Wat is hierdie

Post Reply
User avatar
Cmitch
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm

Wat is hierdie

Post by Cmitch »

Ons buurman het hiedie ongedierte by hom gekry. Weet julle wat dit is (nie die Yorkie nie)?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"

Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wat is hierdie

Post by Geno »

Water Muishond
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wat is hierdie

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Wat is hierdie

Post by Dawie Malan »

Wat is hierdie?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wat is hierdie

Post by Jakkalsgat »

Posseel
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Johanwb
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am

Re: Wat is hierdie

Post by Johanwb »

Jong 'n mens kry snaakse goed. so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp  het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond, die goed het nie bly lewe nie, maar die eienaar is van dieremishandeling aangekla!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wat is hierdie

Post by Geno »

Johanwb wrote: so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp  het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond
Het hulle so gelyk?

[img width=444 height=480]http://davidyoungman.com/Page_5/dogman.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Wat is hierdie

Post by kopskoot »

Johanwb wrote: Jong 'n mens kry snaakse goed. so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp  het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond, die goed het nie bly lewe nie, maar die eienaar is van dieremishandeling aangekla!
E't gedog Julius is van Limpopo
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Johanwb
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am

Re: Wat is hierdie

Post by Johanwb »

Nie self gesien nie, maar dit was blykbaar maar 'n afskuwelike storie. Boesman gekruis met straat brak. Try daai een photoshop.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Wat is hierdie

Post by Eugene »

Geno wrote:
Johanwb wrote: so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp  het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond
Het hulle so gelyk?

[img width=444 height=480]http://davidyoungman.com/Page_5/dogman.jpg[/img]
Geno!!! Ek wil nie eers weet hoe lyk dit in jou kop nie.....  :o :o :o ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Last edited by Eugene on Fri Oct 12, 2012 12:01 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat is hierdie

Post by Marc »

Eugene wrote:
Geno wrote:
Johanwb wrote: so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp  het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond
Het hulle so gelyk?

[img width=444 height=480]http://davidyoungman.com/Page_5/dogman.jpg[/img]
Ek wil nie eers weet hoe lyk dit in jou kop nie.....  :o :o :o ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Dis Vrydag vandag  ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Wat is hierdie

Post by visstok »

Cmitch

Soos Geno gese het, Watermuishond of Kommetjiegatmuishond. Hulle hou maar naby water, loop gewoonlik alleen, kom so skemer uit en loop tot so 3ure na dagbreuk. Kos bestaan uit paddas, platannas, krape, muise, vleirotte, insekte, mossels en garnale.

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat is hierdie

Post by Marc »

visstok wrote: Cmitch

Kos bestaan uit paddas, platannas, krape, muise, vleirotte, insekte, mossels en garnale.

Groete Alex
Nou hoekom is hy dan nou dood  ???  :'(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wat is hierdie

Post by Jakkalsgat »

Marc wrote:
visstok wrote: Cmitch

Kos bestaan uit paddas, platannas, krape, muise, vleirotte, insekte, mossels en garnale.

Groete Alex
Nou hoekom is hy dan nou dood  ???  :'(
Gebrek aan asem
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wat is hierdie

Post by tripodmvr »

Jakkalsgat wrote:
Marc wrote:
visstok wrote: Cmitch

Kos bestaan uit paddas, platannas, krape, muise, vleirotte, insekte, mossels en garnale.

Groete Alex
Nou hoekom is hy dan nou dood  ???  :'(
Gebrek aan asem
Skerp, seun,skerp!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat is hierdie

Post by Marc »

tripodmvr wrote:
Jakkalsgat wrote:
Marc wrote: Nou hoekom is hy dan nou dood  ???  :'(
Gebrek aan asem
Skerp, seun,skerp!!!!
Ja nee Oom Marius, hy trap my al heeldag  :'( Hier en op face Book, ek kan n?rens heen vlug vandag nie  ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Cmitch
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm

Re: Wat is hierdie

Post by Cmitch »

Gevrek weens onkunde ...

Dalk selfmoord toe hy die bakkie sien ... Sy luck is uit, hier is nie 'n mossel of garnaal naby nie, ek sou nie van die ander goed wou probeer aan die lewe bly nie.
Last edited by Cmitch on Sun Oct 14, 2012 3:30 pm, edited 1 time in total.
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"

Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat is hierdie

Post by Marc »

Cmitch wrote: Gevrek weens onkunde ...

Dalk selfmoord toe hy die bakkie sien ... Sy luck is uit, hier is nie 'n mossel of garnaal naby nie, ek sou nie van die ander goed wou probeer aan die lewe bly nie.
;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply