As daar enige iemand is wat my in die regte rigting kan help, sal ek dit baie waardeur
Ek wil bitter graag een van die outjies aantre?, dalk sommer met die LM
Waar in die Kaap loop daar nog van die manne rond en is hulle nog beskikbaar vir jag
As manne hier openlik wil plaas nie kan julle my asseblief PM.
Weet iemand wat so Skaap my min of meer sal terugsit
Dankie manne, ek hoop daar is 'n mooi rammetjie daar buite met my naam op
Mooiloop
Marc




