Jammer oor jou skade.
9.3x62 Revolusie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Jy gaan onmiddelik beter voel met 'n 93 in die hand. 
Jammer oor jou skade.
Jammer oor jou skade.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
The 9.3 Force will be with you 
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Jy sal MOET 'n ander een soek, ek meen, daar gaan nou buffels op daai plaas wees, jy kan nie sonder 'n 9,3 nie......

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Deeg,
Wou het 'n 375AI en 458 Lott hy is seker nie bang vir buffels nie
Wou het 'n 375AI en 458 Lott hy is seker nie bang vir buffels nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Ek WEET.....maar dis nie 9.3's nie!!!!

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Jy sien deeg ek like jou hoe jy dink. Party voertye is dalk beter as 'n hilux maar daar is net een lux en dit is 'n hilux

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Hehehehe, julle 2 moet jam kry 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Kry die' uitdrukking onderaan 'n lid op 'n Aussie jagforum se post.
One is an American icon, the other Euro trash. If you believe in the red, white and blue, apple pie and God fearing men go Whelen. If you think blood and faeces is a lubricant go 9.3.....
One is an American icon, the other Euro trash. If you believe in the red, white and blue, apple pie and God fearing men go Whelen. If you think blood and faeces is a lubricant go 9.3.....
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Blerrie skaapvreter!
Oom Driepoot, sulke mense se mentaliteite maak my bly ek is in SA!
Elk geval! Ek is 'n trotse 9.3 eienaar!
Oom Driepoot, sulke mense se mentaliteite maak my bly ek is in SA!
Elk geval! Ek is 'n trotse 9.3 eienaar!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Blerrie skaapstreper as jy my vra!DWB wrote: Blerrie skaapvreter!
Oom Driepoot, sulke mense se mentaliteite maak my bly ek is in SA!
Elk geval! Ek is 'n trotse 9.3 eienaar!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Hallo Manne, hier is marius se drolpeer CZ:
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/009.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/010.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/012.jpg[/img]

Last edited by DWB on Fri Oct 19, 2012 9:34 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Skuus, het dit soos my agterstewe opgesit
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Ook net n 9,3 ou wat n geweer in n kroeg afneem. Ag nee manne, drank en gewere gaan mos nie saam nie 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Wat 'n onnodige, oningeligte en totaal ongevraagde "comment". Verdien nie regtig 'n reply nie.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Marius
... Blok kom in?? 
Groetnis, Stefan
Skies as jy dink my comment was onvanpas, maar altyd n gespottery tussen my en die 9,3 manne, was nie as ernstig bedoel nie. Meeste manne ken my dam so hiersoMarius Botha 10 wrote: Wat 'n onnodige, oningeligte en totaal ongevraagde "comment". Verdien nie regtig 'n reply nie.
Groetnis, Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Marius Botha 10 wrote: Wat 'n onnodige, oningeligte en totaal ongevraagde "comment". Verdien nie regtig 'n reply nie.
Marius
Als in goeie Lig, begin van voor af die hele topic lees dan sal jy die agtergrond sien
Die doel was verseker nie om n argument uit te lok nie
Stef +1 op jou reply
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Marius, ou Stef het so diep donker bewondering vir die 9.3 
Hy hang altyd hier rond en hou ons dop
Hy hang altyd hier rond en hou ons dop
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Wel ek neem niemand deesdae kwalik om kwaad in posts te lees nie. glo dinge sal gou weer normaliseer. 
Marius moenie worry nie, ek neem ook al my fotos in my kroeg, enigste plek in die huis wat nog myne is!
Groetnis
Marius moenie worry nie, ek neem ook al my fotos in my kroeg, enigste plek in die huis wat nog myne is!
Groetnis
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Hi Stefan,
Thanks vir die "reply". Dalk was ek onnodig liggeraak of miskien het ek nie dadellik jou humor verstaan nie. Jy is vergewe as jy my vergewe
(drank en gunne saam is nie deel van my verwysingsraamwerk nie, vandaar die opgewondenheid)Ek glo jy verstaan.
Groetnis,
Thanks vir die "reply". Dalk was ek onnodig liggeraak of miskien het ek nie dadellik jou humor verstaan nie. Jy is vergewe as jy my vergewe
Groetnis,
Last edited by Marius Botha 10 on Sun Oct 21, 2012 7:36 pm, edited 1 time in total.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Baie mooi geweer Marius hy lyk amper nes myne! Wat se teleskoop het jy op? Is jou "eye relief" op die teleskoop genoeg boeta, daai roer gee n lellike sny op die voorkop glo my!

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Ek het hom ook op die e-mail daai vraag gevra 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Nee wat Mnre,
Ek het nou al die voorreg gehad om saam Marius te gaan jag op n slag of twee en kon darem daai roer ook skiet
Daar is genoeg eye relief, kan nie dink dat hy al n probleem gehad het nie
H
Ek het nou al die voorreg gehad om saam Marius te gaan jag op n slag of twee en kon darem daai roer ook skiet
Daar is genoeg eye relief, kan nie dink dat hy al n probleem gehad het nie
H
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Mmmmmmm vir een of ander rede lyk dit net of die teleskoop n bietjie te ver terug sit! Myne is n Lynx 1,75 - 5 x20 (Amper identies aan syne) en hy sit verder vorentoe. Kan wees dat sy "pull" lengte langer is daar die posisie van sy teleskoop! Net n vraag gewees!Hilux01 wrote: Nee wat Mnre,
Ek het nou al die voorreg gehad om saam Marius te gaan jag op n slag of twee en kon darem daai roer ook skiet
Daar is genoeg eye relief, kan nie dink dat hy al n probleem gehad het nie
H
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
IceRoss
Ek dink dis n 1-3 x 20 Lynx daai van Marius
Ja die man is nogal lank - so reken sy voordeel is die pull lengte