Raad nodig asb

Post Reply
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Raad nodig asb

Post by RUPERT »

Dag almal

Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?

Ek luister graag
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Raad nodig asb

Post by Johan Reyneke »

Hi Rupert

As jy self herlaai, kan jy die inbreek sessie sommer gebruik om data te versamel vir jou latere herlaai sessies.
Dit is wat ek gedoen het, en dit het gewerk vir my.

Maar as jy self herlaai nie, glo ek kan jy die goedkoopste gebruik.
Last edited by Johan Reyneke on Thu Sep 20, 2012 7:36 pm, edited 1 time in total.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Raad nodig asb

Post by Lourens »

Rupert,

Geen 2 tipes ammunisie is gewaarnorg om jou dieselfde groeperings te gee nie, ongeag of hulle dieselfde gewig is. Jy kan goedkoop ammunisie gebruik om jou geweer op die teiken te kry en te oefen, maar sorg dat jy jou geweer daarna instel met dieselfde ammunisie as waarmee jy beplan om te jag. Die goedkoopste ammunisie is ook nie noodwendig geskik om mee te jag nie, maak dus seker dat die ammunisie wat jy vir jagdoeleindes kies, opgewasse is vir die taak.

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Raad nodig asb

Post by Dawie Malan »

Rupert, dit klink my jy is nuut op die forum. Nou laat ek jou raad gee. Gaan stel jou self tog net voor, dis nou as jy dit nog nie gedoen het nie en moet om hemelsnaam net nie van 'n koe?l as 'n punt praat op hierdie forum nie. Jy sal net nie die einde daarvan hoor nie.

Skiet dan met enige ammunisie.

Dis nou raad vir jou ;)

Dawie
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Raad nodig asb

Post by Vlakvark »

Dawie Malan wrote: Rupert, dit klink my jy is nuut op die forum. Nou laat ek jou raad gee. Gaan stel jou self tog net voor, dis nou as jy dit nog nie gedoen het nie en moet om hemelsnaam net nie van 'n koe?l as 'n punt praat op hierdie forum nie. Jy sal net nie die einde daarvan hoor nie.

Skiet dan met enige ammunisie.

Dis nou raad vir jou ;)

Dawie
Jy leer vinnig ;D ;D ;D ;D
Last edited by Vlakvark on Thu Sep 20, 2012 2:18 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Raad nodig asb

Post by FCLoretz »

RUPERT wrote: Dag almal

Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?

Ek luister graag
Rupert,

Geluk met die geweer. Ek sien jy skiet .30-06?

Laai jy self of koop jy ammunissie?

Indien jy koop. Wil ek vir jou aanbied om jou te help herlaai, dit is as jy nie te ver bly ni. Ek het al die toerusting by die huis. Jy kan jou doppe, kruit, punte en primers bring. Dan kan jy self leer laai en later jou eie herlaai toerusting aanskaf.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Raad nodig asb

Post by Vlakvark »

FCLoretz wrote:

Indien jy koop. Wil ek vir jou aanbied om jou te help herlaai, dit is as jy nie te ver bly ni. Ek het al die toerusting by die huis. Jy kan jou doppe, kruit, punte ;D ;D ;D ;D ;D en primers bring. Dan kan jy self leer laai en later jou eie herlaai toerusting aanskaf.
F/C
Dis 'n baie mooi gebaar om iemand so te wil help
Last edited by Vlakvark on Thu Sep 20, 2012 2:42 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Raad nodig asb

Post by Geno »

FCLoretz wrote:
RUPERT wrote: Dag almal

Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?

Ek luister graag
Rupert,

Geluk met die geweer. Ek sien jy skiet .30-06?

Laai jy self of koop jy ammunissie?

Indien jy koop. Wil ek vir jou aanbied om jou te help herlaai, dit is as jy nie te ver bly ni. Ek het al die toerusting by die huis. Jy kan jou doppe, kruit, punte koe?ls en primers bring. Dan kan jy self leer laai en later jou eie herlaai toerusting aanskaf.

Daarsy, reggemaak  ;)
Goed, beter, 6millimeter!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Raad nodig asb

Post by Vlakvark »

Geno nou cover jy darem vir die man ;D ;D ;D
Image
Image
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Raad nodig asb

Post by FCLoretz »

Dankie Geno.

Amper kry ek groot pakslae :police:
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Raad nodig asb

Post by grumpy »

Se nou net vir my, in die weermag het hulle gepraat van skerp punt amunisie!!! Nou wat nou? Die punt is tog skerp soos hulle dit noem is dit nie!!! PUNT!!! >:(

>:(
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Raad nodig asb

Post by Geno »

grumpy wrote: Se nou net vir my, in die weermag het hulle gepraat van skerp punt amunisie!!! Nou wat nou? Die punt is tog skerp soos hulle dit noem is dit nie!!! PUNT!!! >:(

>:(
Juis. Die PUNT is skerp. Dis deel van 'n koe?l. Net so kry mens RONDE PUNT koe?ls ook. Of is dit ronde punt punte? Wat gaan deur die kerk? Die punt? Ek vra maar net........
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Raad nodig asb

Post by RUPERT »

FCLoretz wrote:
RUPERT wrote: Dag almal

Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?

Ek luister graag
Ek wil net graag baie dankie se vir die offer en vernaam die geleentheid om te kan leer om dit self te kan doen.Ek is darem nie te ver van jou afnie en sal jou PM sodra ek reg is vir die laai.
Baie dankie

Rupert,

Geluk met die geweer. Ek sien jy skiet .30-06?

Laai jy self of koop jy ammunissie?

Indien jy koop. Wil ek vir jou aanbied om jou te help herlaai, dit is as jy nie te ver bly ni. Ek het al die toerusting by die huis. Jy kan jou doppe, kruit, punte en primers bring. Dan kan jy self leer laai en later jou eie herlaai toerusting aanskaf.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Raad nodig asb

Post by RUPERT »

Dawie Malan wrote: Rupert, dit klink my jy is nuut op die forum. Nou laat ek jou raad gee. Gaan stel jou self tog net voor, dis nou as jy dit nog nie gedoen het nie en moet om hemelsnaam net nie van 'n koe?l as 'n punt praat op hierdie forum nie. Jy sal net nie die einde daarvan hoor nie.

Skiet dan met enige ammunisie.

Dis nou raad vir jou ;)

Dawie
Dawie dankie vir die raad en ja ek het myself al seeker drie maande terug al voor gestel.Ek het gesien wat gebeur met n man wat dit nie doen.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Raad nodig asb

Post by FCLoretz »

Laat weet as jy reg is Rupert.

Beste tyd om te begin herlaai is gister.