Jakkalse geskiet deur lede??

Hoeveel jakkalse het jy al die jaar geskiet?

1-25
57
67%
25- 50
13
15%
50 - 75
5
6%
75-100
4
5%
Meer as 100
6
7%
 
Total votes: 85

Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Smirre »

Net so vir die interesantheid

Dit raak nou al hoe makliker met die kleintjies wat gaan begin rondloop

Smirre
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Eugene »

Kon jy nie ook 'n 1 - 5 outjie ingesit het vir die geleentheidsjagters onder ons nie?  :angel: :angel: :angel:
Aim small, miss small
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Smirre »

Eugene
Daar is mos 'n GROOT plek
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Eugene »

Smirre wrote: Eugene
Daar is mos 'n GROOT plek
Jaaaaa...... Maar dit voel soos lieg as ek daar click... :angel:
Aim small, miss small
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Smirre »

More
Groot was my verbasing toe ek sien hier is net 30 van die +-2200 lede wat Jakkalse skiet

Die getalle is ook maar aan die eina kant???

Smirre
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Boertjie »

Hoeveel keer mag ons stem?  ;D
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Smirre »

Boertjie
Skiet hulle  net
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Gerhard »

Ek wil tog asb net in die veld kom...

September was n taai maand by die werk met net 4 jakkalse wat ek kon om dop.

Kort nog 13 vir die jaar om 100 om te dop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Kalahari »

Smirre

Ek sou graag wou skiet, maar ek het nie rooihonne nie, dalk ook goed aan die een kant. Ek sukkel weer met rooikat en ratel saam met die groukat.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Smirre »

Gerhard
Hoop dis 'n gelukkige 13
Byt vat voor einde Okt is jy daar

Smirre
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Gerhard »

Smirre wrote: Gerhard
Hoop dis 'n gelukkige 13
Byt vat voor einde Okt is jy daar

Smirre
Jong dinge gaan rof...

Is nou peak season by die werk.

Weet nie of ek die maand in die veld gaan kom nie.

Saam met dit petrol prys raak dit nou taai.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by cg rossouw »

Prys met n te kort is groot probleem. Hier by ons wil die wind net nie gaan le nie, as hy noord is, pak jy en na uur of 2 dan is dit suide wind, lekkerder aande in die winter gehad al was dit koud.

groetnis
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Martin Marais »

C.G. Ek stem saam met jou oor die weer. Hierdie gebied waar ons jag is nie 'n jakkalsjagter se paradys nie.

Mooi bly

Martin Marais.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Geno »

Kort nog 2, dan het daar 100 jakkalse die jaar op my- en my partner G-Force se bakkies lift gevang.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Martin Marais »

Geno

Mooi getalletjie daardie. My getal is maar nog baie laag,maar die lekker kom nou vinnig. Een van die dae gaan die kleintjies (Jack Russels) begin loop,en dan is dit weer oestyd vir my. Oestyd maak maar gewoonlik op vir die maer maande waarin ons ons nou bevind.

Groete

Martin Marais.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Marc »

Geno wrote: Kort nog 2, dan het daar 100 jakkalse die jaar op my- en my partner G-Force se bakkies lift gevang.
Julle vattie 11 1 11 nie  :o :o :o :o
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
stan man

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by stan man »

ek self het 84 jakkalse laat bakkie ry,en allieman het ook n hele klomp op sy kerfstok. ek is nie seker van sy getal nie.dit was n goeie jaar vir ons gewees. op die oomblik sukkel ek so n bietjie,maar dit sal weer beter gaan.
User avatar
Cmitch
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Cmitch »

Eugene wrote:
Smirre wrote: Eugene
Daar is mos 'n GROOT plek
Jaaaaa...... Maar dit voel soos lieg as ek daar click... :angel:
Vir jou moes daar 'n nul/geen opsie gewees het
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"

Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Eugene »

Cmitch wrote:
Eugene wrote:
Smirre wrote: Eugene
Daar is mos 'n GROOT plek
Jaaaaa...... Maar dit voel soos lieg as ek daar click... :angel:
Vir jou moes daar 'n nul/geen opsie gewees het
Ek het juis die forum begin besoek om met ouens te praat wat KENNIS het van jag en gewere, nou volg jy en Lapman my!!!  :angel: :angel: :angel:
Aim small, miss small
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Smirre »

More
Moet se ek wonder al meer wie het meer as 100 geskiet??

Twee manne wat ek gedink het is nog onder 100

Laat mens dink!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Geno »

Smirre wrote: Moet se ek wonder al meer wie het meer as 100 geskiet??
Voltydse jagters gaan in die honderde in elke jaar. Een spesifiek het ek gehoor 700....
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Boertjie »

Geno

Ek wil graag daardie ou ontmoet wat in die 700 jakalse met roep in n jaar skiet.

Boertjie
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Arno Pienaar »

Daardie ou Gooi !!!
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by Martin Marais »

Boertjie

Ek dink die ou wat 700 roepjakkalse in een jaar skiet moet nog gebore word. Jammer manne,ek sluk swaar aan daardie een. Dit is hierdie soort jagters wat ons bedryf se naam gat maak. Natuurbewaring en groenies hoor die twak,en dan is die eerlike jakkals jagter se naam ook daarmee heen. Ek moes al by natuurbewaring se kantoor uitstap sonder 'n permit,omdat,soos hulle dit gestel het,"julle het die jakkalse uitgeroei,en ons moet hulle nou kans gee om weer te herstel" BELAGLIK!!
Die ander sy van die saak is egter dat natuurbewaring en Jan Groen ook maar reageer op gerugte. Gerugte soos 700 jakkalse in een jaar.Maak nie by hulle saak hoe vergesog die storie is nie,vir hulle tel die feit dat dit 'n jakkals jagter is wat die storie vertel.

Groete

Martin Marais
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Jakkalse geskiet deur lede??

Post by cg rossouw »

Al moet ek ook s? 700 l? nie hier nie papa
Post Reply