9.3x62 Revolusie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Dweetster »

Jy gaan onmiddelik beter voel met 'n 93 in die hand. ;D
Jammer oor jou skade.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Flip Nel »

The 9.3 Force will be with you ;D
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lourens Potgieter »

Jy sal MOET 'n ander een soek, ek meen, daar gaan nou buffels op daai plaas wees, jy kan nie sonder 'n 9,3 nie...... :o :o :o
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Deeg,

Wou het 'n 375AI en 458 Lott hy is seker nie bang vir buffels nie :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lourens Potgieter »

Ek WEET.....maar dis nie 9.3's nie!!!! :angel: :angel:
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Dweetster »

Jy sien deeg ek like jou hoe jy dink. Party voertye is dalk beter as 'n hilux maar daar is  net een lux en dit is 'n hilux  ;D ;D ;D ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Hehehehe, julle 2 moet jam kry :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by tripodmvr »

Kry die' uitdrukking onderaan 'n lid op 'n Aussie jagforum se post.

One is an American icon, the other Euro trash. If you believe in the red, white and blue, apple pie and God fearing men go Whelen. If you think blood and faeces is a lubricant go 9.3.....
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Blerrie skaapvreter!

Oom Driepoot, sulke mense se mentaliteite maak my bly ek is in SA!

Elk geval! Ek is 'n trotse 9.3 eienaar!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
IceRoss
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by IceRoss »

DWB wrote: Blerrie skaapvreter!

Oom Driepoot, sulke mense se mentaliteite maak my bly ek is in SA!

Elk geval! Ek is 'n trotse 9.3 eienaar!
Blerrie skaapstreper as jy my vra!  ;D ;D ;D  Duidelik het die aap nie n idee waarvan hy praat nie!  :o
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Hallo Manne, hier is marius se drolpeer CZ:

[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/009.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/010.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/012.jpg[/img]
Last edited by DWB on Fri Oct 19, 2012 9:34 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Flip Nel »

nice!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Skuus, het dit soos my agterstewe opgesit
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Stefan764 »

Ook net n 9,3 ou wat n geweer in n kroeg afneem. Ag nee manne, drank en gewere gaan mos nie saam nie  :police:
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Marius Botha 10 »

Wat 'n onnodige, oningeligte en totaal ongevraagde "comment". Verdien nie regtig 'n reply nie.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Stefan764 »

Marius
Marius Botha 10 wrote: Wat 'n onnodige, oningeligte en totaal ongevraagde "comment". Verdien nie regtig 'n reply nie.
Skies as jy dink my comment was onvanpas, maar altyd n gespottery tussen my en die 9,3 manne, was nie as ernstig bedoel nie. Meeste manne ken my dam so hierso  ;D... Blok kom in??  ;D

Groetnis, Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Marc »

Marius Botha 10 wrote: Wat 'n onnodige, oningeligte en totaal ongevraagde "comment". Verdien nie regtig 'n reply nie.

Marius

Als in goeie Lig, begin van voor af die hele topic lees dan sal jy die agtergrond sien  ;)

Die doel was verseker nie om n argument uit te lok nie  8)

Stef +1 op jou reply  ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Marius, ou Stef het so diep donker bewondering vir die 9.3 ;D

Hy hang altyd hier rond en hou ons dop ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by matewis »

Wel ek neem niemand deesdae kwalik om kwaad in posts te lees nie. glo dinge sal gou weer normaliseer.  ;)

Marius moenie worry nie, ek neem ook al my fotos in my kroeg, enigste plek in die huis wat nog myne is!  ;D

Groetnis
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Marius Botha 10 »

Hi Stefan,
Thanks vir die "reply". Dalk was ek onnodig liggeraak of miskien het ek nie dadellik jou humor verstaan nie. Jy is vergewe as jy my vergewe :P :P (drank en gunne saam is nie deel van my verwysingsraamwerk nie, vandaar die opgewondenheid)Ek glo jy verstaan.

Groetnis,
Last edited by Marius Botha 10 on Sun Oct 21, 2012 7:36 pm, edited 1 time in total.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
IceRoss
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by IceRoss »

Baie mooi geweer Marius hy lyk amper nes myne! Wat se teleskoop het jy op? Is jou "eye relief" op die teleskoop genoeg boeta, daai roer gee n lellike sny op die voorkop glo my!  ;D ;D ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Ek het hom ook op die e-mail daai vraag gevra  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hilux01 »

Nee wat Mnre,

Ek het nou al die voorreg gehad om saam Marius te gaan jag  op n slag of twee en kon darem daai roer ook skiet
Daar is genoeg eye relief, kan nie dink dat hy al n probleem gehad het nie

H
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
IceRoss
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by IceRoss »

Hilux01 wrote: Nee wat Mnre,

Ek het nou al die voorreg gehad om saam Marius te gaan jag  op n slag of twee en kon darem daai roer ook skiet
Daar is genoeg eye relief, kan nie dink dat hy al n probleem gehad het nie

H
Mmmmmmm vir een of ander rede lyk dit net of die teleskoop n bietjie te ver terug sit! Myne is n Lynx 1,75 - 5 x20 (Amper identies aan syne) en hy sit verder vorentoe. Kan wees dat sy "pull" lengte langer is daar die posisie van sy teleskoop!  Net n vraag gewees!  ;D ;D ;D
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hilux01 »

IceRoss

Ek dink dis n 1-3 x 20 Lynx daai van Marius
Ja die man is nogal lank - so reken sy voordeel is die pull lengte
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Post Reply