Raad nodig asb
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Raad nodig asb
Dag almal
Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?
Ek luister graag

CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Raad nodig asb
Hi Rupert
As jy self herlaai, kan jy die inbreek sessie sommer gebruik om data te versamel vir jou latere herlaai sessies.
Dit is wat ek gedoen het, en dit het gewerk vir my.
Maar as jy self herlaai nie, glo ek kan jy die goedkoopste gebruik.

Last edited by Johan Reyneke on Thu Sep 20, 2012 7:36 pm, edited 1 time in total.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Raad nodig asb
Rupert,
Geen 2 tipes ammunisie is gewaarnorg om jou dieselfde groeperings te gee nie, ongeag of hulle dieselfde gewig is. Jy kan goedkoop ammunisie gebruik om jou geweer op die teiken te kry en te oefen, maar sorg dat jy jou geweer daarna instel met dieselfde ammunisie as waarmee jy beplan om te jag. Die goedkoopste ammunisie is ook nie noodwendig geskik om mee te jag nie, maak dus seker dat die ammunisie wat jy vir jagdoeleindes kies, opgewasse is vir die taak.
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Raad nodig asb
Rupert, dit klink my jy is nuut op die forum. Nou laat ek jou raad gee. Gaan stel jou self tog net voor, dis nou as jy dit nog nie gedoen het nie en moet om hemelsnaam net nie van 'n koe?l as 'n punt praat op hierdie forum nie. Jy sal net nie die einde daarvan hoor nie.
Skiet dan met enige ammunisie.
Dis nou raad vir jou
Dawie
Skiet dan met enige ammunisie.
Dis nou raad vir jou
Dawie
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Raad nodig asb
Jy leer vinnigDawie Malan wrote: Rupert, dit klink my jy is nuut op die forum. Nou laat ek jou raad gee. Gaan stel jou self tog net voor, dis nou as jy dit nog nie gedoen het nie en moet om hemelsnaam net nie van 'n koe?l as 'n punt praat op hierdie forum nie. Jy sal net nie die einde daarvan hoor nie.
Skiet dan met enige ammunisie.
Dis nou raad vir jou
Dawie
Last edited by Vlakvark on Thu Sep 20, 2012 2:18 pm, edited 1 time in total.

-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Raad nodig asb
Rupert,RUPERT wrote: Dag almal
Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?
Ek luister graag
Geluk met die geweer. Ek sien jy skiet .30-06?
Laai jy self of koop jy ammunissie?
Indien jy koop. Wil ek vir jou aanbied om jou te help herlaai, dit is as jy nie te ver bly ni. Ek het al die toerusting by die huis. Jy kan jou doppe, kruit, punte en primers bring. Dan kan jy self leer laai en later jou eie herlaai toerusting aanskaf.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Raad nodig asb
F/CFCLoretz wrote:Rupert,RUPERT wrote: Dag almal
Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?
Ek luister graag
Geluk met die geweer. Ek sien jy skiet .30-06?
Laai jy self of koop jy ammunissie?
Indien jy koop. Wil ek vir jou aanbied om jou te help herlaai, dit is as jy nie te ver bly ni. Ek het al die toerusting by die huis. Jy kan jou doppe, kruit, punte![]()
![]()
![]()
![]()
en primers bring. Dan kan jy self leer laai en later jou eie herlaai toerusting aanskaf.
Dis 'n baie mooi gebaar om iemand so te wil help
Last edited by Vlakvark on Thu Sep 20, 2012 2:42 pm, edited 1 time in total.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Raad nodig asb
FCLoretz wrote:Rupert,RUPERT wrote: Dag almal
Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?
Ek luister graag
Geluk met die geweer. Ek sien jy skiet .30-06?
Laai jy self of koop jy ammunissie?
Indien jy koop. Wil ek vir jou aanbied om jou te help herlaai, dit is as jy nie te ver bly ni. Ek het al die toerusting by die huis. Jy kan jou doppe, kruit, punte koe?ls en primers bring. Dan kan jy self leer laai en later jou eie herlaai toerusting aanskaf.
Daarsy, reggemaak
Goed, beter, 6millimeter!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Raad nodig asb
Dankie Geno.
Amper kry ek groot pakslae
Amper kry ek groot pakslae
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Raad nodig asb
Se nou net vir my, in die weermag het hulle gepraat van skerp punt amunisie!!! Nou wat nou? Die punt is tog skerp soos hulle dit noem is dit nie!!! PUNT!!! 

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Raad nodig asb
Juis. Die PUNT is skerp. Dis deel van 'n koe?l. Net so kry mens RONDE PUNT koe?ls ook. Of is dit ronde punt punte? Wat gaan deur die kerk? Die punt? Ek vra maar net........grumpy wrote: Se nou net vir my, in die weermag het hulle gepraat van skerp punt amunisie!!! Nou wat nou? Die punt is tog skerp soos hulle dit noem is dit nie!!! PUNT!!!
![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Raad nodig asb
FCLoretz wrote:Ek wil net graag baie dankie se vir die offer en vernaam die geleentheid om te kan leer om dit self te kan doen.Ek is darem nie te ver van jou afnie en sal jou PM sodra ek reg is vir die laai.RUPERT wrote: Dag almal
Ek het my eerste geweer nuut gekoop en moet hom in skiet.Gebruik ek bervoorbeeld die goedkoopste PMP ronte om dit te doen en wanneer ek nou gaan jag gebruik ek dan bervoorbeeld die pro-amm maar in die selfde gruin.Sal ek die selfde groepeerings nog kry?
Ek luister graag
Baie dankie
Rupert,
Geluk met die geweer. Ek sien jy skiet .30-06?
Laai jy self of koop jy ammunissie?
Indien jy koop. Wil ek vir jou aanbied om jou te help herlaai, dit is as jy nie te ver bly ni. Ek het al die toerusting by die huis. Jy kan jou doppe, kruit, punte en primers bring. Dan kan jy self leer laai en later jou eie herlaai toerusting aanskaf.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Raad nodig asb
Dawie dankie vir die raad en ja ek het myself al seeker drie maande terug al voor gestel.Ek het gesien wat gebeur met n man wat dit nie doen.Dawie Malan wrote: Rupert, dit klink my jy is nuut op die forum. Nou laat ek jou raad gee. Gaan stel jou self tog net voor, dis nou as jy dit nog nie gedoen het nie en moet om hemelsnaam net nie van 'n koe?l as 'n punt praat op hierdie forum nie. Jy sal net nie die einde daarvan hoor nie.
Skiet dan met enige ammunisie.
Dis nou raad vir jou
Dawie
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Raad nodig asb
Laat weet as jy reg is Rupert.
Beste tyd om te begin herlaai is gister.