Hornady Interlock 150gr punte in 30-06?
Wat beveel julle aan om te gebruik en sal die beste werk?
Dankie
Grumpy





Goeie werkJakkalsgat wrote: 'n Geweer![]()



Wat bedoel jy met sober manne, is jy dan dronkgrumpy wrote: Dankie sober manne.

Maak daai x2 Dit is bietjie vroeg GrompieJakkalsgat wrote:Wat bedoel jy met sober manne, is jy dan dronkgrumpy wrote: Dankie sober manne.![]()

My kopkussing...grumpy wrote: Ek wil net hoor wat gebruik julle manne vir nek en kopskote van Rooibok tot Koedoe en Eland?




Jy moet MEER lees....Smirre wrote: erens eendag gelees die wapen van keuse vir kopskote is 'n 223 met 55g vmax???
Smirre

Lyk my party manne begin vroeg op 'n vrydagMarc wrote:Maak daai x2 Dit is bietjie vroeg GrompieJakkalsgat wrote:Wat bedoel jy met sober manne, is jy dan dronkgrumpy wrote: Dankie sober manne.![]()
![]()









