Jakkalse geskiet deur lede??
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Jakkalse geskiet deur lede??
Net so vir die interesantheid
Dit raak nou al hoe makliker met die kleintjies wat gaan begin rondloop
Smirre
Dit raak nou al hoe makliker met die kleintjies wat gaan begin rondloop
Smirre
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Kon jy nie ook 'n 1 - 5 outjie ingesit het vir die geleentheidsjagters onder ons nie?

Aim small, miss small
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Eugene
Daar is mos 'n GROOT plek
Daar is mos 'n GROOT plek
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Jaaaaa...... Maar dit voel soos lieg as ek daar click...Smirre wrote: Eugene
Daar is mos 'n GROOT plek
Aim small, miss small
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
More
Groot was my verbasing toe ek sien hier is net 30 van die +-2200 lede wat Jakkalse skiet
Die getalle is ook maar aan die eina kant???
Smirre
Groot was my verbasing toe ek sien hier is net 30 van die +-2200 lede wat Jakkalse skiet
Die getalle is ook maar aan die eina kant???
Smirre
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Hoeveel keer mag ons stem? 
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Boertjie
Skiet hulle net
Skiet hulle net
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Ek wil tog asb net in die veld kom...
September was n taai maand by die werk met net 4 jakkalse wat ek kon om dop.
Kort nog 13 vir die jaar om 100 om te dop.
September was n taai maand by die werk met net 4 jakkalse wat ek kon om dop.
Kort nog 13 vir die jaar om 100 om te dop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Smirre
Ek sou graag wou skiet, maar ek het nie rooihonne nie, dalk ook goed aan die een kant. Ek sukkel weer met rooikat en ratel saam met die groukat.
Ek sou graag wou skiet, maar ek het nie rooihonne nie, dalk ook goed aan die een kant. Ek sukkel weer met rooikat en ratel saam met die groukat.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Gerhard
Hoop dis 'n gelukkige 13
Byt vat voor einde Okt is jy daar
Smirre
Hoop dis 'n gelukkige 13
Byt vat voor einde Okt is jy daar
Smirre
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Jong dinge gaan rof...Smirre wrote: Gerhard
Hoop dis 'n gelukkige 13
Byt vat voor einde Okt is jy daar
Smirre
Is nou peak season by die werk.
Weet nie of ek die maand in die veld gaan kom nie.
Saam met dit petrol prys raak dit nou taai.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Prys met n te kort is groot probleem. Hier by ons wil die wind net nie gaan le nie, as hy noord is, pak jy en na uur of 2 dan is dit suide wind, lekkerder aande in die winter gehad al was dit koud.
groetnis
groetnis
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
C.G. Ek stem saam met jou oor die weer. Hierdie gebied waar ons jag is nie 'n jakkalsjagter se paradys nie.
Mooi bly
Martin Marais.
Mooi bly
Martin Marais.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Kort nog 2, dan het daar 100 jakkalse die jaar op my- en my partner G-Force se bakkies lift gevang.
Goed, beter, 6millimeter!
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Geno
Mooi getalletjie daardie. My getal is maar nog baie laag,maar die lekker kom nou vinnig. Een van die dae gaan die kleintjies (Jack Russels) begin loop,en dan is dit weer oestyd vir my. Oestyd maak maar gewoonlik op vir die maer maande waarin ons ons nou bevind.
Groete

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Julle vattie 11 1 11 nieGeno wrote: Kort nog 2, dan het daar 100 jakkalse die jaar op my- en my partner G-Force se bakkies lift gevang.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
stan man
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
ek self het 84 jakkalse laat bakkie ry,en allieman het ook n hele klomp op sy kerfstok. ek is nie seker van sy getal nie.dit was n goeie jaar vir ons gewees. op die oomblik sukkel ek so n bietjie,maar dit sal weer beter gaan.
- Cmitch
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Vir jou moes daar 'n nul/geen opsie gewees hetEugene wrote:Jaaaaa...... Maar dit voel soos lieg as ek daar click...Smirre wrote: Eugene
Daar is mos 'n GROOT plek![]()
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Ek het juis die forum begin besoek om met ouens te praat wat KENNIS het van jag en gewere, nou volg jy en Lapman my!!!Cmitch wrote:Vir jou moes daar 'n nul/geen opsie gewees hetEugene wrote:Jaaaaa...... Maar dit voel soos lieg as ek daar click...Smirre wrote: Eugene
Daar is mos 'n GROOT plek![]()
Aim small, miss small
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
More
Moet se ek wonder al meer wie het meer as 100 geskiet??
Twee manne wat ek gedink het is nog onder 100
Laat mens dink!!!
Moet se ek wonder al meer wie het meer as 100 geskiet??
Twee manne wat ek gedink het is nog onder 100
Laat mens dink!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Voltydse jagters gaan in die honderde in elke jaar. Een spesifiek het ek gehoor 700....Smirre wrote: Moet se ek wonder al meer wie het meer as 100 geskiet??
Goed, beter, 6millimeter!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Geno
Ek wil graag daardie ou ontmoet wat in die 700 jakalse met roep in n jaar skiet.
Boertjie
Ek wil graag daardie ou ontmoet wat in die 700 jakalse met roep in n jaar skiet.
Boertjie
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Jakkalse geskiet deur lede??
Boertjie
Ek dink die ou wat 700 roepjakkalse in een jaar skiet moet nog gebore word. Jammer manne,ek sluk swaar aan daardie een. Dit is hierdie soort jagters wat ons bedryf se naam gat maak. Natuurbewaring en groenies hoor die twak,en dan is die eerlike jakkals jagter se naam ook daarmee heen. Ek moes al by natuurbewaring se kantoor uitstap sonder 'n permit,omdat,soos hulle dit gestel het,"julle het die jakkalse uitgeroei,en ons moet hulle nou kans gee om weer te herstel" BELAGLIK!!
Die ander sy van die saak is egter dat natuurbewaring en Jan Groen ook maar reageer op gerugte. Gerugte soos 700 jakkalse in een jaar.Maak nie by hulle saak hoe vergesog die storie is nie,vir hulle tel die feit dat dit 'n jakkals jagter is wat die storie vertel.
Groete
Martin Marais

Al moet ek ook s? 700 l? nie hier nie papa