Nuut van Christiana Nwes

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Silwerfern

Nuut van Christiana Nwes

Post by Silwerfern »

Middag manne, ek is nuut hier en stel myself graag voor.
ek is van Christiana en het al n Jakkals kursus by JB gedoen, waar ek ook vir Blok ontmoet het. ken ook al vir Jagtersdok en Piet vark.

ek skiet gereeld jakke en varke en gebruik n 270 met KD daarvoor. ek glo ek sal nog baie hier kan leer.

groette

Llewellyn
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by BLOK »

Aitsa!!

Lekker as hier n klompie ou hande en bekendes bykom, geniet hom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Pitbull »

Welkom Silwerfern

Geniet dit op die Forum.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Cz_apie »

Welkom Silwerfern  :)
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Daneel »

Hi Silwerfern
Welkom hier.
Ek was gebore in daai klein plekkie waar jy bly.
As jy nou in die hoof straat ry en jy draai om na die golfbaan toe te gaan, net voor die brug oor die trein spoor draai jy links, die tweede huis aan die linker kant. Dis waar ek gewoon het vir die eerste 7 jaar van my lewe.
Lekker gewees.
Jy ken nie miskien vir Koenraad DeBeer nie? Die De Beer familie het geboer, Ek wonder of hulle nog daar is?

Daneel
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Marc »

Baie welkom Llewellyn

Glo jy gaan dit geniet hier saam ons.

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by James Wilson »

Daneel wrote: Jy ken nie miskien vir Koenraad DeBeer nie? Die De Beer familie het geboer, Ek wonder of hulle nog daar is?
hulle is nog hier. Conraad vlieg so nou en dan met sy helli hier oor die dorp. watter jare het jy hier gebly?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Daneel »

Hi James

Ek was daar geboore in 73 en toe daar gebly tot omtrent 78. Toe trek ons Kimberly toe.
Ek en Conraad was saam op Aliwal Noord op skool gewees.
Ons het lekker saam pakslae gekry oor n paar dinge wat ons daar op hulle plaas aangevang het toe ons so 15-16 was.
Sy pa het ons behoorlik met n sambok ge-d*&&er.
As jy hom sien dan vra jy hom oor die storie.
Jy het nie sy no vir my nie?
Dankie
Daneel
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by matewis »

Daneel wrote: Ons het lekker saam pakslae gekry oor n paar dinge wat ons daar op hulle plaas aangevang het toe ons so 15-16 was.
Snaaks hoe baie manne op hierdie ouderdom hulself lelik vasloop!  ;D Ek onthou self 'n paar dinge!

Anyway baie welkom Silwer, glo jy geniet dit al klaar hier. Sien uit om beter te leer ken..

Groetnis
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by visstok »

Welkom Llewellyn hoop jy geniet dit hier saam ons!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by johann »

Welkom Llewellyn, as hier nou 'n plek is vir jag inligting is, is dit hier.

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Johan Reyneke »

Baie Welkom en geniet die forum saam met ons
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by theedge »

Welkom - aangenaam om ook kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Jacquesb »

Welkom mater, geniet die forum!
Silverfern het nie dalk iets te doen met ons Rugby vyhande se logo nie? Het dit?
Lekker kuier
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Jagtersdok »

Welkom langman. Hoe loop daai 2skewentig?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by FCLoretz »

Silwerfern wrote: Middag manne, ek is nuut hier en stel myself graag voor.
ek is van Christiana en het al n Jakkals kursus by JB gedoen, waar ek ook vir Blok ontmoet het. ken ook al vir Jagtersdok en Piet vark.

ek skiet gereeld jakke en varke en gebruik n 270 met KD daarvoor. ek glo ek sal nog baie hier kan leer.

groette

Llewellyn
Welkom Llewellyn,

Glo jy gaan die forum geniet. Wees net gewwarsku dit is 'n verslawing.

SO die silwer fern, wat is jou affiliasie met die All Blacks?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Vlakvark »

All Blacks !!!!!!Ek dog dit is 'n nie-rasistiese forum die ;D ;D

Welkom mater
Image
Image
Silwerfern
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Sep 13, 2012 10:18 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Silwerfern »

Daneel wrote: Hi Silwerfern
Welkom hier.
Ek was gebore in daai klein plekkie waar jy bly.
As jy nou in die hoof straat ry en jy draai om na die golfbaan toe te gaan, net voor die brug oor die trein spoor draai jy links, die tweede huis aan die linker kant. Dis waar ek gewoon het vir die eerste 7 jaar van my lewe.
Lekker gewees.
Jy ken nie miskien vir Koenraad DeBeer nie? Die De Beer familie het geboer, Ek wonder of hulle nog daar is?

Daneel
Daneel, hulle boer nog hier buite die dorp aan die Vrystaat kant
Silwerfern
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Sep 13, 2012 10:18 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Silwerfern »

Jagtersdok wrote: Welkom langman. Hoe loop daai 2skewentig?
Daar is geen foute met die 2skewentig nie. Hou net die loop uit by die venster dan val die vark.
Silwerfern
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Sep 13, 2012 10:18 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Silwerfern »

Vlakvark wrote: All Blacks !!!!!!Ek dog dit is 'n nie-rasistiese forum die ;D ;D

Welkom mater
Ek is toe heel toevallig nie 'n All Black nie. Moenie dat die naam jou bluf nie. Dit gaan oor my grys hare?
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Vlakvark »

Sory Oom  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Image
Image
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Marc »

Silwerfern wrote:
Vlakvark wrote: All Blacks !!!!!!Ek dog dit is 'n nie-rasistiese forum die ;D ;D

Welkom mater
Ek is toe heel toevallig nie 'n All Black nie. Moenie dat die naam jou bluf nie. Dit gaan oor my grys hare?
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Daan Els
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm

Re: Nuut van Christiana Nwes

Post by Daan Els »

Seker jy ken James Wilson en trawante daar in Christiana?
Any way,
Ek is ook nog nat nuut, ma Welkom!
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
Post Reply