Wat gebruik jy vir kopskote?

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by grumpy »

Ek wil net hoor wat gebruik julle manne vir nek en kopskote van Rooibok tot Koedoe en Eland?

Hornady Interlock 150gr punte in 30-06?

Wat beveel julle aan om te gebruik en sal die beste werk?

Dankie
Grumpy >:(
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by James Wilson »

ou Grommie, daai kombo sal werk, as jy van hornady hou kyk ook sommer na die sst
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by DWB »

Hy laat 'n bees se liggies mooi afgaan as jy hom in die oor sit.

Presies daai combo.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Jakkalsgat »

'n Geweer :laugh:
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote: 'n Geweer :laugh:
Goeie werk  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by grumpy »

Jakkalsgat,

Ek vat daai punt en druk dit vir hom in soos n ennema dan hardloop hy op sy 2 agterpote weg!!! ;D ;D ;D ;D ;D
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by grumpy »

Sien ek is op die regte pad!

Dankie sover manne.
Last edited by grumpy on Fri Oct 12, 2012 12:27 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Jakkalsgat »

grumpy wrote: Dankie sober manne.
Wat bedoel jy met sober manne, is jy dan dronk ???
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote:
grumpy wrote: Dankie sober manne.
Wat bedoel jy met sober manne, is jy dan dronk ???
Maak daai x2 Dit is bietjie vroeg Grompie  :police:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Chris Swart »

grumpy wrote: Ek wil net hoor wat gebruik julle manne vir nek en kopskote van Rooibok tot Koedoe en Eland?
My kopkussing...

Ek is maar 'n bladskoot man...
Ek is net braaf genoeg vir kopskote in my drome  ;D
Last edited by Chris Swart on Fri Oct 12, 2012 12:21 pm, edited 1 time in total.
Johanwb
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Johanwb »

Net om vinnig af te dwaal, maar darem nie te ver nie! Wat se koeel sal die beste dan wees vir Eland met 'n 308?
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by grumpy »

Marc en Jaco, dis Vrydag, dit re?n en is loud. Moet ek nou koffie drink hier by die lughawe? Hulle s? mos jy wag vir die eerste vliegtuig! We'll ek is al verby alkolis wees!!!!!!

Maat, jy gebruik jou kussing vir Rooibok, Koedoe en Eland?
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Smirre »

erens eendag gelees die wapen van keuse vir kopskote is 'n 223 met 55g vmax???

Smirre
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Stefan764 »

Smirre wrote: erens eendag gelees die wapen van keuse vir kopskote is 'n 223 met 55g vmax???

Smirre
Jy moet MEER lees....  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Chris Swart »

Marc wrote:
Jakkalsgat wrote:
grumpy wrote: Dankie sober manne.
Wat bedoel jy met sober manne, is jy dan dronk ???
Maak daai x2 Dit is bietjie vroeg Grompie  :police:
Lyk my party manne begin vroeg op 'n vrydag  :police:
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Smirre »

Stefan
Skryf dan lees ek                      lol
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by grumpy »

Waar kom n pee shooter nou in die sober gesprek in?
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Stefan764 »

hahaha Smirre ek grap net maat

As ek dit nie mis het nie het oom Piet Breedt met dai kombinasie vir lank geoes en hy het als omgedop, bloubeeste gemse ens ens.

Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by Jean Marais »

Hallo manne

Omdat die teikenarea van die kop maar relatief klein is in verhouding tot die enjinkamer, gebruik ek 'n koe?l waarmee my geweer die akkuraatste skiet.

My 308 Norma skiet met die 180gr Nosler Etip regtig baie mooi, en vir vlaktes is dit die koe?l.

Vir bosveld, werk die 220gr Rhino koe?ls baie mooi. My geweer hou lyk my van die langer koe?ls.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by vlakvark1 »

Oom Grompy

Ek skiet ook die koedoes in die nek met 30-06 150gr Hornady Interlock en die 165gr werk net so goed
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by grumpy »

Dankie Vlakkie1. Js ek het 150gr punte en 20 net galaai vir toets met verskillende ladings. Sodra ek my geweer terug kry sal ek gaan toets vir groeperings en oor die crony. Ek het gehoop on dit die naweek te doen maar ek het nie my geweer terug gekry nie. Sal dus volgende naweek wees.
Last edited by grumpy on Sat Oct 13, 2012 2:19 pm, edited 1 time in total.
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by johnny »

Grumpy

Gebruik die waarmee jou geweer die beste groepeer,  150 gn Hornady Interbond werk vir my in 30-06 , en 117gn Interbond in 25-06 ,  hulle is reg vir kop en pragtig op blad.

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
ELTIE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by ELTIE »

Grumpy
Probeer gerus 155gr A-Max. Hoe sagter die koeel hoe beter vir kopskote. Hou ook van die 125gr Noslers. Ander wat ek gebruik is 87gr V-Max op die 243 en 100gr Nosler B/T op die 25-06.
Eltie
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by grumpy »

Ek kyk spesifiek na die 30-06 en die 150 en 165gr punte. Die Hornady Interlock en die Barnes punte in dieselfde gewig.
Last edited by grumpy on Sat Oct 13, 2012 2:20 pm, edited 1 time in total.
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Wat gebruik jy vir kopskote?

Post by johnny »

Grumpy

Het baie jare interlock geskiet , maar hulle :splinter: breek op , veral as jy n bietjie spoed het,  het verander na sst en a max en baie tevrede, maar die interbond is hulle ver voor so as jy dalk n bladskoot moet skiet weet jy daar is n goeie punt voor .

My 30-06 werk met 150gn en 168 gn baie mooi

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
Post Reply