Welkom hier. Ek glo jy gaan dit geniet
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Re: Nuut
Dankie , skiet is maar in die familie. My pa en oupa het my geleer skiet voordat ek kon praat. Dalk n goeie plan as ek na my dogtertjie se stories luister. n Oom wat eendag hier op ons plaas kom jag het ,het my ma gevra van wanneer af jag Johannes al ; sy het so rukkie gedink... voor sy geandwoord het 'hy kon darem al loop."Dink mense maak skiet onnodig moeilik vir hulle self . Het een dag vir n oom wat duisende bokke in sy lewe geskiet het gevrae , wat is sy geheim. hy het gese " sit die kruis op die bok se kop en trek die sneler" dit het my al baie laat wonder.
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Nuut
Welkom Johannes
Ek glo jy sal dit geniet hier by ons.
Ek neem aan jy het jou .243 AI toe verkoop!

Ons sal graag van jou wil leer.
Mooiloop
PJ
Ek glo jy sal dit geniet hier by ons.
Ek neem aan jy het jou .243 AI toe verkoop!
Ek het ook so gesien op die ranglys.Koos Barnard wrote: Dags?
Welkom Johannes, hoop jy geniet dit hier. Sien jy is 'n bietjie stil. Mense Johannes is een van ons top Jaggeweerskuts. Hy was lid van die Proteaspan in 2011. Die bogger kan skiet!!! En nie net op die skietbaan nie, hy is dodelik in die veld ook.
Mooi loop
Ons sal graag van jou wil leer.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuut
Johannes
Baie welkom hier en ek hoop jy geniet dit net soveel soos ons.
Groete
Jaco
Baie welkom hier en ek hoop jy geniet dit net soveel soos ons.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Nuut
Welkom Johannes Ons gaan nog lekker praat en saam leer. Goed om te sien daar is nog nederige skuts onder ons.
Groet
Morne
Groet
Morne
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: Nuut
Baie welkom, jy gaan dit geniet hier.

M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuut
Hallo Johannes
Baie welkom hier en ek hoop regtig van harte dat jy dit gate uit gaan geniet. Ons sien uit daarna om van jou kennis te tap.
Groetnis
Wouter
Baie welkom hier en ek hoop regtig van harte dat jy dit gate uit gaan geniet. Ons sien uit daarna om van jou kennis te tap.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.