Het jy een van daai "nurse" outfits?Marc wrote:Geniet hom, ek wag in spanning, kan ek nie jou eie persoonlike Medic wees nieGeno wrote: Nee, ons ry donderdag-oggend 2uur. CF het ons genooi vir die jag. Ek is heel moontlik erg onfiks, so ek sal 'n ekstra pakkie Dunhills saamvat om my longe te boost. Verder weet ek nie veel van wat te verwagte is nie, maar ons sal 'n report opsit sodra ons terug is.![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Berg Skape te jag in Kaap ???
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
HEHEHEHEHE ou beesblaas jy ken nie vir GENO nie
As jy nie plus minus ongeveer so lyk nie kan jy maar los

As jy nie plus minus ongeveer so lyk nie kan jy maar los



- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Vlakvark wrote: HEHEHEHEHE ou beesblaas jy ken nie vir GENO nie
As jy nie plus minus ongeveer so lyk nie kan jy maar los
![]()
As sy medic so lyk sal ek sy spotter op die jag wees. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Hier gaan hierdie draad ook in sy ........
Ek praat van 'n Medic wat kan help as hy dalk geskiet raak

Nie 'n Nurse wat hy dalk kan skiet nie

Ek sal nou maar eerder by die huis bly

Ek praat van 'n Medic wat kan help as hy dalk geskiet raak

Nie 'n Nurse wat hy dalk kan skiet nie

Ek sal nou maar eerder by die huis bly
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Marc, Queenstown Sterkstroom, Noordoos Kaap, Plaas se naam is Carnarvon Estate, hulle het ook van daai skaap bokke, R10 000 wat ek laas gehoor het. Het net nie n nommer van hulle nie maar google die naam. Was Julie daar, baie takbokke en verblyf nie te sleg. Kry net als op papier as jy met hulle bevestig. Krul koppe wat daar die plek run. Mens kan net nie glo as jy die before en after fotos sien van die plaas en wat nou daar aan gaan nie. Baie tragies. Hulle sal jou kan help. Hoop jy het n goeie 4x4, daai gan nie maklik wees nie.
Groete
Groete
