Wat is hierdie
- Cmitch
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm
Wat is hierdie
Ons buurman het hiedie ongedierte by hom gekry. Weet julle wat dit is (nie die Yorkie nie)?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Wat is hierdie
Wat is hierdie?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Wat is hierdie
Posseel
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Johanwb
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am
Re: Wat is hierdie
Jong 'n mens kry snaakse goed. so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond, die goed het nie bly lewe nie, maar die eienaar is van dieremishandeling aangekla!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat is hierdie
Het hulle so gelyk?Johanwb wrote: so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond
[img width=444 height=480]http://davidyoungman.com/Page_5/dogman.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Wat is hierdie
E't gedog Julius is van LimpopoJohanwb wrote: Jong 'n mens kry snaakse goed. so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond, die goed het nie bly lewe nie, maar die eienaar is van dieremishandeling aangekla!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Johanwb
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am
Re: Wat is hierdie
Nie self gesien nie, maar dit was blykbaar maar 'n afskuwelike storie. Boesman gekruis met straat brak. Try daai een photoshop.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat is hierdie
Geno!!! Ek wil nie eers weet hoe lyk dit in jou kop nie.....Geno wrote:Het hulle so gelyk?Johanwb wrote: so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond
[img width=444 height=480]http://davidyoungman.com/Page_5/dogman.jpg[/img]
Last edited by Eugene on Fri Oct 12, 2012 12:01 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat is hierdie
Dis Vrydag vandagEugene wrote:Ek wil nie eers weet hoe lyk dit in jou kop nie.....Geno wrote:Het hulle so gelyk?Johanwb wrote: so jaar of drie terug op 'n Noord Kaapse dorp het 'n hond geboorte gegee aan iets tussen 'n mens en 'n hond
[img width=444 height=480]http://davidyoungman.com/Page_5/dogman.jpg[/img]![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wat is hierdie
Cmitch
Soos Geno gese het, Watermuishond of Kommetjiegatmuishond. Hulle hou maar naby water, loop gewoonlik alleen, kom so skemer uit en loop tot so 3ure na dagbreuk. Kos bestaan uit paddas, platannas, krape, muise, vleirotte, insekte, mossels en garnale.
Groete Alex

Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat is hierdie
Nou hoekom is hy dan nou doodvisstok wrote: Cmitch
Kos bestaan uit paddas, platannas, krape, muise, vleirotte, insekte, mossels en garnale.
Groete Alex
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Wat is hierdie
Gebrek aan asemMarc wrote:Nou hoekom is hy dan nou doodvisstok wrote: Cmitch
Kos bestaan uit paddas, platannas, krape, muise, vleirotte, insekte, mossels en garnale.
Groete Alex![]()
![]()
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat is hierdie
Skerp, seun,skerp!!!!Jakkalsgat wrote:Gebrek aan asemMarc wrote:Nou hoekom is hy dan nou doodvisstok wrote: Cmitch
Kos bestaan uit paddas, platannas, krape, muise, vleirotte, insekte, mossels en garnale.
Groete Alex![]()
![]()
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat is hierdie
Ja nee Oom Marius, hy trap my al heeldagtripodmvr wrote:Skerp, seun,skerp!!!!Jakkalsgat wrote:Gebrek aan asemMarc wrote: Nou hoekom is hy dan nou dood![]()
![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cmitch
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm
Re: Wat is hierdie
Gevrek weens onkunde ...
Dalk selfmoord toe hy die bakkie sien ... Sy luck is uit, hier is nie 'n mossel of garnaal naby nie, ek sou nie van die ander goed wou probeer aan die lewe bly nie.
Dalk selfmoord toe hy die bakkie sien ... Sy luck is uit, hier is nie 'n mossel of garnaal naby nie, ek sou nie van die ander goed wou probeer aan die lewe bly nie.
Last edited by Cmitch on Sun Oct 14, 2012 3:30 pm, edited 1 time in total.
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat is hierdie
Cmitch wrote: Gevrek weens onkunde ...